Vetseun FacebookFacebook 2Vetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloudKalahari.comKlout.....
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Carike Keuzenkamp
en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe In Kinderland
vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
'n Viering Van 10 Jaar In Kinderland . CDSEL0006 2013 SELECT
1. Heidi
2. Ghoempie
3. Ghoeghoe
4. Smarties & Jelly Tots
5. How Much Is That Doggy In The Window?
6. Pinocchio
7. Die Bokke
8. Na, Na, Na, Na
9. Kalie Kieterkat
10. Ons Ry Almal Op Die Gautrain
11. Haas Das Se Nuuskas
12. Old MacDonald
13. Liewe Heksie
14. Die Lappop
15. Ghoempie Ghoemp Groove

vetseunKOOP/BUY
Carike Keuzenkamp En Vriende 2CD . CDVAT6278 2012 VAT VYF MUSIEK
Disk 1: Vriende En Legendes CD
Disk 2: Carike En Vriende CD

Daar's net ntie sprake van stilsit of uitspan vir the gewilde, legendariesse en veelbekroonde sangeres, Carike Keuzenkamp nie!Ter viering van 45 suksesvolle jare in die musiekbedryf, is 'n Spesiale uitgawe van die twee Carika & Vriende albums nou beskikbaar.

en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe
vetseunKOOP/BUYvetseun
In Bybelland 9 DVD . DVAT6280 2012 VAT VYF MUSIEK

en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe
vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
In Bybelland 9 ............. CDVAT6280 2012 VAT VYF MUSIEK
1. Twee Vissies en Vyf Bronde
2. Moses
3. Hy Laat Die Sterre Skyn
4. Jesus Keurspel
5. Johan
6. Al Was Ek Nie Daar Nie
7. Josef
8. Noeg en Die Diere
9. Lofsing Die Heer / Joy to the World
10. Israel Blaas Trompette Rondom Jerigo
11. Donkie Se Kerslied
12. Kersfees Keurspel

vetseunKOOP/BUYvetseun
'n Viering Van 45 Jaar In Die Musiekbedryf DVD . DVAT6276 2012 VAT VYF MUSIEK
1. Timothy
2. Do You Speak English
3. Partstyd In Die Boland
4. Sien Jou Weer
5. Lang Maer Blonde Man; Skarumba
6. Lief Vir Alles Hier
7. Hoeka Toeka; Soos Bloed
8. Stap Saam Met My; Tussen Jou En My
9. Hondsalon
10. One Day At A Time
11. Byeboerwa; Hanoverstraat
12. Dit Is 'n Wonder
13. As Die Suid-Oos Gaan Lê; Ta Mossie Se...
14. Amper; Dis 'n Land

This year South African music icon Carike Keuzenkamp is celebrating 45 years in the entertainment industry.
To celebrate this monumental achievement, Sony Music brings us her celebratory DVD entitled 'Carike Keuzenkamp & Vriende: 'n Viering van 45 Jaar in die Musiekbedryf'.
The DVD was produced by Hartiwood Films - the producers of the hit Afrikaans musical movie 'Liefling'.

en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe
vetseunvetseun
In Kinderland 8 DVD ...... 2011
1. Liewe Heksie
2. Elkeen Dra 'n Hoed
3. Gouelokkies
4. Aantrekpartytjie
5. Na, Na, Na, Na, Na
6. Die Drie Varkies
7. Ghoempie En Ghoeghoe Dans
8. Lelike Eendjie
9. Pophuis Skoonmaak
10. Telefoon
11. Skitterende Sterretjies
12. Hondsalon

en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe
vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
In Kinderland 8 ........... CDVAT6273 2011 VAT VYF MUSIEK
1. Liewe Heksie
2. Elkeen Dra 'n Hoed
3. Gouelokkies
4. Aantrekpartytjie
5. Na, Na, Na, Na, Na
6. Die Drie Varkies
7. Hghoempie & Ghoeghoe Dans
8. Lelike Eendjie
9. Pophuis Skoonmaak
10. Gemmerkoekman
11. Telefoon
12. Skitterende Sterretjies
13. Hondsalon

vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
Carike En Vriende ...... CDVAT6264 2010 VAT VYF MUSIEK/BMG
1. Hondesalon met Bobby van Jaarsveld
2. Die Wilgerboom met Burger
3. Liefde Is 'n Spel met Gerhard Steyn
4. Duitswes Wals met Lianie May
5. Parstyd In Die Boland met Andriëtte
6. As Ek Droom met Nianell
7. Was Ek Maar 'n Digter met Lianie May
8. Vlieg Met Die Wind met Romanz
9. Wie Kan Dit Verstaan met Bok van Blerk
10. Lief Vir Alles Hier met André Schwartz
11. Ek Verlang Nog Altyd met Giovanni
12. Waarom Is Maar Net 'n Woord met Manuel Escórcio
13. Wilgelied met Ray Dylan

vetseunvetseunvetseun
2 Vir Een - Vol. 3 (Carike en Ghoempie In Kinderland 5 DVD / Carike en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe In Kinderland 6 DVD) 2DVD . 2010 BMG
1. Die See
2. Ghoempie Ghoemp Groove
3. Dieremaniere
4. Spitter Spetter Spat
5. If I Could Fly
6. Riksja Booi
7. Lentetyd
8. Dum Diedelie Dum
9. When I Grow Up
10. Die Hamerslaner
11. Reënboog
12. Kom Ons Bou 'n Huisie
13. Karoolsie
14. Die Donkie Se Kerslied
15. Ghoempie
16. Sonneblomme
17. Goeie Maniere
18. Ghoeghoe
19. Kleure
20. Boekies Lees
21. Die Dinosaurus
22. Die Windjie Waai
23. Bak-En-Brou
24. Dreams
25. Ry Wiele Ry
26. Buitespeeltyd
27. Daar's Mense Wat Ons Help

vetseunvetseunvetseun
2 Vir Een - Vol. 2 (Carike en Ghoempie In Kinderland 3 DVD / Carike en Ghoempie In Kinderland 4 DVD) 2DVD . 2010 BMG
1. Ghoempie
2. Die Poutjie
3. Die Brandweerman
4. Old Mac Donald
5. Tick Tock
6. You're A Pink Toothbrush
7. Die Tandarts
8. Ek Is Klompie-Klomp
9. O, Die Huiswerk
10. How Much Is That Doggie In The Window?
11. Die Padda Wou Gaan Opsit
12. Feëtjieland
13. Dorstyd
14. Almal Trap 'n Spoor
15. Wees Nie Bang Vir Die Donker
16. Die Bokke
17. Kalie Kieterkat
18. Ek Ry Met Die Trein
19. Do Dompie Dom Dom
20. Pikkewyn
21. Teddy Bear's Picnic
22. Water
23. Smarties En Jellytots
24. Bliksoldaatjie
25. Groenes In Die Bos
26. Ma Se Barbiepop
27. Nee, Nee, Nee
28. Zebra (Swart En Wit Strepe)
29. Dwergie

vetseunvetseunvetseun
2 Vir Een - Vol. 1 (Carike in Kinderland DVD / Carike in Kinderland 2 DVD) 2DVD . 2010 BMG
1. Die Tandemuis
2. Sal Jy Dit Glo?
3. Die Middel Van Die See
4. Die Roomysman
5. Die Mot
6. I'm Special
7. Die Paddakonsert
8. Die Lappop
9. Alle Voëls Het Vere
10. Nommers
11. Freddie Fish
12. Vier Seisoene
13. Die Dapper Muis
14. Wouter Kabouter
15. Rip van Winkel
16. Heidi
17. Riekie Tiekie Trein
18. Daantjie Kat
19. Haas Das Se Nuuskas
20. Kombuisorkes
21. Die ABC
22. Jou Liggaam Is 'n Wonderwerk
23. Sjakadoem
24. Pinocchio
25. Die Padda Wou Gaan Opsit
26. Jy Moet Weet Wat Jy Eet
27. Mielie Malie Maantuig
28. At The Zoo
29. Somme
30. Die Wind

vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
Diamante Versameling - 3CD Super Boksie . CDABOXT 035 2010 EMI
Disk 1: Wouter Kabouter & Ander Treffers en die Koningskinders CD
Disk 2: Kom Sing & Loof met Fontainebleau Juniorkoor CD
Disk 3: Carike in Smurfland CD

en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe
vetseunKOOP/BUYvetseun
In Kinderland Vol. 7 DVD . 2010 BMG
1. Ons Gaan Kamp
2. Feëprinses
3. Los My Nou Uit!
4. O, Die Diere
5. Ek Wens
6. Trou-Trou
7. Ons Ry Almal Op Die Gautrein
8. Kuier Op Die Plaas
9. Oom Weerman
10. Honde, Honde
11. Groente En Vrugte
12. Eendag Op 'n Reëndag
13. We're All Riding On The Gautrain

en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe
vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
In Kinderland 7 .......... CDVAT6258 2010 VAT VYF MUSIEK/BMG
1. Ons Gaan Kamp
2. Feëprinses
3. Los My Nou Uit!
4. O, Die Diere
5. Ek Wens
6. Trou-Trou
7. Ons Ry Almal Op Die Gautrein
8. Kuier Op Die Plaas
9. Oom Weerman
10. Honde, Honde
11. Groente En Vrugte
12. Eendag Op 'n Reëndag
13. We're All Riding On The Gautrain

vetseunKOOP/BUY
2 Vir Een - Vol. 3 (Carike En Ghoempie In Kinderland 5 / Carike En Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 6) 2CD . CDVAT6253 2010 VAT VYF MUSIEK

vetseunKOOP/BUY
2 Vir Een - Vol. 2 (Carike In Kinderland 3 / Carike In Kinderland 4) 2CD . CDVAT6257 2010 VAT VYF MUSIEK

vetseunKOOP/BUYvetseun
2 Vir Een - Vol. 1 (Carike In Kinderland / Carike In Kinderland 2) 2CD . CDVAT6256 2010 VAT VYF MUSIEK

vetseunKOOP/BUYvetseun
Vriende En Legendes . CDVAT6228 2009 VAT VYF MUSIEK
1. Hoeka Toeka / Soos Bloed - Theuns Jordaan
2. Lang Maer Blonde Man / Ska-Rumba - Juanita du Plessis
3. Do You Speak English? met Johan Stemmet
4. Sien Jou Weer - Coenie de Villiers
5. Amper / Dis 'n Land - Steve Hofmeyr
6. Sarah de Jager / Loslappie - Kurt Darren
7. Silver Threads Among The Gold - Bobby Angel
8. Dit Is 'n Wonder - Rina Hugo
9. Stap Saam Met My / Tussen Jou En My - Dozi
10. As Die Suidoos Gaan Lê / Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans - Sonja Herholdt
11. One Day At A Time - Lance James
12. Die Ou Kraalliedjie / Die Padda Wou Gaan Opsit - Gert van Tonder
13. Rio - Francois Coetzee
14. Byeboerwa / Hanoverstraat - Jaco

en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe
vetseunKOOP/BUYvetseun
In Kinderland 6 DVD ...... 2009 BMG
1. Sonneblomme
2. Goeie Maniere
3. Ghoeghoe
4. Kleure
5. Boekies Lees
6. Die Dinosaurus
7. Die Windjie Waai
8. Bak-En-Brou
9. Dreams - Gabrielle
10. Ry Wiele Ry
11. Buitespeeltyd
12. Daar's Mense Wat Ons Help


Carike Keuzenkamp - Ghoempie Ghoemp Groove VID

en Ghoempie kuier saam met Ghoeghoe
vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
In Kinderland 6 ............ CDVAT6226 2009 VAT VYF MUSIEK/BMG
1. Kom Ry Saam
2. Die Blare Val, Val, Val
3. Ghoeghoe
4. Buitespeeltyd
5. Die Smurflambada
6. Die Dinosaurus
7. Boekies Lees
8. Bak-En-Brou
9. Kleure
10. Die Smurflied
11. Goeie Maniere
12. Ghoempie Ghoemp Groove

vetseunKOOP/BUY
Carike & Ghoempie Kalender 2009 . KALENDER4 2008
# Carike & Ghoempie verras nou met hulle eie prag!
# Die kalender spog met vrolike volkleur foto's
# Een hooffoto van en haar vrolike kinderkarakter, vir elke maand van die jaar
# Die reeks foto's is geneem tydens die opnames van die nuwe DVD, wat binnekort beskikbaar sal wees.
# Elkeen van die foto's is 'n bewys van hoeveel prêt gehad het tydens dié opnames.
# "Hulle gaan see toe, kuier in die bos, leer 'n bietjie in die klaskamer en ondervind nog vele meer avonture."
# Die kalender is onlangs by die Innibosfees in Nelspruit met reuse sukses bekendgestel.
# En ja, die kalender is doelbewus so vroeg in 2008 beskikbaar, sodat elkeen van die derduisende Carike & Ghoempie bewonderaars (klein en groot), die geleentheid kry om hul eie Carike & Ghoempie kalender aan te skaf.
# Vir baie van die jong aanhangertjies sal dit verseker ook 'n versamelitem wees.
# Leef jou in, in die wonderlike kinderwêreld van ons geliefde sangeres, Carike Keuzenkamp en haar vrolike maatjie, Ghoempie.

en Ghoempie
vetseunKOOP/BUYvetseun
In Kinderland 5 DVD ....... 2008 BMG
1. Die See
2. Ghoempie Ghoemp Groove
3. Dieremaniere
4. Spitter Spetter Spat
5. If I Could Fly
6. Riksja Booi
7. Lentetyd
8. Dum Diedelie Dum
9. When I Grow Up
10. Die Hamerslaner
11. Reënboog
12. Kom Ons Bou 'n Huisie
13. Karoolsie
14. Ghoempie

vetseunKOOP/BUYvetseun
Afrikaanse Goue Stemme . CDEMIM 298 2008 EMI
1. Timothy
2. Byeboerwa
3. Hoeka Toeka
4. Lang Maer Blonde Man
5. Kaalvoet In Die Reën
6. Bartolomeu Dias
7. Stap Saam Met My
8. Reëndruppeltjies
9. (So Ry Die Trein) Kimberley Se Trein
10. Do You Speak English? met Johan Stemmet
11. Dit Reën In Tsitsikamma
12. Dis 'n Land
13. Sarah de Jager
14. Pappa Charlie
15. Mangwane Mpulele
16. Papillon

en Ghoempie
vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
In Kinderland 5 ............ CDVAT6204 2007 VAT VYF MUSIEK
1. Smarties En Jellytots
2. Pikkewyn
3. Zebra
4. Die Bokke
5. Die See
6. Dum Diedelie Dum
7. Dwergie
8. Noag En Die Diere
9. Sonneblomme
10. Nee, Nee, Nee
11. Dis My Mamma
12. Lentetyd
13. Ons Land
14. Ma Se Barbiepop
15. Do Your Best
16. Groenes In Die Bos
17. Water
18. Reënboog
19. Mommy's Little Angel
20. Winter
21. Boegoeberg Se Dam; Die Ou Kraalliedjie; Januarie, Februarie, Maart; So Lank As Die Rietjie; Hasie
22. Ghoempie

en Ghoempie
vetseunKOOP/BUYvetseun
In Kinderland 4 DVD . DVAT6203 2007 VAT VYF MUSIEK/SONY MUSIC/BMG
1. Die Bokke
2. Kalie Kieterkat
3. Ek Ry Met Die Trein
4. Do Dompie Dom Dom
5. Pikkewyn
6. Teddy Bear's Picnic
7. Water
8. Smarties En Jellytots
9. Bliksoldaatjie
10. Groenes In Die Bos
11. Ma se Barbiepop
12. Nee, Nee, Nee
13. Zebra
14. Dwergie

vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
Carike in Kinderland Vol. 4 . CDVAT6181 2006 VAT VYF MUSIEK/SONY MUSIC/BMG
1. Ek Ry Met Die Trein
2. Die Kat Kom Weer
3. Wees Nie Bang Vir Die Donker
4. Bliksoldaatjie
5. Ghoempie
6. Die Tandarts
7. Kalie Kieterkat
8. Die Brandweerman
9. Karoolsie
10. Dieremaniere
11. Daar's Mense Wat Ons Help
12. Nanki-Pooh
13. The Orchestra
14. Piet-My-Vrou
15. Die Hamerslaner
16. Bennie Boekwurm
17. If I Could Fly
18. As Die Sirkus Kom
19. Teddy Bear's Picnic
20. Die Wêreld Van 'n Kind
21. Goggawiet
22. Die Polka
23. Vat Jou Goed En Trek Ferreira
24. Ons Plaasvriende: Ons Het Baie Vriende; Daar's 'n Hoender; Hop Hop Hop My Perdjie; Eseltjie Ry; Trippe Trappe Tone; Sannie Het 'n Lammetjie; Die Blink Vosperd

en Ghoempie In Kinderland 3 DVD
vetseunKOOP/BUY
In Kinderland 3 DVD . DVAT6178 2006 VAT VYF MUSIEK
1. Ghoempie
2. Die Poutjie
3. Die Brandweerman
4. Old Mac Donald
5. Tik Tok
6. You're a Pink Toothbrush
7. Die Tandarts
8. Ek Is Klompie-Klomp
9. O, Die Huiswerk
10. How Much Is That Doggy In The Window?
11. Die Padda Wou Gaan Opsit
12. Feëtjieland
13. Dorstyd
14. Almal Trap 'n Spoor
15. Wees Nie Bang Vir Die Donker

vetseunKOOP/BUYvetseun
Carike in Kinderland 2 DVD . DVAT6169 2005 VAT VYF MUSIEK/GRM
1. Heidi
2. Riekie Tiekie Trein
3. Daantjie Kat
4. Haas Das Se Nuuskas
5. Kombuisorkes
6. Die ABC
7. Jou Liggaam Is 'n Wonderwerk
8. Sjakadoem
9. Pinocchio
10. Die Padda Wou Gaan Opsit
11. Jy Moet Weet Wat Jy Eet
12. Mielie Malie Maantuig
13. At The Zoo
14. Somme
15. Die Wind

vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
Hy's Die Een . CDVAT6171/KOSD 005 2005 VAT VYF MUSIEK/KOSMOS
1. Herder Van My Hart
2. U Roep My
3. Daar Is Een
4. Dankie
5. Daar's 'n Dierbare Kruis
6. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
7. Saggies En Teer
8. Whispering Hope
9. Kersfees Medley: Kom Alle Getroues; Hoor Die Blye Eng'lelied; Die Heiland Is Gebôre; Kom Kinders Besing (Met 'n Vrolike Stem)
10. Somerkersfees
11. Voete Van 'n Gemsbok
12. Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is?
13. Moet Ek Gaan Met Leë Hande?
14. Tel Jou Seëninge
15. Gebed

vetseunKOOP/BUY
Die Vroeë Jare ............. CDEMIM 047 2004 EMI
1. Timothy
2. The French Song
3. Last Dance
4. I Walk The Line
5. Sy Kitaar en Die See
6. Mangwane Mpulele
7. Trekliedjie
8. Dink Aan My
9. Non Illuderti Mai
10. Muss I Denn
11. Die Graaf Van Bloemfontein
12. Droomverlore
13. Bon Soir Cher
14. Sucu Sucu
15. Island In The Sun
16. I Can't Stop Loving You
17. Reëndruppeltjies
18. Die Kat Kom Weer
19. Sonneblomme
20. Nog 'n Dansie
21. Jy Kom Terug Na My
22. (Kom) Ons Bly Bymekaar
23. Liefde Is Verlange
24. Speel Troebadoer
25. Wilgelied
26. Liedjie Van Die See
27. Eendag
28. Hortjievenster-Huis
29. Byeboerwa

vetseunKOOP/BUY
My Treffers .................... CDEMIM 119 2004 EMI
1. Dis 'n Land
2. Byeboerwa
3. As Die Suidoos Gaan Lê
4. Hoeka Toeka
5. Blue Eyes Crying In The Rain
6. Do You Speak English? met Johan Stemmet
7. Lang Maer Blonde Man
8. Timothy
9. Stap Saam Met My
10. Sarah de Jager
11. Vroue Van Veertig met Rina Hugo
12. Kaalvoet In Die Reën
13. The French Song
14. Dit Reën In Tsitsikamma
15. Stilbaai Se Somers
16. Simon
17. Die Hondsalon
18. Wilgelied
19. Heidi
20. Bartolomeu Dias
21. Jock Van Die Bosveld (Lourens Fourie)
22. Silver de Lange
23. Kan Jy Nog Onthou? met Johan Stemmet
24. Walker Se Baai
25. Slamaaierwinkel
26. Johannesburg

vetseunKOOP/BUYvetseun
Carike in Kinderland 3 . CDVAT6161 2004 VAT VYF MUSIEK/ EMI
1. Daantjie Kat
2. Nakkie Die Nar
3. Kombuisorkes
4. Die Poutjie
5. Die Windpomp
6. Nommers
7. O, Die Huiswerk
8. The Ugly Duckling
9. Die Mot
10. Freddie Fish
11. Riekie Tiekie Trein
12. Sarel Seemonster
13. At The Zoo
14. Volstruisie
15. Rakker
16. Oom Jan Se Kitaar
17. Tik Tok
18. Sal Jy Dit Glo?
19. Animals Are Different
20. Vier Seisoene
21. Ploegtyd
22. Die Wind
23. Huisies
24. Dream

vetseunKOOP/BUYvetseun
Carike in Kinderland DVD . DVAT6164 2004 VAT VYF MUSIEK/GRM
1. Die Tandemuis
2. Sal Jy Dit Glo?
3. Die Middel Van Die See
4. Die Roomysman
5. Die Mot
6. I'm Special
7. Die Paddakonsert
8. Die Lappop
9. Alle Voëls Het Vere
10. Nommers
11. Freddie Fish
12. Vier Seisoene
13. Die Dapper Muis
14. Wouter Kabouter
15. Rip van Winkel

vetseunKOOP/BUYvetseun
Loop Saam ....... CDVAT(CLS)6154 2003 VAT VYF MUSIEK/SONY MUSIC/BMG
1. In Die Hartjie Van Die Sederberg
2. Hantamberge; Ek Verlang Nog Altyd
3. Boy Van Die Suburbs; Hanoverstraat; Trompie
4. Nag Waar Is Jou Stem
5. Haai Casanova; My Hart Het 'n Kleine Venster; Hoeka Toeka
6. Uthando
7. Klein Karoo; Die Seewind Bring Heimwee; Die Lewe Sonder Jou
8. Dayo; Island In The Sun; Jamaica Farewell; Angelina
9. En Nou't 'n Droom Gebeur
10. Kinders Van Die Wind
11. Dum Dee Dum
12. Die Padda Wou Gaan Opsit; Die Ou Kraalliedjie
13. Ek Is Lief Vir Die Kaap
14. Rose Garden; Lemon Tree; Cotton Fields; Simple Simon Says
15. Ek Dink Vandag Weer Terug
16. As Craincas Do Vento

vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
Carike In Kinderland 2 . CDVAT6143 2002 VAT VYF MUSIEK/ EMI
1. Haas Das Se Nuuskas
2. Die Paddakonsert
3. Willie Wouter
4. Liewe Heksie
5. Rip van Winkel
6. You're a Pink Toothbrush
7. Jan van Riebeeck
8. Mielie Malie Maantuig
9. How Much Is That Doggy
10. Kokkewiete
11. Spitter Spetter Spat
12. Die Middel Van Die See
13. I'm Special
14. Die Tandemuis
15. The Circus
16. Die Padda Wou Gaan Opsit
17. Opposites
18. When I Grow Up
19. Almal Trap 'n Spoor
20. Sjakadoem
21. Riksja Booi
22. Die Donkie Se Kerslied
23. Al Was Ek Nie Daar Nie

vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
Carike In Kinderland .. CDVAT6123 2001 VAT VYF MUSIEK/ EMI
1. Heidi
2. Pinocchio
3. Die Dapper Muis
4. Do-Dompie-Dom-Dom
5. Wouter Kabouter
6. Tick Tock
7. My Hond Jan
8. Die ABC
9. Muskiet
10. Feëtjieland
11. Old Mac Donald
12. Alle Voëls Het Vere
13. Daar Kom Die Roomysman
14. Die Lappop
15. The Tooth Mouse
16. Oom Hoenderhaan
17. Die Padda Wou Gaan Opsit
18. Ek Is Klompie-Klomp
19. Somme
20. Colours Of The Rainbow
21. Dorstyd
22. Things So True

vetseunvetseun
Seisoene Van Die Lewe . CDVAT6108 2000 VAT VYF MUSIEK/SONY MUSIC/BMG
1. Kyk In My Oë
2. Kunstefees In Die Klein Karoo
3. Tolla van der Merwe
4. Free As An Eagle
5. Seisoene Van Die Lewe
6. Jy's My Lewe Nou
7. Ek Hoor Die Musiek
8. Children
9. Vir Elke Droom
10. Dis Alles Sinloos Sonder Jou
11. La Luna Blue
12. Gebed
13. Medley

vetseunKOOP/BUYvetseun
Net Een Soos Jy ......... CDDCB 398 1999 DECIBEL
1. Jock Van Die Bosveld (Lourens Fourie)
2. Wolverton Mountain
3. Jan Pietman
4. Al Is Ons Twee Dan Anders
5. Treine Taljaard Se Teeparty
6. Goudstad Neonmaan (Lourens Fourie)
7. Ou Soutpansberge (Lourens Fourie)
8. Klein Strandkafeetjie By Die Hawe
9. Mans Is Almal Cowboys
10. Blue Eyes Crying In The Rain
11. Neem My Saam
12. Gannaberg
13. Ai Toggie, Liewe Motor
14. Country Roads
15. Medley : Timothy;
..................... Lang Maer Blonde Man;
..................... Sarah de Jager;
..................... Kaalvoet In Die Reën;
..................... Heidi;
..................... Dit Reën In Tsitsikamma

met Fontainebleau Juniorkoor
vetseunKOOP/BUYvetseun
Kom Sing & Loof .......... CDDCB392 1999 DECIBEL/ EMI
1. Welkom Maatjies
2. 'n Mooi Geskenk Is Elke Dag
3. Sing Prys Dank En Bring
4. Laat Die Here Sien Dat Jy Omgee
5. Waar Ek Gaan
6. Ek Is Nie Net Stapsoldaatjie Nie
7. Ek Kan Veilig Staan
8. 'n Man Soos Al Die Manne Was Ek
9. Kyk Hoe Vas Die Vriende Saam
10. Josef Was 'n Dromer
11. Israel Blaas Trompette Rondom Jerigo
12. As My Hartjie Seer Is
13. Dankies
14. Wonderlik Is Ons Gemaak
15. Bietjie Bietjie Eenders
16. Vir Al Wat Lewe Sorg Die Heer
17. Hy Laat Die Sterre Skyn
18. Op Sondag Gaan Ons Kerk Toe
19. As Ek Die Kerk Se Klok Hoor Lui
20. Ons Leer 'n Bybelvers
21. Dit Is Amper Kersfees
22. Hoor Hoedat Die Klokke Lui
23. Kyk Na Die Ster
24. Hemelse Vader
25. Hallelujah

en die Koningskinders
vetseun
Wouter Kabouter & Ander Treffers . CDDCB383 1997 DECIBEL
1. Kraaines
2. Die Middel Van Die See
3. Die Sirkus
4. Die Padda Wou Gaan Opsit
5. Wouter Kabouter
6. Liewe Heksie
7. Die Mot
8. Die Poutjie
9. Rip van Winkel
10. Sjakadoem
11. Die Diere Se Lentedans
12. Doe-Doe Liedjie

en die Koningskinders
vetseun
Die Bybel Op Note ........ CDDCB387 1997 DECIBEL/ EMI
(Genesis tot Exodus, Volume 1)
1. Dis 'n Land
2. As Criancas Do Vento
3. Byeboerwa
4. Pappa Charlie
5. Sarah de Jager
6. Bartolomeu Dias
7. Dit Reën In Tsitsikamma
8. Hoeka Toeka
9. Kaalvoet In Die Reën
10. Winter In My Hart
11. Lang Maer Blonde Man
12. Die Vissers Van San Juan

vetseun
Twintig Mooiste Melodieë ................. 1996 DECIBEL
1. Papillon
2. As Die Suidoos Gaan Lê
3. Walker Se Baai
4. Saam Met Jou
5. Die Kaapse Karnaval
6. Onthou Jy Nog?
7. Doeb-Die-Doeb
8. Die Ystertrein
9. Elke Vrou Wil Dit Hoor
10. Elke Liewe Skemer
11. Êrens Is Nêrens
12. My Hart Is Vry
13. By Waenhuiskrans
14. Stap Saam Met My
15. Stilbaai Se Somers
16. 'n Duisend Dae
17. Silver de Lange
18. Met 'n Vuur In My Hart
19. Dum Diedelie Dum
20. Sand Verlange

vetseunKOOP/BUYvetseun
Timothy ........................ CDDCB 328 1995 DECIBEL/2004 EMI
1. Master Jack
2. Sy Kitaar en Die See
3. Timothy
4. Droomverlore
5. Bon Soir Cher
6. I'll Walk The Line
7. The French Song
8. Die Ou Kraalliedjie
9. Walking In The Sunshine
10. Kumbaya
11. Dominique
12. Jamaica Farewell
13. Die Padda Wou Gaan Opsit
14. Joli Jacqueline
15. Die Blonde Matroos
16. World of our Own

'n Boet Pretorius Produksie

vetseunvetseunKOOP/BUY
Carike TC/CD ..... CDDCB 294 1994 DECIBEL
1. Papillon
2. Die Koning Se Vrou
3. Sybrand, Jy's 'n Hondjie Aan 'n Leiband
4. My Hart Is Vry
5. Elke Vrou Wil Dit Hoor
6. As Jy Tot Môre Wag
7. Do You Speak English?
8. Heimwee Na My Suiderland
9. Jock Die Bosveld Hond (Lourens Fourie)
10. Spore Op Die Sand
11. Speel Op Jou Harmonika
12. My Mooiste Lied
13. Waai Winde Waai

vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
Carike in Smurfland . CDDCB (WL) 267 1992 DECIBEL
1. Maak Soos Ek Sê
2. Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande?
3. In Smurfland
4. Ou Pappa Smurf
5. Die Smurflambada
6. Waar Het Dit Als Begin?
7. Die Smurflied
8. Smurfiekarnaval
9. Ons Lewe, Tevrede, Tesame
10. Smurfie Rap
11. Die Dag Gly Verby
12. Dippedie Dei
13. Smurfies Sal Nooit Verander Nie
14. 'n Wonderwêreld

vetseun
Kinder Treffers ................................ 1991
1. Heidi
2. Feëtjieland
3. Die Dapper Muis
4. Haas Das Se Nuuskas
5. Sal Jy Dit Glo??
6. Kokkewiete
7. Die Lappop
8. Dorstyd
9. Bennie Boekwurm
10. Die ABC
11. Die Wit Hondjie
12. Die Padda Wou Gaan Opsit

vetseun
Stap Saam Met My LP ....................... 1991 DECIBEL
1. Maak So In Die Boland
2. Jy Moet Bly Glo
3. Liefde Kom En Liefde Gaan
4. Stap Saam Met My
5. Mooi Was Die Tyd
6. Met 'n Vuur In My Hart
7. Stilbaai Se Somers
8. Namakwaland
9. Liefde Vir Mekaar
10. Walker Se Baai
11. Êrens Is Nêrens
12. Rommel Tot Roem

vetseunKOOP/BUYvetseun
Grootste Treffers LP/CD . CDDCB (WB) 234 1990/1993 DECIBEL/ EMI
1. Dis 'n Land
2. As Criancas Do Vento
3. Byeboerwa
4. Pappa Charlie
5. Sarah de Jager
6. Bartolomeu Dias
7. Dit Reën In Tsitsikamma
8. Hoeka Toeka
9. Kaalvoet In Die Reën
10. Winter In My Hart
11. Lang Maer Blonde Man
12. Die Vissers Van San Juan

met Jannie Pelser
vetseun
Ek Is Naby LP ................... DCB 229 1990 DECIBEL

vetseunvetseun
Onthou Jy Nog... LP .......................... 1989 DECIBEL
Kant Een:
1. Kom Neem My Weg
2. Kan Jy Die Dae Nog Onthou
3. Jy Was Meer As 'n Vriend
4. Vroue Wat Voorloop met Rina Hugo
5. Silver de Lange
6. Die Kaapse Karnaval
Kant Twee:
1. Onthou Jy Nog
2. Liedjies
3. Sandverlange
4. Port Elizabeth
5. Lag En Die Wêreld Lag Saam Met Jou
6. Sê My Waar Ek Jou Kan Kry

vetseunvetseunvetseun
Ek Sing... ..........CDDCB (WB) 187 1988/1993/2004 DECIBEL/EMI
1. Bartolomeu Dias
2. Die Ystertrein
3. Dis 'n Land
4. As Die Suidoos Gaan Lê
5. (So Ry Die Trein) Kimberley Se Trein
6. Karnaval In Bloemfontein
7. Dum Diedelie Dum
8. Elke Liewe Skemer
9. Saam Met Jou Wil Ek Lewe
10. Die Oujaar Is Vergete
11. Soetfontein
12. My Sprokiesverhaal
13. Bartolomeu Dias

'n Boet Pretorius Produksie

vetseun
Ek Sing... LP .................. DCB(E)187 1988 DECIBEL
Kant Een:
1. Bartolomeu Dias
2. Die Ystertrein
3. Dis 'n Land
4. As Die Suidoos Gaan Lê
5. (So Ry Die Trein) Kimberley Se Trein
6. Karnaval In Bloemfontein
Kant Twee:
1. Dum Diedelie Dum
2. Elke Liewe Skemer
3. Saam Met Jou Wil Ek Lewe
4. Die Oujaar Is Vergete
5. Soetfontein
6. My Sprokiesverhaal
7. Bartolomeu Dias (Potugees/Engels)

vetseun
Jeugsangbundelliedere kompilasie . CDDCB 406 1988 DECIBEL
Kunstenaars: Carike Keuzenkamp, Acapella, Jannie Pelser, Rina Hugo.
1. Here Ek Sal U Loof - Carike Keuzenkamp
2. Hoe Groot Is U - Acapella
3. Loof Hom Met Die Tromme - Jannie Pelser
4. Ek Weet Verseker - Carike Keuzenkamp & Jannie Pelser
5. Ons Is Nie Deur Goud Of Silwer - Acapella
6. Aan God Al Die Eer - Jannie Pelser
7. Die Hemel Roem - Acapella
8. Ek Was Eensaam En Verlaat - Carike Keuzenkamp & Jannie Pelser
9. God Van Yster En Beton - Jannie Pelser
10. Wees Genadig Heer - Carike Keuzenkamp
11. Ek Is Bly - Carike Keuzenkamp & Jannie Pelser
12. Aan Jesus, Koning, Al Die Eer - Acapella
13. Eer Aan God Die Vader - Carike Keuzenkamp
14. Eer Aan Die Vader - Jannie Pelser
15. Hierdie Heilige Nag - Carike Keuzenkamp & Jannie Pelser
16. Ere Aan Jesus - Acapella
17. Prys Die Heer Alle Volke En Nasies - Jannie Pelser
18. U Woord Is 'n Lamp - Carike Keuzenkamp
19. As Ek Soek - Carike Keuzenkamp & Jannie Pelser
20. U Ken My Deur En Deur - Acapella
21. Ons Is Almal Hier Tesaam - Jannie Pelser
22. Die Eis Wat Jesus Stel - Acapella
23. Hoor Die Blye Eng'le Sing - Carike Keuzenkamp & Rina Hugo
24. Maak Die Heilige Gees Almal Een - Carike Keuzenkamp & Jannie Pelser

vetseunvetseun
Saam Met Jou LP . DCB(HUC)200 1988 DECIBEL
Kant Een:
1. Dit Reën In Tsitsikamma
2. Salakahle
3. Saam Met Jou
4. Geel Magrietjie
5. My Grou, Blou Berge
6. Doeb-Die-Doeb
Kant Twee:
1. As Criancas Do Vento
2. By Waenhuiskrans
3. 'n Duisend Dae
4. Miskien Moet Ek Van Vooraf Weer Beplan met Johan Stemmet
5. Jy Weet Net Hoe
6. Met Jou

vetseun
As Criancas Do Vento / Bartolomeu Dias 7" . DE 44 1988 DECIBEL
Kant Een:
1. As Criancas Do Vento (K. du Plessis/T. dos Santos)
Kant Twee:
1. Bartolomeu Dias (Trad. arr. B. Pretorius/M. Escórcio/B. Louw)

met Die Lynnwoodse Kinderkoor
vetseunvetseun
Sing Geestelike Kinderliedjies LP . MFK 85075 1984 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Die Blye Boodskaptrein
2. Huis Op Die Rots
3. Tromspelertjie
4. Oppas Ogies
5. Die Heer Is Goed Vir My
6. Jy Is 'n Tempel
7. Duisend Dankies
8. Here Jesus, Ek Is Klein
9. Die Heer Is My Herder
10. Fil. 4:4
11. Dis Waar Dat Hy Lewe
Kant Twee:
1. Die Donkie Se Kerslied
2. Soos 'n Trein Is Die Kerk
3. Alles Almal Loof Die Heer
4. Dankie Heer
5. Kyk Hoedat Die Voëltjies Vlieg
6. Wat 'n Vriend Het Ons
7. Ek Kom Na U
8. Marsliedjie
9. Weet Jy Waar's Die Tempel
10. Ek Wil Die Here Loof

vetseun
Carike LP ............................................ 1983 EMI
Kant Een:
1. Carolientjie
2. Südwest
3. Carla
4. Pretoria
5. Onthou Jy
6. Peter Pan
Kant Twee:
1. Sarah de Jager
2. Slamaaierwinkel
3. Kom Na My
4. Amor Senor
5. Tik Tik Toktokkie

vetseun
Sarah de Jager / Tik-Tik Toktokkie 7" . BR. 3193 1982 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Sarah de Jager (Jan de Wet)
Kant Twee:
1. Tik-Tik Toktokkie (Herman Holtzhausen)

Regisseur: Boet Pretorius
Verwerking: Zane Cronjé
Ingenieur: Phillip Nel

vetseun
Die Hondsalon / Simon 7" ... BR. 3183 1980 EMI

vetseun
Carike LP .................... DCB (A) 145 1985 DECIBEL
Kant Een:
1. Winter In My Hart
2. Meneertjie Om Die Hoek
3. Patrysie
4. Potjiekos
5. My Mooiste Land
6. Die Vissers Van San Juan
Kant Twee:
1. Die Blou Erongo's Droom
2. Die Witste Sand Is Die Kaapse Sand
3. Pappa Charlie
4. Suikerbosrand
5. Môre Kom Ek T'Rug
6. Byna Soos Nou

vetseun
Carike LP ............................................ 1980

vetseun
25 Grootste Treffers LP .................... 1980 EMI
Plaat Een:
Kant Een:
1. Timothy
2. Trekliedjie
3. Reëndruppeltjies
4. Jy Kom Terug Na My
5. Dink Aan My
6. Sy Kitaar En Die See
Kant Twee:
1. Droomverlore
2. Nog 'n Dansie
3. Jolie Jacqueline
4. Dienie-Mini Nooi
5. Sonder Jou Is Die Lewe So Eensaam
6. Bon Soir Cher
Plaat Twee:
Kant Een:
1. Ons Bly Bymekaar
2. Groen Koringlande
3. Die Graaf Van Bloemfontein
4. Dorstyd
5. Speel Troebadoer
6. Ver In Die Wêreld Kitty
Kant Twee:
1. The French Song
2. Johnny Ferreira
3. Tell Me Why
4. Last Dance
5. Dove's Song
6. Wanuki
7. I'll Walk The Line

vetseunvetseun
Byeboerwa LP ............. BRS (L) 433 1979 BRIGADIERS MUSIEK
Kant 1:
1. Byeboerwa
2. Wilgelied
3. Lang Maer Blonde Man
4. Doemeroem
5. Liedjie Van Die See
6. Johannesburg
Kant 2:
1. Hoeka Toeka
2. Kaalvoet In Die Reën
3. Eendag
4. As Jy By My Bly
5. Verlief Op Die Lewe
6. Hortjievenster-Huis

vetseunvetseun
Die Byeboerwa / Verlief Op Die Lewe 7" . BR 3160 1979 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Die Byeboerwa (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Verlief Op Die Lewe (Christian Anders-Gert van Tonder)

Produksie: Boet Pretorius
Klankingenieur: Owen Wolf

vetseunvetseunvetseun
Daantjie Kat LP ............. MFP 54949 1979 MUSIC FOR PLEASURE/EMI
Kant 1
1. Daantjie Kat
2. Sarel Seemonster
3. Die Windpomp
4. Vat Jou Goed En Trek Ferreira
5. Ploegtyd
6. Karoolsie
Kant 2.
1. Pinocchio
2. Hy Is Klompie-Klomp
3. Die Kat Kom Weer
4. Piet-My-Vrou
5. Ek Ry Met Die Trein
6. Die Wêreld Van 'n Kind

Carike Keuzenkamp, die kleinspan se gunsteling televisie ster en aanbieder van KRAAINES, sing op hierdie plaat, ou gunstelinge soos Vat Jou Goed En Trek Ferreira, Die Kat Kom Weer, asook nuwe TV-liedjies, soos Daantjie Kat.
Carike se vorige Afrikaanse kinderplaat HEIDI het al twee goue plate verdien en DAANTJIE KAT beloof om net so gewild soos HEIDI te word.

Daantjie Kat is die Nasionale Verkeersveiligheidskat.

Verwerkings: Zane Cronjé
Regisseur: Boet Pretorius
Ingenieur: Owen Wolf

vetseunvetseun
Barba Papa LP ............. MFP 54882 1978 MUSIC FOR PLEASURE
Side One:
1. Barba Papa (Anton Goosen)
2. You're a Pink Toothbrush (Ruvin/Halfin/Irving)
3. How Much Is That Doggy (Merril)
4. Do-Re-Mi (Rodgers/Hammerstein)
5. This Old Man (B. Gould/Sharp)
6. The Little Shoemaker (Revil/Lemarque/Parsons/Turner)
Side Two:
1. Medley:
.a. Zip-A-Dee-Doo-Dah Gilbert/Wrubel);
.b. Whistle While You Work (Morey/Churchill);
.c. Heigh-Ho (Morey/Churchill)
2. There's A Dream World (G. van Tonder)
3. Hokey Cokey (J. Kennedy)
4. The Ugly Duckling (Loesser)
5. Teddy Bear's Picnic (Bratton/Kennedy)
6. The Smurf Song (Kartner)

"On television she's known as the Kraaines lady. With her friendly smile and her lovely songs, Carike Keuzenkamp has crept deep into the hearts of thousands of young South Africans. Her Afrikaans LP & 'Heidi' on MFP/SRSJ.8053 is one of the most successful recordings ever issued and became a gold LP within three weeks. This new LP, & 'BARBA PAPA' featuring all the great children's songs, is bound to follow Heidi success. One look at the songs will tell you why."

A Boet Pretorius Production
Arranged by Mike Pilot
Recorded by Owen Wolf and Glen Pearce in the studios of EMI-Brigadiers, Johannesburg

vetseunvetseun
Heidi LP ................ MFP/SRSJ 8053 1978 MUSIC FOR PLEASURE/EMI
Kant 1:
1. Heidi (Bruhn-Weinxierl-Wagner-M. Venter)
2. Feëtjieland (Dempsey/Viljoen)
3. Die Dapper Muis (B. Misheiker)
4. Haas Das Se Nuuskas (Gert van Tonder)
5. Sal Jy Dit Glo? (B. Misheiker)
6. Kokkewiete (Sourire-Rita Meyer)
Kant 2:
1. Die Lappop (B. Misheiker)
2. Dorstyd (A. Rudulph)
3. Bennie Boekwurm (Gert van Tonder)
4. Die ABC (Oosthuysen-Meyer)
5. Die Wit Hondjie (P. Menton)
6. Die Padda Wou Gaan Opsit (Rose van Tonder)

met Hennie Smit (Die Dapper Muis), Verna Vels (Bennie Boekwurm), Gert van Tonder (Wit Hondjie), en die kinders van die Louw Geldenhuyslaerskool afgerig deur Bettie Kruger. Verwerkings, Mike Pilot, opnames, Owen Kolf, produksie, Boet Pretorius. ook hier

Kleingoed van Kraaines en al die ander kinders van Suid-Afrika - kyk net waarmee het julle gunsteling TV-ster vorendag gekom: HEIDI plus elke ander Afrikaanse treffer wat julle harte deur die jare verbly het! Wie anders kan Heidi so vrolik laat trippel deur die sneeubedekte velde van die Alpe? En wie vertel die storie van Peter en Oupa beter as juis Carike Keuzenkamp? Daarmee saam vergas sy ons op heerlike liedjies soos Feëtjieland en Die Lappop en sing sy met Hennie Smit 'n ou gunsteling soos Die Dapper Muis.
Heidi en ander ander treffers is Carike Keuzenkamp se baie spesiale geskenk aan al ons jong maatjies.

vetseunvetseun
Ek Wonder / Gee Jou Liefde Vir My 7" . RSS 2 1977 RSA
Kant Een:
1. Ek Wonder (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Gee Jou Liefde Vir My (Anton Goosen)

Producer: Ernest Schröder; Arranger: Robert Schröder

vetseunvetseun
Kraaines en ander treffers LP . MFP/SRSJ 8030 1976 MUSIC FOR PLEASURE/EMI
Kant 1:
Kraaines
Die Middel Van Die See
Die Sirkus
Die Padda Wou Gaan Opsit
Wouter Kabouter
Liewe Heksie
Kant 2:
Die Mot
Die Poutjie
Rip van Winkel
Sjakadoem
Die Diere Se Lentedans
Doe-Doe Liedjie

met Carike Keuzenkamp en Anton Goosen, Verna Vels, Andy Dillon, Vincent van der Westhuizen, Johan van Rensburg

vetseun
Kaalvoet In Die Reën / Sing Saam Met My 7" . BR. 3126 1976 BRIGADIERS MUSIEK/EMI

vetseun
Jy Kom Terug Na My LP ................... 1973 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Jy Kom Terug Na My
2. Ons Bly Bymekaar
3. Ek Het Jou Lief
4. My Hartklop Doem-Doeme-Doem
5. Alles Wat Goed Is In Die Lewe
6. Sonder Jou Is Die Lewe So Eensaam
Kant Twee:
1. Sing Saam Met My Vandag
2. Liefde Is Verlange
3. Speel Troebadoer
4. Wie Ken Die Liefde
5. 'n Eensame Hart
6. Ek Gaan Van Nou Af Aan Ons Liefde Bou

Regisseur: Boet Pretorius
Musiekverwerking: Dave Polecutt
Klank: Ian Martin; Jeremy George

vetseunvetseun
Jy Kom Terug Na My / Ons Bly Bymekaar 7" . BR 3077 1973 BRIGADIERS MUSIEK/EMI

vetseunvetseunvetseun
Reëndruppeltjies LP .. SCXJ 11202/MFP-SRSJ 7054 1971 COLUMBIA/MUSIC FOR PLEASURE/EMI
Kant Een:
1. Reëndruppeltjies (J. Edmond)
2. Die Kat Kom Weer (Folk Song-verw: R. Netcher)
3. Rooi Sandaaltjies (Lace Covered Windows) (Westlake-Lobse)
4. Land Van Nêrens (New World In The Morning) (Whittaker)
5. Die Roos Van Karmosyn (H. Alisch-K. Herta)
6. Soetsaffraan (Round And Around) (T. Dempsey)
Kant Twee:
1. Besie Van Die Namib (Snowbird) (G. Maclellan-Lir. P.J. Smit)
2. Goggawiet (Erasmus)
3. Altyd En Altyd (Russies Trad.)
4. Sonneblomme (E. Brecht-S. Mahr-Lir. P.J. Smit)
5. Heimwee (Die Lied Van Talga) (Weyrich-Bauer)
6. Nog 'n Dansie (Yon-Zoupe)
7. Kom Huistoe (Kongos-Frances)

vetseun
Gone Like The Wind .. SCXJ 11184 1970 COLUMBIA/EMI
Gone Like The Wind
Lonesome Me
Green, Green Grass Of Home
Island In The Sun
Have I Told You Lately That I Love You
Sucu Sucu
Cottonfields
Gipsey Rover
I Can't Stop Loving You
Valparaíso
Love Letters In The Sand
Bon soir cher

vetseunvetseunvetseun
Carike LP ..................... SCXJ 11163 1969 COLUMBIA
Side 1:
1. Arrivederci Hans (G. Buscher-H. Meyer)
2. Dink Aan My (Rue Williams)
3. Non Illuderti Mai (My Little Lady) (Panzeri-Pace)
4. Muss I Denn (Weismann-Twomy-Kaemfert-Wise)
5. Junge Komm Bald Wieder (Olias Rothenberg)
6. Ver In Die Wêreld, Kittie (Trad. arr: R. Netcher)
Side 2:
1. Die Graaf Van Bloemfontein (H. Mayer-F. Wehrich-P. Smit)
2. Droomverlore (G. Esaul-J. Edmond)
3. Heischi Bumbeidschi (I. Posey)
4. Jolie Jacqueline (S. Warfield)
5. Ich Bau Dir Ein Schloss (Hee-Kaleta-Roloff)
6. Die Ontroue Sannie (H. Gutsche)

Produced by: Joe Nofal
Musical Arrangements: Robin Netcher
Recording Engineer: Leo Lagerwey

Sommer met haar eerste solus-sewe, Timothy, het Carike Keuzenkamp 'n Goue Plaat-toekenning ontvang. Toe volg haar eerste langspeler, The Carm of Carike. Nie lank hierna nie, hoor ons Almal se Keuse. En hier is nou Die Veelsydige Carike! Bepaald buitengewone opgang!
Waaraan is hierdie welslae toe te skryf?
Dit het begin met Carike se eenvoudige, verfrissende en sonderiinge opname, Timothy. Die redes vir die daarop volgende trefferlangspeiers? Kortom - Carike se veelsydigheid.
n As 'n mens 'n Iysie moet saamstel yan alles wat onder haar veelsydigheid bedoel word lyk dit min of meer só:
Sy is sjarmant (gesels met haar, Iuister na haar sang of kyk sommer net na haar en jy word terstond bewus van haar bekoorlike persoonlikheid).
Sy is beeldskoon en intelligent (albei voorvereistes vir 'n Jooikoningin en iemand wat in 'n rolprent soos Die Professor en die Prikkelpop!.
Sy is gaaf, vol Iewenslus en tog beskeie, en haar voete hou sy stewig op Moeder Aarde (en dit soek ons mos almal in mense om van hulle te hou en om met hulle oor die weg te kom.
Sy is talentvol (want wie kan dan nou ontpop in 'n treffersangeres, sonder enige opleiding, as jy nie aangebore talent het nie? boonop tokkel sy Iustig aan die kitaar!)
Tale is haar kos! (Op "CARlKE" hoor ons haar sing in vyf tale, en in almal is sy ewe tuis - Afrikaans, Engels, Duits, ltaliaans en Frans).
Carike se eerste twee, Iangspelers is puik, maar in haar jongste is sy werklik op, haar stukke! Haar weergawe van Ver In Die Wêreld, Kittie, is iets besonders; Die Graaf Van Bloemfontein se voorland is TREFFER, en so kan 'n mens voortgesels, maar u het seker reeds die naald laat sak op kant een snit een; dus wens ek u aangename Iuisterminute toe in die geselskap van - DIE VEELSYDIGE CARIKE! - Rocco Erasmus

Carike Keuzenkamp received a Gold Disc Award with her very first, Seven Single, "'Timothy'. Then followed her first L.P., "The Charm of Carike." Not long afterwards we heard "AlmaI se Keuse" And now here is CARlKE! Her success is amazing and unique! Why is she so successful?
It all began with Carike's 'fresh-as-a-breeze' recording of "Timothy"; but her charm, talent, and versatility were responsible for her continued success with her L.P. hits which followed.
Charm? Oh yes! Just listen to her sing and you are immediately aware of a personality so charming, so full of life and yet so modest, that she really is somethingof a Wonder Girl.
She is beautiful and intelligent (both requirements for a Rag Queen and an actress - she took part in Jamie Uys' The Professor and the Beauty Queen).
She is really talented; for without natural talent one cannot become a singing star.
To sing in Afrikaans, English, German, Italian and French is no problem at all to Carike, she is at home in all five languages.
Carike's first two L.P.'s are really first-rate, but her latest is ever better! "Ver In Die Wêreld, Kittie", is something special; ,,Die Graaf Van Bloemfontein," will, no doubt, become a big hit, and so one can go on raving about the 12 numbers on this fine L.P. But at this stage you are most probably listening to Carike's lovely voice; so, all that remains for me to say, is: Happy listening to THE VERSATILE CARIKE! - Rocco Erasmus

met Groep 2
vetseunvetseun
Carike Ontmoet Groep 2 LP . JSX 11146 1969 COLUMBIA
Kant Een:
1. Sy Kitaar en Die See (Carike Keuzenkamp)
2. Olie Kolonie (Groep 2)
3. Johnny Ferreira (Carike Keuzenkamp)
4. Ruiter In Die Nag (Groep 2)
5. Trekliedjie (Carike Keuzenkamp)
6. Jong Liefde (Groep 2)
7. I Walk The Line (Carike Keuzenkamp)
Kant Twee:
1. Jakkals En Wolf (Groep 2)
2. Groenkoringlande (Carike Keuzenkamp)
3. Dorstyd (Groep 2)
4. Dove's Song (Carike Keuzenkamp)
5. Die Kat Kom Weer (Groep 2)
6. Wanuki (Carike Keuzenkamp)
7. Groen Is Die Land Van Natal (Groep 2)

vetseunvetseunvetseun
Carike Ontmoet Groep 2 LP/8-Track . MFP/SRSJ 7045 1969 MUSIC FOR PLEASURE
Kant A:
1. Sy Kitaar en Die See (Carike Keuzenkamp)
2. Olie Kolonie (Groep 2)
3. Johnny Ferreira (Carike Keuzenkamp)
4. Ruiter In Die Nag (Groep 2)
5. Trekliedjie (Carike Keuzenkamp)
6. Jong Liefde (Groep 2)
7. I Walk The Line (Carike Keuzenkamp)
Kant B:
1. Jakkals En Wolf (Groep 2)
2. Groenkoringlande (Carike Keuzenkamp)
3. Dorstyd (Groep 2)
4. Dove's Song (Carike Keuzenkamp)
5. Die Kat Kom Weer (Groep 2)
6. Wanuki (Carike Keuzenkamp)
7. Groen Is Die Land Van Natal (Groep 2)

vetseunvetseunvetseun
Almal Se Keuse LP/8-Track . SCXJ 11139/XB-SCXJ 11139 1969 COLUMBIA
Kant Een:
1. Groenkoringlande
2. Dorstyd
3. Sy Kitaar en Die See
4. Mangwane Mpulele
5. Trekliedjie
6. Dienie-Mini Nooi
Kant Twee:
1. Kokkewiete
2. Die Ou Kraalliedjie
3. Daar Doer In Die Bosveld
4. Gertjie
5. Siembamba
6. Piekaninie-wiegeliedjie

Daar was eenmaal ’n meisiekind met oë die kleur van 'n koringblom en ’n gelaatskleur soos dié van ’n perske. ’n Sonderlinge dametjie, wat nie alleen was - en is - sy beeldskoon nie, haar persoonlikheid was nog boonop so aantreklik dat sy deur haar medestudente byna eenpariglik gekies is as hulle Joolkoningin. Rolprentman Jamie Uys het nog verder gegaan en haar ’n rol aangebied in 'n kleurfilm met die naam van ,,Die Professor en die Prikkelpop". Hy het destyds nie eers geweet dat sy kon sing nie.
Maar Carike was vol verassings. Voorlang het sy internasionale sukses behaal met haar eerste plaatopname getitel ,,Timothy", wat sy ook in die Uysprent gesing het. Dit is nie net in Suid-Afrika vrygestel nie, maar ook in Holland.
Daarby het sy musikale bewys gelewer dat sy nie net Afrikaans en Engels magtig was nie, maar op haareerste Iangspeelplaat — ,,The Charm of Carike" — het sy ook nog Iiedjies in vioeiende Nederlands, Duits, Frans en ltaliaans gesing.
En om alles te bekroon bespeel sy nog self haar eie kitaar ook!
Hierdie sonderlinge (ons dink.die woord pas haar goed) dametjie het nou haar eerste Afrikaanse Iangspeler gemaak. En kyk na die Iiedjies wat sy gekies het: Die oulike ,,Kokkewiete", die treffer, ,,Groen Koringlande", die verbasende, ,,Sy Kitaar en Die See’ (gewoonlik beskou as ’n man se liedjie, maar wag totdat u Carike se weergawe gehoor hetl), haar eie treffer, ,,Die Ou Kraalliedjie", ,,Daar Doer In Die Bosveld", ,,Dorstyd",- twee sluimerliedjies, ,,Siembamba" en ,,Piekaninie-wiegeliedjie" en ’n paar ander — almal ewe aantreklik, almal uitmuntende voorbeelde van die sjarmante Carike se talent en almal gewild genoeg om ALMAL SE KEUSE te wees.
Beeldskoon, talentvol, intelligent en sjarmant — dit is Carike.
Wat wil mens meer? — GILBERT GIBSON

Produksie : Joe Nofal
Musikale Verwerkings : Werner Krupski
Opname Ingenieur : Leo Lagerwey

vetseunvetseun
Kom Huistoe / Arrivederci Hans 7" . DE 444 1969 COLUMBIA
Kant Een:
1. Kom Huistoe (Oh Wann Kommst Du) (Kongos - Frances)
Kant Twee:
1. Arrivederci Hans (G. Bushor - H. Meyer)

vetseun
Trekliedjie / Dorstyd 7" ....... DE 437 1969 COLUMBIA

vetseunvetseun
Droomverlore / Dink Aan My 7" . DE 426 1969 COLUMBIA
Kant Een:
1. Droomverlore (Rue Williams)
Kant Twee:
1. Dink Aan My (G. Esaul, J. Edmond)

vetseunvetseun
Johnny Ferreira / Wanuki 7" . DSA 817, 1968 COLUMBIA
Kant Een:
1. Johnny Ferreira (Trad., Verw. Martin)
Kant Twee:
1. Wanuki (Egnos, Gray, Domingo)

vetseunvetseun
Last Dance / Dove's Song 7" . DSA 776 1968 COLUMBIA
Side One:
1. Last Dance (Keld Heick-Eng lyrics: Elsabe Roets)
Side Two:
1. Dove's Song (J. Erasmus & J.J. Louw)

vetseun
Timothy / Beautiful Girls 7" . DSA 749 1968 COLUMBIA
Kant Een:
1. Timothy (As sung in the film "The Professor & The Beauty Queen") (J. Erasmus)
Kant Twee:
1. Beautiful Girls (J. Erasmus)

vetseunvetseun
The Charm Of Carike LP . JSX 11114 1968 COLUMBIA/EMI
Side One:
1. Timothy
2. The French Song
3. Last Dance
4. I'll Walk The Line
5. Tammy
6. Johnny Ferreira
Side Two:
1. Tell Me Why
2. There's A Kind Of Hush
3. Morningtown Ride
4. Dove's Song
5. More
6. Wanuki


ook:
vetseunvetseun
Aai, aai, Die Kraaines-Kraai LP . MFK 85021 1981 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Die Kraaines-Kraai (Trad./Gert van Tonder)
2. Oom Jan Se Kitaar (Rykie Pienaar)
3. Die Riekie-Tiekie Trein (G. Willemse/A. Viljoen)
4. Horlosieman (Pierre Malan)
5. Die Polka (Pierre Malan)
6. Jan van Riebeeck (Trad./M. Schneider)
Kant Twee:
1. Bliksoldaatjie (Rose en Gert van Tonder)
2. Paddakonsert (Jan Grové/Claude Larson)
3. Die Hamerslaner (Rykie PienaarPierre Malan)
4. Riksjabooi (N. Carstens/A. de Waal)
5. Goggawiet (Dopper Erasmus)
6. Trekliedjie (A.E. Carinus-Holzhausen/W. Kittredge)

Regisseur: Boet Pretorius
Verw.: Danny Antill
Opnames: Phillip Nel

vetseun
Daar Kom Die Roomysman LP . MFP 80055 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Daar Kom Die Roomysman
2. Spitter Spetter Spat
3. Kombuisorkes
4. Muskiet
5. Voel Vry
6. My Hond Jan
Kant Twee:
1. Mielie Malie Maantuig
2. Huisies
3. Nommers
4. Volstruisie
5. Kougom Kan Nie Geplant Word Nie
6. Willie Wouter

vetseun
Ons Eie Carike: Grootste Treffers LP . EMI
Kant Een:
1. Heidi
2. Timothy
3. Byeboerwa
4. Kaalvoet In Die Reën
5. Trekliedjie
6. Liewe Heksie
Kant Twee:
1. Hoeka Toeka
2. Dink Aan My
3. Lang Maer Blonde Man
4. Simon
5. Johannesburg
6. Droomverlore

vetseun
Grootste Treffers LP .......................
Kant Een:
1. Heidi
2. Timothy
3. Byeboerwa
4. Kaalvoet In Die Reën
5. Trekliedjie
6. Liewe Heksie
Kant Twee:
1. Hoeka Toeka
2. Dink Aan My
3. Lang Maer Blonde Man
4. Simon
5. Johannesburg
6. Droomverlore

vetseun
Nakkie Die Nar En Ander Kinderliedjies LP .
Kant Een:
1. Heidi
2. Pinnochio
3. Middel Van Die See
4. O Die Huiswerk!
5. Ry Veilig Met Nakkie Die Nar
6. Ek Hou Van Diertjies
Kant Twee:
1. As Die Sirkus Kom
2. Wouter Kabouter
3. Dum Diedelie Dum
4. Feëtjieland
5. Pikkewyn
6. Nakkie Die Nar

vetseun
Carike LP ..........................................
Kant Een:
1. Boemelaar
2. Die Tokkelossie Kom Vanaand
3. Terug In Die Oos-Kaap
4. Simon
5. Rondomtaliepop
6. Die Hondsalon
Kant Twee:
1. Swakopmund
2. My Fees
3. Dajana
4. Speel 'n Liedjie Van Die See
5. Ek Verlang Weer Na Die Kaap
6. Droom Langs Stille Waters

Regisseur - Boet Pretorius
Verwerkings - Zane Cronjé
Opnames - André Herbst


ook op :
Die Professor en die Prikkelpop film (Timothy)
Skittersterre - Kaalvoet In Die Reën
Tydloos - Heidi
Afrikaanse Treffers 1999 kompilasie - Jock Van Die Bosveld (Lourens Fourie) (1999)
Afrikaanse Treffers 1998 kompilasie - Stap Saam Met My (1998)
Serenata Sangers - Goue Sterre - Nommer Ses: Sy Kitaar En Die See LP - Sy Kitaar En Die See


skakels : carikekeuzenkamp.co.za : sarockdigest.co.za









vetseun






DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)