


















Carli Lessing .co.za


Belofte Van Reën ............ WINS002 2011
1. Wat Is Nou?
2. Nuwe Lewe
3. Ek Sien 'n Nuwe Aarde
4. Belofte Van Reën
5. Wolkbreuk
6. U Liefde
7. Meer As Nou
8. Ontdooi My
9. Ver Verhewe
10. Wees Stil
11. Grens Van Chaos
Carli Lessing se derde CD, Belofte Van Reën is 'n kontemporre gospel album wat wyd aanklank sal vind. Haar mees toeganklike album nog bevat 11 oorspronklike liedjies uit haar eie pen. Jake Odendaal (Elvis Blue, Joe Niemand) het die CD vervaardig en die verwerkings is soos altyd kreatief en opwindend. Hierdie is 'n popalbum met 'n dieper boodskap wat by jou bly lank na die laaste noot.

Wie Is Nog Stil? ................................. 2009
1. Dankie Vir Hierdie Tyd
2. Vader Van Lig
3. Ek Wil Sing
4. Alleen Op Die Here (Klavier)
5. Jesus, Rots
6. My Inspirasie
7. U Storie
8. Psalm 10 - Waarom?
9. Sonder Liefde
10. My Hartsverlange
Kry Bladmusiek by tuisblad, hier

Veel Meer ............................................ 2007
1. Alles Nuut
2. Hier Is Ek
3. Altyd Hier By My
4. Kom Maak My Hart Weer Nuut
5. Oral Is My God
6. Sien In My Hart
7. Ere Aan God
8. U Is Die Heer
9. Hy Is Die Een
10. My Hele Menswees
11. Veel Meer
skakels : carlilessing.co.za