


















Brenda Burnit (Brenda Biddulph)

2020 08 16 - My Stories SA - Sing - Die Kaalkop Waarheid, facebook.com/event, gosiafrica.co.za
Nardus du Plooy en Brenda Burnit van Die Kaalkop Waarheid wat vir ons 'n kort huiskonsert doen in Somerset Wes. Episode 1 van "My Stories SA". Seisoen 1 fokus op liedjieskrywers van Suider Afrika. Kom luister gratis op Die My Stories SA Facebook blad of GoSi africa YouTube kanaal! - facebook.com/mystoriessa - facebook.com/GoSiafrica
2007 11 05 - Brenda Burnit CD LAUNCH, Performer Theatre, 19:30



Strong in the broken places . TERRACD 02 2007 TERRAPLANE
1. Afrikaner - MP3 by myspace
2. In My Room - MP3 by myspace
3. Mother's Daughter
4. Peace Train
5. Boosaard
6. Closer
7. Hallelujah
8. Your Eyes
9. 39 Weeks
10. Afrika
11. Fly Away - MP3 by myspace
12. Moan Moan
Brenda Burnit - Afrikaner

skakels : myspace.com/brendaburnit : tp-entertainment.co.za
2009 02 22 - Hanna Hanna Huiskonsert: Henry Ferreira, Gizelle, Nouveau, Black Cat Bone, Brenda Burnit & Dylan Graham, Verniel

2008 10 16 - For Folk's Sake: Piet Botha, Jim Neversink, Rian Malan & Lani Pieters, Brenda Burnit, Bacchus Nel, Black Cat Bone, The Blues Room, R80

2008 09 23 - Folk-Off: SA's top vocal talents singing folk music: Bacchus Nel, Riku Lätti, Lise Lotz, Andra, Vana, Brenda Burnit, Black Cat Bone, Café Barcelona, R80

----------------------------------------------------
2008 09 08 - Op 25 September '08 is dit weer Bohaai by die Blues Room.

Die eerste "Bohaai by die Blues Room" (wat in Aug afgeskop het) was 'n groot sukses en dit het regtig gewys dat Afrikaans KAN werk in Sandton!
Ons hoofkunstenaar vir die aand is Jan Blohm en ons het die voorreg om hom (toevallig) op sy verjaarsdag by ons te hê! Om die aand vir julle (en vir Jan) 'n bietjie ekstra spesiaal te maak sal 'n paar van Jan se vriende help verjaarsdag vier deur 'n paar songs te speel nadat Jan se optrede verby is. Die spesiale verjaarsdagkunstenaars gaan wees:
* Die Kaalkop Waarheid (Akoesties)
* Verniel (met Niel McDonald)
* Riku Lätti en Lani Pieters
* Ilse Lotz en Brenda Burnit
* Andra
So maak seker dat jy 'n sit-en-luisterplek het vir hierdie eenmalige geleentheid op 25ste September!
Die vertoning begin om 20H00. Couvert: R90 Skakel 011 784 5527 vir besprekings.
Adres: Bues Room, Village Walk-Winkelsentrum, Hv Rivonia & Maude str Sandton
----------------------------------------------------
2008 02 13 - Brenda Burnit, The Ring Oxwagon Lodge, Hartebeespoort, North West
--------------------------------------------------------------------
Brenda Burnit, wie se CD Strong in the broken places verlede jaar in

Burnit se album is in Desember 2007 deur Die Burger aangewys as een van die TOP 10 Afrikaanse albums wat verlede jaar vrygestel is. Haar liedjie, Afrikaner is ook ingesluit op die Spirit of the Great Heart-kompilasie wat deur die Starfish Foundation in samewerking met van die land se voorste kunstenaars vrygestel is. Van die kunstenaars waarmee Brenda op die projek gewerk het is Karen Zoid, Arno Carstens, Johnny Clegg en Chris Chameleon.
Michael Canfield en Christoff Beukes sal saam met Brenda in aksie wees Donderdagaand by Café Barcelona. Vrydag se optrede by die Kombuis sal 'n akoestiese vertoning wees.
Vir besprekings kontak:
Café Barcelona: 012 345 3602
Kombuis: 072 737 3895
Vir inligting kontak Ann Toerien
e-pos: music@terraplane.co.za 0842064125
2008 02 07 - Brenda Burnit, Café Barcelona, Pretoria
2008 01 16 - Brenda Burnit, Steak & Ale, Pretoria
2007 12 17 - Brenda Burnit, Gecko's, Hermanus
2007 11 24 - Brenda Burnit, Michael Canfield's Rhythm Section Africa, Knight & Dragon
2007 11 17 - Brenda Burnit en Michael Canfield's Rhythm Section Africa, Knight & Dragon, 0827840447
2007 11 05 - Brenda Burnit "Strong in the broken places" CD LAUNCH, Performer Theatre, 19:30
2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100

