Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
BVK - Brasse Vannie Kaap (Ready D, DJ Hamma, Mr. Fat)
vetseunLAAI AFvetseun
Ysterbek ................... KMD 009/:BVK 2006 KMD
1. Intro
2. Tussen Lane
3. Straat Mense
4. My Taal
5. Get Up Move
6. Hulle Is Bang
7. Raak Wys
8. Vyf Ster - MP3 by myspace
9. T.I.K. met DJ Azhul
10. How Much
11. Praat Bollie
12. Ready D Krap Komentaar
13. Cape Flats (Remix) - MP3 by myspace
14. Aware Ou
15. Weekend
16. Praat Bollie (Remix)

Introduction Video - MyVideo.co.za


Brasse Vannie Kaap - Sit Jou Hande Op VID >>> (2004)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/01/17

vetseunLAAI AF
Don't Play Games CDS .................... 2013


BVK - Potjie Kos VID >>>
vetseun
vetseunLAAI AF
Ons Doen Nie Daai Number Nie CDS .

vetseunvetseun
Super Power ................... GRUF038 2004 GHETTO RUFF
1. Intro
2. BVK
3. Hosh Gassielams (Interlude)
4. Afkool RMX
5. Potjie Kos
6. Ons Doen Nie Daai Number Nie
7. Jy Smaak My (Interlude)
8. Op Die Yard Gekrapde MIX
9. F.N.T.B. RMX
10. Don't Play Games
11. Praat En Praat
12. Yskoud
13. Die Blikkie Se Boem
14. Regte Hip Hop
15. Laat Dit Rik Laat Dit Roll
16. Mr. FAT
17. Gou Gou Ruimte Toe
18. Kom Dans
19. Drummm En Bass
20. Sit Jou Hande Op
21. X Mas Wense
- LIED VAN DIE DAG 2021/01/24 - Yskoud >>>


BVK - Yskoud VID >>>

2000 07 21 - Word On The Street: BVK "Yskoud" CD LAUNCH, Not My Dog, Gramadoelas "Gramadoelas" CD LAUNCH, DJ's B-Smooth, Honey B, Dave Chiselet, DaMani, Reddy D, The Jam, District 206, R40
vetseunvetseun
Yskoud ............................ GRUF014 2001 GHETTO RUFF
1. Potjie Kos
2. Gatsby Dite
3. Die Blikkie Se Boem
4. Cape Flats
5. Generation 2000
6. Sit Jou Hande Op
7. Praat En Praat
8. Yskoud
9. Regte Hip Hop
10. Don't Take The Smile Away
11. Vat Jou Goed En Pak
12. Ons Doen Nie Daai Number Nie
13. Afkoel (2001 Remix)

met Wouts, Boeta D, MC FAT, Hama, Kaas

release gig --- die lang afgewagde nuwe BVK album, yskoud. vir enige afrikaner, suid-afrikaner of afrika-er, 'n moet. 'n baie voller klank (moontlik?) as die eerste cd, meer van als. skop af met die lekker boere-rocker Potjie Kos, en laat nie 'n sekonde vir vervelig wees nie. 'n wenner in die Blikkie Se Boem cover wat eers deur Mr. Mac and The Genuines gedoen is in Voëlvry dae, dis ook op die Voëlvry cd. dit hou nie op nie... koop nou. BVK doen live die rock/hiphop collaboration Cape Flats saam met guitarists en vocalist van NINE.

vetseunvetseun
Brasse Vannie Kaap ........ BRACD1 1997 BRASSE VANNIE KAAP
1. Intro
2. B.V.K.
3. F.N.T.B.
4. Laat Dit Rik
5. Kom Dans
6. Jy Smaak My
7. Hosh Gassielams
8. Afkoel
9. Binne Jou Mind
10. Op Die Yard
11. Tronk Storie
12. F.A.T.
13. Wat Kry Jy?
14. Kaap Van Storms
15. Don't Play Games
16. F.N.T.B. [H-Bomb Mix]
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/02/03

#cd release in 1997. dis verskriklik as jy nie hierdie CD het kan jy nie jouself nog verjaarsdae toelaat nie. elke liedjie is cool, die cover is cool en overall is bvk cool. vinniger upbeat songs in "laat dit rik", "hosh gassielams" en rustiger is "afkoel" en "kaap van storms". songs wat al oor die hele land gehoor is en in veral kaapstad baie bekend is, saamgevat in ons eie ready d se production capabilities.

nuttelose info
bring afrikaanse hip hop lirieke na vore met vetste bass beat verskaf deur ready d en DJ e en woorde deur mic gesê deur hama en mc fat en ander brasse. geproduseer deur ready d en gekonstrueer saam met kb, mark en shaheen wat ook die remix doen van f.n.t.b. ... so mens kan sien dis 'n inside job en inside beskryf nie naastenby die afrikaans wat die afrikaner die mikrofoon in spoeg nie. maar eers ready d een van die leiers in die kaapse hip hop ondergrondbeweging, speel gereeld by ghetto 3000/pickle/enigeiets goeds en verbreed hier saam met die brasse sy invloed op skiereiland musiek. laaste gig waar ready d gesien is was die destruction party by die jam saam met fremen en sublime djs.
brasse se vet, ready d en hama was weer op geraas en hulle het 'n live show video van hosh gassielams gespeel wat heel goed verduidelik hoe mal die dudes gaan. in die studio het hulle vroom en in oortuiging erken dat hulle die hiphop scene in kaapstad en technically landwyd rule, en dat hulle beplan om vir lank in sa te bly en musiek te maak. hulle sal ook buitelands wil speel sê hulle want die musiek is hoogs vatbaar en die liriek sal nie 'n verskil aan crowd reaction maak nie. wel duh, as enigeiemand kan stilstaan by bvk gig bel 080057334.
1/2 nutteloos
twee freestyles van DJ Ready D videos op hiphop.co.za van show by carfax in Joburg. as een van die lede van POC - SA se eerste hip-hop uitvoerproduk - is DJ Ready D meer deel van kaapse hip hop as die vlakte self. op die offisiele POC site is 'n persoonlike history, en nog meer info in 'n hip hop background artikel by outcast ander hiphop gud by hulle homepage outcast ready ook by geto3000 waar ook 'n review van die BVK CD is


ook op :
Vloek Van Die Kitaar - Cape Flats
Skouspel 2001 - Potjiekos, Cape Flats
Om Te Breyten - Gedagtes Van Gedigte
Studentlife Selection #7 - Potjiekos
Coenie de Villers - Karoonag 2000 - Ready D scratch
Draadloos Volume 1 - Potjiekos
Oppikoppi Tuned - Cape Flats
Not My Dog - Dogu,emtary - wolmer.co.za - technically die hele BVK doen goed op die Not My Dog album - sien sarockdigest#56
Prophets Of The City - POC blad

flyers :
2005 03 18, Mercury Live, CT CLASH OF THE TIMES - PROG ROCK MEETS HIP HOP Brasse Vannie Kaap + Scarlet Host fokof...co.za
2005 02 12, The Castle, CT Rage for The Revolution MC Ready D, Mr. Fat MC. Springbok Nude Girls, Tumi & The Volume, Fokofpolisiekar, Nine, Godessa, Bed On Bricks, African Dope Sound System, Hog Hoggidy Hog, Kallitz (condom) 5fm.co.za oppikoppi.co.za
2005 01 15, Mercury Lounge + Live, CT Tsunami Disaster Relief Concert 'n raffle vir CD hampers wat deur musikant geskenk is samel geld in vir die Independent Newspapers Relief Fund Mercury Lounge: ADHD, Andy Lund & Brydon Bolton, Abel Steen, Sunday Family, 3 Bored White Guys, Nostalgia DJs: Poison Ivy, Morpheus, Reanimator Mercury Live: Wild Eyes, The Rudimentals, BVK (Brasse Vannie Kaap), Ready D, Krushed & Sorted, plus DJs en vir en met 'n groot brander het die kaapse gewilliges by mercury live bymekaar gekom om die ramp te steun dmv donasies. Mercury Live, Hell Fire Hire, African Dope Records, Open Record, Kurse Music, Blue Cow vetseunProductions, White China --- openrecord.co.za
2004 12 16, Company Gardens, CT A City United Brasse Vannie Kaap, Freshlyground, Inkhoekeli, Letta Mbuli, Errol and Alvin Dyers, Lombard met Reconciliation Day Ensemble, Tucan Tucan
1 11 2003, Don Bosco Hotel, CT Don Bosco November Festival flyer met Brasse Vannie Kaap, Black Noise, Teba, D'Low.. 20031001bosco
2003 08 23, CD Warehouse, CT 2pm-5pm Black Noise, Brasse vannie Kaap, Amu en Ready D capetowntoday.co.za
200304squaretunes2
20030410bvk1 filmwhenthewarisover.htm
2003 03 21, Verbal Tribez by music.org.za flyer mense regte en 21ste verjaarsdag van hip hop in sa met Godessa, Brasse Vannie Kaap, Black Noise, Jamayka, Looptroop, Timbuktu en Black Twang regte mense. mense regte. stamme, met stemme. 'n aand van hip-hop en woorde, almal saam "george ****!!" suid-afrika se beste, swede bydra en brittanje verteenwoordig. 20030321verbaltribez
20011116bvk
2001 09 27-30', Heidelberg Kloof Aventura Resort Woodstock 3 57, Blindgate, BLK Sonshine, Boo!, Brasse Vannie Kaap, Cutting Jade, Diesel Whores, Fly, Henry Ate, Karen Zoid, Koos Kombuis, Marlowe, Not My Dog, Pink Noise, Pyramid Tongue, Saron Gas, Semisane, Sunways, Symphonic, THC, Tweak, Watershed, Wonderboom, Zen Arcade Authentic Ideas, 5FM
2001 09 27-30, Jeffrey's Baai SHELL FESTIVAL 2001 flyer Peet van Rensburg, Piet Vermaak, "Catch 22" Blues Band, Robert Mitchell, vetseunChristopher Morgan, Brasse Vannie Kaap, Gospel Bash (Willie Joubert; Jaques Killian; Braam Kramer; Odessa Smith; Lucia Killian; Bernice Niewoudt; Peter McCarthy), Battery 9, Wonderboom /festivals/shellfestival/
2001 09 02-06. Potch Aardklop Nasionale Kuntefees Castle Loud - Nag van Die Legendes Piet Botha, Koos Kombuis, Anton Goosen en die Bushrock Band, Valiant Swart, Brasse Vannie Kaap, Beeskraal, Die Radiators, Karen Zoid Tassenberg Stalteater, Heimatsaal Valiant Swart, Frosted Orange, Diff-olie, Spinnekop, Piet Botha, Beeskraal, SciCoustic, Wouter vn de Venter, Delta Blue, Akkedis, Not My Dog, Anika, Wess-Lee, Karen Zoid aardklop.co.za
2000 12 01, (World AIDS Day), Princeton High, Mitchell's Plain, R5 Bush Radio's HIV HOP flyer Bush Radio 89.5fm (Live):: niza.nl :: madunia.nl DJ Ready D, Oscar, BVK (Brasse Vannie Kaap), Mr. Devious, Dantai, M, Godessa, Cool Funk 05 - 06 00, Bush Radio: Shows (Dins 1600-1700), "Headwarmers" hip-hop show (Vrydae 2200- 0100) na die inwinning van inligting oor HIV/AIDS van professionele werkend in die veld, is hip-hop kunstenaars data gegee om te interpreteur en daaroor skryf. opgeneem en geproduseer by Bush Radio, met kompetisies en gereelde shows is ernstig waarskuwende boodskap wyer uit gedra. bushradio.co.za special projects : madunia.nlhivhop (africanhiphop.com) : daveyd.comshaheen ariefdien artikel

skakels : brassevanniekaap.co.za - music.org.za (al die bvk info ooit) - hiphop.coza bvk review media van ready d - a f r i b e a t ready d - africanhiphop.cominterview - 206live.co.za bvk intro - mr chippie - rage.co.za - kaapstad hiphop scene - poc - Prophets Of The City homepage - poc ding - poc oorsee êrens 2 - mix meister za@play - outcast.co.za - hiphophistory - review geto3000 - CD oneworld









2006 04 08 - MK89 Kaktus Oppi Vlaktes: The Narrow, Malaika, Parlotones, Fokofpolisiekar, Sipho "Hotstix" Mabuse, Prime Circle, Tidal Waves, Valiant Swart, Chris Chameleon, Brasse Vannie Kaap, Rian Malan, Huisgenootmusiekplaas, R65, R80, - Oppikoppi - MK89 - ABSA KKNK
vetseun


2006 03 - Neelsie Woordfees Program: Karen Zoid, Zinkplaat, DJ Ready D, Brasse Vannie Kaap, Valiant Swart, Prime Circle, Gratis - Woordfees - MFM
vetseun


2005 02 12 - Rage for The Revolution: Kallitz, Bed On Bricks, Hog Hoggidy Hog, Nine, Godessa, Tumi And The Volume, Karen Zoid, Springbok Nude Girls, Fokofpolisiekar, African Dope Sound System with MCs Ready D & Mr. Fat, The Castle, CT - 5fm.co.za - oppikoppi.co.za
vetseunvetseun
vetseun


2004 05 10 - Square Tunes - Valiant Swart & Ollie Viljoen, Brasse Vannie Kaap, 't Hof van Commerce (Belgium), Godessa, Arno Carstens' New Porn, Slugs Of War, Duck & Cover, Toxic Shame, Hatfield Square, R30 - vodacom - kykNET - Oppikoppi Produksies - www.oppikoppi.co.za
vetseun


2004 04 10 - Kaktus Oppi Vlaktes: Valiant Swart, Mandoza, Ddisselblom, Koos Kombuis, Brasse Vannie Kaap, Max Normal, Fokofpolisiekar, Godessa, Kobus!, Kristoe Strauss, Bed On Bricks, The Finkelstiens, Oudtshoorn - sien website vir program karoofees.com
vetseun


2006 12 06 - Kit A Kid 4 School Live Concert: BVK - Brasse Vannie Kaap, Rudimentals, Rogue State Alliance, Godessa, Black Noise, Tumi (of Tumi & The Volume), DJ Papercut, Claire Phillips, Insense In Stereo & many more... Hosted by Oscar Peterson & David Isaacs (Joe Barber), Mercury Live, Cape Town, 21:00, Donations
vetseun

2003 03 21 - Verbal Tribez by music.org.za mense regte en 21ste verjaarsdag van hip hop in sa met Godessa, Brasse Vannie Kaap, Black Noise, Jamayka, Looptroop, Timbuktu en Black Twang regte mense. mense regte. stamme, met stemme. 'n aand van hip-hop en woorde, almal saam "george ****!!" suid-afrika se beste, swede bydra en brittanje verteenwoordig.
vetseun


2000 12 01 - HIV Hop: World AIDS Day HIV Hip Hop Concert: BVK, Devious, D'Low, Cool Funk, Godessa, M. Dantai, Princeton high School, 14:00, R5
vetseun

2000 07 21 - Word On The Street: BVK "Yskoud" CD LAUNCH, Not My Dog, Gramadoelas "Gramadoelas" CD LAUNCH, DJ's B-Smooth, Honey B, Dave Chiselet, DaMani, Reddy D, The Jam, District 206, R40
vetseun
vetseun

1998 10 29 - Roots Renegade Six, The New School Hardcore - Say No To Guns
The Banned: Blunt and Not My Dog feat. Ready D & BVK quests in a hardcore - hip hop collaboaration.
The Un-Banned: Mixing up Nu Skool Breaks, Hardcore and Hip Hop: Ready D, AKA 47, Grinder, Hamma, The Blunted Stuntman, Damani, Bob, Vlakplaas, The Jam, 43 De Villiers St., District 6, 21:00, R20 - Gauloises - 206 - The Jam

vetseun
Roots Renegade Say No To Guns met Blunt + NMD lekker winderig maar die return van kaapse live hiphop kombinasie BLUNT se harde ritmes en amper te ernstige lirieke verleen 'n bekende gevoel aan die aand.::: hamma vermaak eers met beats en hiphop plate tot dit laat en kwaad genoeg is. BLUNT speel 'n paar liedjies vanaf hul CD en nuwes van 'n CD wat binnekort release gaan word. indien moontlik is daar meer kitare en hewiger en meer intense lirieke, minder van die acid-jazz influence wat vroeër deel was van hul appeal. die band het die stage betree met verskriklike groot polystyrene skedelkoppe aan wat saam met die rook en beligting die plek amper soos die olimpiese spele opening laat lyk het, aboriginees en als.::::::: tussen BLUNT en NMD het 'n paar local minder bekende mc's die stage geneem, onder meer MC Spike... en dan van Pretoria, Not My Dog, die grooste geraas duskant daar ander kant. NMD stel hulle voor aan die kapenaars wat nie vroeër die jaar gewillig was om te gaan kyk nie. mense spring links en regs op en af en die vocalist se sinne word later deur die mengelmoes klaar gemaak.
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )