Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
The Buckfever Underground .com PRESS
vetseunLAAI AF
Satelliet EP ......................................... 2020
1. Satelliet
2. My Geheim Aan Jou
3. The News
4. Ice Pyramid (Instrumental)
5. Een Oog
6. The Valley Of Dancing Stones
- LYN VAN DIE DAG 2021/01/18 - " .. in die vlakte verte waar die vlerke gesprei is soos 'n visarend laag oor die graveldam ingeswiep met 'n baber, maar ag wat vandag gaan ons dorp toe, hieride wereld is ons s'n ... " - My Geheim Aan Jou
- LIED VAN DIE DAG 2020/12/10 - Een Oog >>>

vetseunvetseunLAAI AFLAAI AF
Last Days Of Beautiful CD/boek .... 2019
1. January
2. Pay Back The Money
3. Ek Skryf Hierdie Vir Jou
4. Sit Dit Af
5. Walk Fast, Whistle
6. All The Loves / Last Days Of Beautiful
7. When I'm Gone / Wanneer Ek Weg Is
8. Koedoes In Die Heelal
9. Eating The Land
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/11/10
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/10 - " ... almal kan sop te maak, jy hoef nie jou foon te vra hoe om sop te maak nie ... " - Sit Dit Af

is Toast Coetzer, Stephen Timm en Michael Currin

CD LAUNCH: 27 Maart, Joule City, Kaapstad
vetseunvetseun
Albatross (Limited Edition) .............. 2014
1. The Binnacle
2. Dolfynevetseun
3. Jellyfish
4. Die Kleine Tuigie
5. The 1961 Volcano
6. Weather Balloon

Ons sal dan maar in die aande alleen deurry Obeservatory toe. Partykeer was dit koud, winderig of renerig, Voortrekkerweg af links na die hitte van die banke waar ek die band leer ken het. Nou is daardie tye ook gevul met nostalgie van onthou en nie meer hê nie. Maar die emosionele twang en die oovloed woorde is nog daar, die onbekende wat volgende kom is nog daar, dis dieselfde ouens, net nou almal in superster gewaad. Asof die jare hulle net slyp, stereofonies in multiple tydsdimensies slyp, vir net beter goed. Hier met voëls.

Hierdie stukkie plastiekhemel kom uit 'n once-off konsepsie, maar sal nog 'n paar keer opgevoer word, en dan ook 'n uitbreiding van die musiek totdat dit as 'n vollengte uitgegee kan word.


The Buckfever Underground - This One Goes Out To & Republiek VID >>>


The Buckfever Underground - Walk Fast, Whistle

vetseunLAAI AFvetseun
Walk Fast, Whistle ............................ 2013
1. January
2. Walk Fast, Whistle
3. This One Goes Out To
4. Noname Feniks
5. Republiek
6. Lawrence Mandipazano
7. Restlessness Blues
8. 16 Junie
9. All The Loves
10. The Incredible Rhyme Animal
11. The Last Days Of Beautiful
12. Who's The Man
13. Deathland
14. Driebeen
15. Amen
16. Walk Fast, Whistle (Reprise)

2012 08 24 & 25 - The Buckfever Underground CD LAUNCH, The Fugard Theatre, CT
vetseunKOOP/BUYLAAI AFvetseun
Verkeerdevlei .................................... 2012 SJAMBOK MUSIC
1. Die Somber Wou
2. Burning Talking Bush
3. Light To Joburg
4. Geluk
5. Take Me To The Mall
6. Ssh, Björk Is In The House
7. Klawer
8. Bat Dogs
9. Red-Winged Starlings
10. Unfortunate Of Fucked-up
11. Treinreis
12. Here We Go
13. Waar Is Ouma
14. Ovamboland Noonday Blues

vetseun
Inspector RAS, Jedi Rollers, Hagen Engler, hagenshouse.co.za : twitter

vetseun
Jaco & Z-dog, Zander Blom & Jaco van Schalkwyk, isolation.tv
Eerste Leerstelling EP, R60, Gigs/Dokter & Misses, 44 Stanley Avenue Complex, Johannesburg

vetseun
The Buckfever Underground: Inspector RAS; Jaco & Z-dog, 2010 04 24, The Bo, Johannesburg
vetseun
Die hele span saam, Gilad Hockamn, Jon Savage, Stephen Timm, Righard Kapp, Toast Coetzer.
Dis nie as 'n reunion gebill nie, maar om almal saam te he op stage is nie deesdae gereeld nie.
vetseun

vetseunLAAI AF
Limbs Gone Batty LIVE (or The Role Of The Anterior-Posterior Pattering Signal, Sonic Hedgehog, In The Development Of The Unique Bat Limb) . JHP002 2009 JAUNTED HAUNTS
1. Letter To The Lonely One
2. The Curator
3. The South African
4. I Saw What Warrick Sony Saw
5. I'm On Facebook, Now What?
6. Teen Maandag Is Ons Dood
7. AIDS Test
8. Die Volk Is In Die Kak
9. The Anterior-Posterior Patterning Signal



vetseunKOOP/BUYvetseunLAAI AF
The Buckfever Underground SAVES Lank . 2007 SJAMBOK MUSIC
1. Ek & Jy
2. All You Need In Life Is A Soul - MP3 by muso.co.za
3. Psalms & Gesange
4. When The Light Goes
5. Lewenslied
6. Die Woord
7. Die Wortel Van Kwaad
8. I Want To Die On A Tuesday Afternoon
9. Ons Maak Onsself Dood
10. She
11. This Is The Photograph I Was Meaning To Take

Ai, weet jy. Die ding het op 'n snikwarm middag sy weg tot my uitreikende hande gemaak, so vars vanuit die man s'n. Dit moes en was maar lank voor die plastiek in die plastiek kon kom en die klank uit Obs ons kan verlig en lig.
Die nuwe Buckfever is bloot orgasmiese klankhemels. As ons so mag sê, en ons mag. Daar word absoluut nie 'n sekond gespaar voor daar in chaotiese klank weggespoel word nie, Ek & Jy is teks oor geraas op die mees emosioneel realistiese melodies verreikende manier denkbaar.
Met die gesogte tekspapierstjies, nou verguld teen die muur langs die Voortrekkermonument skildery en landsvlag, kan ons vetseunnie wag nie, en het nie. All you need het so lekker bassline gevoel aan wat mens miskien nie dink BU kan vermag nie, maar hulle kan. Die Here word met so dieselfde bassline ding bedank vir alles wat Hy vermag het, veral orale seks, begrafnis stoete en Disprins. Die klank bereik algehele breedheid met driedimensionele eggo's en diepsnyende lirieke onophoudend oor simbale en 'n amper opstaan en rondspring melodietjie. Sold indien jy nog nie Saved is nie, dude.
Nou dat mens half ingespring geforseer is in Saves in, is ons nou binne en bietjie rustiger. Die mal drom ritmes word effe sparser en 'n koor kom in die agtergrond te voorskyn wat Toast se stem soos 'n gebed laat klink. Alleen keyboard note en 'n drywende bas maak vir 'n Ryers op die storm gevoel. Woorde drup soos reën van die bewolktheid waarmee Die Koors hulself vereenselwig, oorgedubde asemhaling en spasieuse beweging maak die produksie amper live voel en as jy nie na die een arms in die lug rondsweef soos 'n bomwerper nie, dan ...
Lewenslied is net so mooi soos dit kom, ons hoor mos nie gewoonlik reguit liefdesliedjies op die blad nie, maar ... Oor klavier note, wat sommer vinnig hartstogtelik herrinneringe laat opwoel, vertel Die Stem ons van haar.
.......................... " ... en by kuile waar net kinder fluit ...
.......................... " ... en later saam met gras versuip ...
.......................... " ... is sy 'n vindingryke voël ...
.......................... " ... wat vlinders kon verdrink ... " ... Wonderlik siniese sonopkomste. So heerlik kort enetjie wat mens net oortuig voor jy weer in die sisteme verlore mag raak, met Jane Breetzke. Speel hom twee keer vir effek, miskien sypel die CD jou are in en verwarm die son jou "meteoriet". Dank Vader ons is klaar met daai een ...
'n Onheilspellende geluid begroet Righard se rustige kitaar note, drom ekstase, ons is gereed, jy weet die een is groot, Die Woord. Onvermeidelik, onvermeidelik, onvermeidelik. Jou teksboek Buckfever track, muurgaze of (l)em(m)o, noem dit wat jy wil. Oneindig diep en ritmies pragtig in herhaling en nuutskepping samples bo-oor. Indien jy die lirieke in die boekie kan volg, geluk. Ons "skop in die balle" track. Gemaklik ekstase bereik en oggendete voorberei, sorgvry en glimlaggend.
En as ons net 'n skribbel kan wees voorop enige CD dan is ons as resensie gelukkig. Want daar is geen salf aan salf te smeer nie. Kniediep in anyway,
........................ " ... kontoere van jou crime ... "
en terugkeer geen keuse, die dromme het ons alweer N2 oor genooi, en die banke ons rug maseer, en miskien haar hande en toe ook. Teen daai plek se mure staan en kyk na bladsye val, vingers beweeg, mense maal, en deel. Die wag werd. Bly ons het probleme gehad. Die Wortel Van Kwaad, lekker.
Ons word gewillig gegooi in BU se punkrocklivetrefferlied, I wanna die ... !! (Let op uitroeptekens) Met skreeuende kitare is Toast hier in 'n harder gewaad, amper kwaad oor die tyd wat afgewag moet word voor daai wens bewaarheid word. Vir ingeval jy nog hoop oorgehad het op jou eie, "please".
Terug hemelklank toe. Oneweredige dromme maak basis uit vir die boek wat oor die mikrofoon vermeld word, om te rym of nie. So ver verby die feit dat almal die CD moet besit, miskien kry jy 'n special saam met Medemens, 'n moet ok. Net genoeg BU, miskien so bietjie overkill van ons kant af, maar nou weer beter. Moet elke nou en dan weer sit om die rondstrompel-dans-riel-idees te stuit, en aan te hou meedeel. Tegnies net besigbly terwyl ons nie aanhaal wat die man se nie, "eenman-missie".
Woordelose genieting. She is rustige elektroniese klavier oor ons kenmerkend minimalistiese dromme en bas. Seker so asemhaling na die impak van ses, sewe en Ons Maak Onsself Dood wat die skaal hewig laat tiep. Teen die tyd wat die stories begin is dit ook al weer cool. Vertellings van haar in engels. Ses minute, kry vir jou.
Ons sluit af, die rondte anyway, met This Is The Photograph ..., teksboek BU, in engels, statisties amper helfte, dis soos persentasie gewys amper ook helfte, heel vooruitstrewend. Met hartseer melodieë en lui woorde 'n gepasde blik na die afgelope nostalgiese woordtoer deur die landskap waarmee BU hulself opmaak. 'n Roadtrip in 'n lêstoel, of kaaldans om 'n middernagvuur, 'n strandstappie, of miskien 'n lang soen ...

2005 07 13, Deer Park Café
"Sings songs of Korea" deur Scratch and Paste
.. Die Naaimasjiene
"'n moerse show" met Righard Kapp op alewige soniese vorm, konstante basslines, ritme en die bebaarde man met papiere bly BU een van ons mees indrukwekkende musiekgroepe.
sonder sukkel word gedigte en stories op die maat van die begeleiding verwoord, een tot uit Die Burger (Oos-Kaap), maar meestal vanaf skynbaar vol getikte A4 folios.
huidig-opgemaakte songs, maar ook snitte van die nuwe CD wat in september winkelrakke sal haal.
hulle neem ook 'n nommer op vir die Vakansie in Amerika kompilasie, meer daaroor binnekort ...

vetseunvetseun
Trying To Do Something About This Goddamn Terrible Bleak Winter (LIVE) . 2005
1. Track 1 "Ek En Jy"
2. Track 2
3. Track 3 "Psalms & Gesange"/"Prys Die Here God Vir Blow-Jobs"
4. Track 4
5. Track 5
6. Track 6
7. Track 7
8. Track 8

min kere kry mens die totale live effek van 'n band op cd, maar hierdie keer wel. BU speel met en maak musiek terwyl hulle optree, en verwys telkemale na die feit "dat hulle nie geoefen het voor die gig nie". Dis gewoonlik rustige ritmes vanaf stephen met afwisselings en versnellings plus gill se smeulende soothing bas wat stadig soos heuning die hele ding saamsmelt, en dan (die mal keyboard jon-ding) Righard Kapp se klank-vervormings-uit-kitaar. Dit gee jou sulke jazzy dubberige beats waaroor toast gewoonlik toe oë gedigte lees in lang rympatrone soos die N1. die CD is dan presies dit. die eerste snit is'n verstommende 10.34 van malende klank en woord, sekonde vir sekonde.

vetseun
Jan Pierewiet Redux CDS kompilasie . 2004 kykNET

op Stage - Free CD kompilasie


The Buckfever Underground - Oom Willem Strikes Back VID >>> (2011)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/12/10

vetseunvetseunvetseun
TAFL - Teaching Afrikaans as a Foreign Language . JNSD 116 2002 JNS MUSIEK
1. Who Cares (Not Us)vetseun
2. Oom Willem Strikes Back
3. Sonsverduistering
4. Love In A Time Of Visas
5. Die Bure
6. Blood Red Land
7. Die Ou Man En Die Ou Vrou
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/12/01

PRESS RELEASE

met Gilad Hockman, Toast Coetzer, Jon Savage, Stephen Timm

die kaapse "kunsband" se derde cd. TAFL, met nog van daardie deurmekaar woord musiek, met ritme en later saamsing, voetstamp en verstaan. sien voorafgaande ...
'n buckfever underground cd, as jy hulle nog nie gehoor het nie, reël iets. min bands bring genot so sorgeloos en stadig. gedigte met musiek, sonsverduistering is wonderlik, melodieë oor woorde wat onophoudelik verlig, vertolk en verduidelik aan die buckfever idee. die CD is die laaste vir 'n ruk, 'n kort ruk hoop ons hier ...

Die Ou Man En Die Ou Vrou VIDEO
vetseun
video (Shockwave) bal-oog.co.za (hier)
produksie, Gilad Hockman, kuns regisseur, illustrasies, animasie, DM du Plessis, musiek, Timm, Savage, Hockman, Coetzer

vetseunvetseun
Survival is Personal CDR ................ 2000 CDR
1. The Way Of The Noodle met Zubz
2. The Antiboxer
3. Don't Go On Holiday
4. Teen Maandag Is Ons Dood
5. Liewe Jesus Speel Kaart
6. Email From England
7. Paasnaweek/Lentesneeu

THIS CD IS NOT AN OFFICIAL ALBUM. IT IS FOR FUN. DO WITH IT WHAT YOU WANT. © The Buckfever Underground 2000 PLEASE NOTE NO BARCODE. THAT MEANS NO-ONE'S WATCHING, REALLY.(agter op die CD ...)

buckfever underground se trommel gee ons nog klomp van daardie goeie goed. sonder enige waarskuwing verskuif die note jou deur tyd, glimlagte en fronse. klank vorms, ongebalanseerde ritmes en meer woorde as enige redelike grootte universiteitshandboek, situasie-kuns-spel ... opknip-legkaart-vorm-werke waarvan formaat aaneenhoudend verander.oja, jy kan jou eie kopie (CDR) bestel. aangesien almal wat 'n kopie het dit mag kopieër vir meer informasie toast@journalist.com

vetseunvetseun
Jou Medemens Is Dood EP . JNSD78 1999 JNS MUSIEK
1. Augustus
2. The Highveld (Is A Shit Place To Be In Winter) - MP3 by myspace
3. Die Volk (Is In Die Kak) (met Zubz) - MP3 by myspace
4. Who's Your Memory?
5. Dink Harder
6. Dink Harder (Original demo version)
- LYN VAN DIE DAG 2020/12/10 - " ... trippe trappe trone, die volk is in die kak ... " - Die Volk (Is In Die Kak)

met Gilad Hockman, Toast Coetzer, Jon Savage

die manne van paaie bring met stil kitare en rustige beats net hope woorde na mens se "slape". miskien moet ek sê ek kan myself glad nie vereenselwig met die wilger geluide en negatiewe lirieke nie, maar ek dink dis alles hoendervleis. duidelik is grahamstown nou op my landskaart. met die eerste liedjie al is daar meer woorde as melodie en word dit 'n storie ipv saamsing, somber maar ironies stuitig. die stem vertel van baie oogpunte hoe dit is om te wees in ons land, sonder leuens of advertensie, sonder onnodige ritme en pretensie. net stadig meer woorde om die bui ens. te beskryf, met behulp van allerhande alledaagse middele en hulpmiddels. . van diep binne die stem is daar apatie en afkeuring vir die manier waarop gewone dinge op gewone maniere gedoen word. .met alles word daar fout gevind. "Trippe Trappe Trone Die Volk (Is In Die Kak)". persoonlik dink ek die ding moet verguld word. dit is defnitief amper onmiddelik bo aan my luisterlys. saam met ander onkenbare kill goed in afrikaans. Brollox en Bittergal - koertz kotze - bvk. maw moet geen tyd verspil nie, soek en koop die CD nou. .

rhodos not -by Pretoria online saam met jns mense -jmid by iafrica.com (engels) (za@play) -open record review -iafrica review

29 Julie, Hidden Cellar, Stellenbosch
"...Sean Ou Tim se **** is sooo dik ..."vetseun
28 Julie, The Independent Armchair Theatre, Obs
"The Laaste Kans Fir Afrikaans Tour" comes to the Independent Armchair Theatre tonight. Bilingual post-anarchists The Buckfever Underground team up with Trike, who are actually half of The Brixton Moord En Roof Orkes. This night will be one for the scrap book so don't miss out. Free entrance if you bring a tweetalige woorde book with you on the evening. For everyone else entrance is 20 pieces of silver.
"...gaan miljoenêrs van ons in die Kaap maak" "...jy kan op die couch slaap, rerig ..."
27 Julie, Mercury Lounge, CT
"...many hours of suicidal pleasure ..." "...en toe sê sy vir hom?"
24 Julie, Die Mystic Boer, Stellenbosch
"...vir die van julle wat geluister het ..."
so ons moet natuurlik gaan. die strepe teer lê tussen groot plase stellenbosch toe, heel skrefie oë teen die aankomende ligte, maar voet innie hoek bier toe. die dooie muis mense en allerrockers buckfever underground gee ons nog een kans ...
so hierdie musiek is so weird en amper abstrak dat ons neig om alles agterstevoor te beskryf, om sodoende die gevoel mee te deel. so trike neem die twee verhoë stoele met mics in en sing sommer gou-gou hulle eerste liedjie vanaf volle militêre eerbetoon, luislang. dit dien as stemvurk vir hul set, heerlik melankoliese moord deuntjies, dis nie hysbak musiek nie, maar hangkas musiek.
toe die boer met die baard. sameflansing van instrumentele eksperimente is wat buckfever altyd soos 'n nuwe band laat klink. die gepratery wat soos 'n soundcheck lyk kry ritme en die boer lees van papiere woorde sonder mening, en dan is die musiek drywend, die eenheid onbreekbaar, die boer se eens meninglose rustigheid getransformeer in teks.
soos altyd (of nooit) speel die drie musikante en stem songs van hul nuutste CD tafl, en 'n hele paar soniese jazz beats, met nuwer woorde gepaard.

ook op :
ons kerk se mense kompilasie
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
Stage Magazine CD - Jan Pierewiet Redux CDS kompilasie
Studentlife Selection #4 - The Highveld (Is a Shit Place to be in Winter)
Alternatief Op Sy Beste 2 - Dink Harder
Alternatief Op Sy Beste - Die Volk (Is In Die Kak)
Renaissance: JNS Musiek 10 Jaar - Die Volk (Is In Die Kak)


skakels : facebook : thebuckteks ook by Grr... : bastardmedia.coza : donga.coza : lio : photojourn.ac.za









The Buckfever Underground Flyers



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)