Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bottervlieg .co.za
2005 29 September CD LAUNCH, Picasso's, Potchefstroom
vetseun
Bottervlieg ................................................. WOLMER
..
Tom Straat 14
Ek sien my bure skaars
Onvergeetlike Droom
Easy Living
Bloemfontein
..

is Warren Kukard, Ian Rothmann, Jannie Lategan, Dale Schnettler

sien website vir alle details en cool samples


skakels : bottervlieg.co.za









2006 12 02 - Wolmer Rock Show 9: Jack Hammer, Gordon's Suitcase, Bottervlieg, Southern Gypsey Queen, Tidal Waves, SciCoustic, The Abbots, Stean Ennie Crank-Shafts, Ménage á Trois, F*CK, Mrs. B, Not My Dog, RhütZ, Soul Riot, Wolmer Events Arena, Plot 20 Dalelaan, Karenpark, Akasia, Pretoria Noord, Gratis - http://www.wolmer.co.za/
vetseun
Aaaa!!! Links op die een regs op die anders, met omdraai en son orals. Maar ons maak dit toe Karenpark toe, en die bier vloei.vetseun
Die line-up het so bietjie verskil van hierbo, maar die lekker skaduwee in een van die land se min uitkoms georienteerde buitelug stages maak op vir enige bands wat jy dalk gemis het. Eers was die immergroen Piet Botha, kry nou sy Suitcase vol Winter re-release, daarna gee Stean-hulle vir al die kinders 'n lessie en baie meer is ons seker.
Die rustige kitaar geleide klanke van Gordon's Suitcase groet ons though, en na hulle met net sulke lekker rock aanslag is Southern Gypsey Queen, en toe's dit die bikes ...
Met so paar minute se regskuif van die trokkie, en so bietjie gras uitskoffel, maak die manne sommer vinnig 'n moerse ramp. Sekondes daarna hoor jy die revs klim en word so bietjie stof opgeskop voor die eerste van menigde jumps gedoen word. Jy kan sweer jy's by 'n Yamaha of Kawasaki tentoonstelling en die skare juig toertjie na toertjie toe. Sien die ouens gereeld in en om Pretoria, vat jou kalmeerpilletjies maar saam.
Tidal Waves aan die woord, na suksesvolle toere oorsee saam met blafhik korp, is hulle terug op hul eiland, Pretoria/Wolmer. Na so litte losmaak liedjie of twee doen hulle hul weergawe van Koos Kombuis se Niemandsland, daarna ook die aansteeklike Lekker Lekker Dans, plus nog 'n paar raggaebeat songs. Defnitief een van Afrikaans se juwele, Suid-Afrika se uitvoerprodukte en deel van Wolmer Records se onophoubare bydras.
vetseunvetseunvetseun
Dinge het so effens handuitgeruk hierna. Daar was nog Mrs. B, en die bikes het weer almal se asems weggeslaan, voor Bottervlieg se rustige opgejazzde note die skare verder vermaak het. Met so paar covers, en oorspronklike ballades en rock bring hulle die skemer, en maak dit die einde van ons Rock Show. Daar was nog ernstige rockers op die lys, Not My Dog, RhütZ, SciCoustic, The Abbots, Ménage à Trois, F*CK, Soul Riot en bier. Maar ons was benodig by 'n Melville-Belgie Trans Party?? Dankie Wolmer, volgende jaar weer ...
vetseunvetseunvetseun
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )