Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Carindé van Schalkwyk (Onbeskaamd)
vetseun
Herontdek .......................................... 2017

vetseun
Opreg ............................ HOUTD029 2012 HOUTKRUIS

vetseun
Pienk Voet Lof DVD . LBMDVD 023 2011 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Jesus Groot Bo Almal
2. Weet Jy Dat Jesus Jou Lief Het
3. Koning Van My Hart
4. God Is Liefde
5. Alles Vir My
6. Hoe Groot Is Ons God
7. Here Ek Sal U Loof
8. Jesus Ons Loof U
9. Psalm 23; Die Here Is My Herder
10. Agnus Dei
11. Hou My Teen U Vas
12. Jesus Neem Die Kleine Kinders
13. In Die Hemel Is Die Heer; Ek Loof U Naam
14. Hy Leef, Hy Leef; Loof Hom Met Die Tromme

Pienk Voet Lof is praise and worship for babies, just like Praise Baby. The very obvious, but goodnews is however that it is in Afrikaans.
Just like with Luidkidz, we realized that there is just nothing like it for children of the specific age group in Afrikaans. Once again we knew that the need existed and that something had to be done. After some research was done with the help of Hettie Brittz, well-known writer of various books on behaviour in children, we started the journey.
Now, finally Pienk Voet Lof is almost ready for release and will be exactly what every mother need to keep her baby busy for a little bit, while she is busy with something else. All whilst her child gets positive cognitive and spiritual stimulation.
Pienk Voet Lof is a winner!

2010 05 15 - "Geanker" CD LAUNCH, Herlewings Sentrum, Pretoria Noord, 19:00
vetseunvetseun
Geanker ........................ HOUTD021 2010 HOUTKRUIS/EMI

Die lank verwagte solo album van Carindé is uiteindelik hier! Carindé het bekendheid verwerf saam met Onbeskaamd en het al op baie ander produksies as agtergrondsanger opgetree. Die album is vars nuwe Afrikaanse musiek wat byklank gaan vind op baie ore. Die liedjies is geskryf en vertaal deur Carindé self, sowel as Stass (Onbeskaamd) wat ook die album vervaardig het. Ander treffers is ook ingesluit op die album. Hierdie album gaan beslis oor en oor geluister word met treffers soos "Beweeg In My", "Staan Vas", en "Ons Wil U Hulde Bring".


skakels : wins










2020 07 xx - Smile Foundation #helpthoseonthefrontline Charity Concert #2 - Gospel: Aletté & Heinz Winckler, Carindé, Die Siblings, Franna Benadé, Hannes van der Walt, Petra & Gerrie Pansegrouw, Onbeskaamd, Providence, Retief Burger, Soweto Gospel Choir, Tshedi Mholo, We Will Worship - Lesego Lebese, R84.50, tickets.tixsa.co.za, www.watchatv.co.za
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )