


















Bonsai .co.za
2021 04 06 - Bonsai "Vrot" BESKIKBAAR OP, Apple, Spotify, Youtube



Tussen Grashalms En Hart-Long Masjiene EP . 2011
1. Melk/Heuning
2. Tabula Rasa
3. Die Onsterflikheid Van Doodgaan
4. God
5. Kyk Ek Staan By Die Deur En Ek Klop
6. Westerse Wetenskap




Vrot TC/CD ... DPS -001/ LE 2007 DORING PRODUKSIES
1. Sewe Stede
2. Goue Meerkat - MP3 by tuisblad, myspace
3. Done With You, Done With This
4. Doen 'n Bietjie Moeite
5. Weeskinders
6. 's Jul Alleen?
7. Geestelike Stede
8. Lewe In Die Oerwoud
- ALBUM VAN DIE WEEK 2021/04/08
met Fran Veda, Dewald Pretorius, Francois van Dyk en Dale Schnettler, Cornél Smit, Pierre Smit
lui kitare begroet jou met 'n vriendelike koortjie om saam te neurie, maar die

... " .. blameer die stilte op hom .. " ...
aansteeklik heerlik en toonaangewend van wat nog oppad is, ernstig, maar so mooi dat die oorweldigende indruk jou half geskaad nederig los, ons gaan miskien so bietjie af, maar hey, die goed was mal gewild op MK en die volgende een en die video daarvan was die hoofrede daarvoor ...
...
" .. maar die wolke skuil en die grasvelde lyk maar yl .. "
..
en die baskitaar riffs en opruimende koor is genoeg rede vir 'n klein 3 en 'n half minuut revolusie, 7 minute as jy dit weer speel, soomlose dromritmes wat die Goue Meerkat met bas en so bietjie op en af spring 'n treffer, soos jy weet ...

... " daar is soveel meer as net 'n oorvol dam .. " ...

" ... i have spent so many pints of blood, .. "
in 'n aanvanklik rustige aanmaning kom die nommer 4 soos 'n byl uit die bloute, die kitaar nootjies word ewe skielik met 'n gillende elektrisiteit een vervang en bonsai maak die koor geld deur dieselfde intensiteit na te streef, 'n besluit wat dit song in 'n sosiale ...
... " .. laat verdwyn, laat verdwyn, laat verdwyn, laat verdwyn .. "
...kommentaar/geskreeuery laat ontaard wat weereens amper soomloos in die volgende tandekners nommer oorgaan, teen weeskinders is die ding op gewarm en word daar sekondes gegun vir stilstaan en miskien 'n

... " .. probeer die kettings breek met die hulp van jou pille .. "

die ding is nou al heel bleep bleep mooi en om dit te top, kom die 8ste een met 'n klavier te vore, en dit verleng die emosionele note van die geestelike skade totdat hulle oneindig voorkom, later maak die ritme dit makliker, maar die woorde kleef maklik vas, en so bietjie getokkel bo-oor gee dit 'n amper elektroniese presisie en gevoel ...
'n landskap cd, soos 'n kaartboek, met alles in, hoogland, laagliggende dele, bekendheid, en onbekende plekke, net reg om jou ipod mee te voed. stukke waar jy die spoed gebruik om die scenery te laat verdwyn en plekke waar jy jou oë nie kan glo - aan hoe mooi dit alles is nie -
... " .. wees lief vir jou naaste, wees lief vir jou ... "..
nie, daar 'n paar minute se reën aan die begin van 9, epies, ter voorbereiding van nog 'n meerkat melodie, wat die boodskap met kampvuur akkuraatheid uitvoer ... maar dis ok want dit reën weer na die tyd ... driedubbele sjoe, en 'n sterrestelsel vir bonsai, vrot.
skakels : thebonsai.co.za : myspace.com/thebonsai : facebook
2009 10 - Beast Of Burden
2009 02 15 - Gizelle, Benedikt Sebastian, Bonsai, Back To Basix, 19:00 - www.back2basic.co.za
2008 09 27 - Bonsai, Waenhuis Teater, Bethlehem
2008 08 30 - Bonsai, Bergville Fees, Vrystaat
2008 08 24 - Akoestieka: Gizelle, Bonsai, Benedikt Sebastian, Riku Lätti, Back To Basix, 18:00, R30 - Siel Musiek - benedikt.co.za
2008 07 12 - Blerkas - Volksblad Kunstefees - Bloemfontein
2008 07 10 - Foundry Fly Lounge - Pretoria
2008 07 05 - Shivas Rock - Pretoria
2008 06 18 - Shivas Rock - Pretoria
2008 06 14 - Waenhuis Teater - Bethlehem
2008 06 06 - Amber Supper Theatre - Pretoria
2007 12 03 - Bonsai, Anika, Back2Basics, Westdene
2007 11 11 - Bonsai, Myburgh, Back2Basics, R30
2007 10 14 - Bonsai (ontprop), 17:00, Back2Basix
2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
2007 06 14 - Bacchus Nel, Bonsai, The Bo, R30
foto's - katvrou
2007 04 - Foto Na Dans "Pantomime Op Herwinbare Klanke EP" LAUNCH Noorde Toer - www.fotonadans.co.za - www.myspace.com/fotonadans - RHYTHM RECORDS - Von Zipper - PUNKSKELM PLATE
2007 04 28 - Foto Na Dans, Bonsai, Back2Basix, Jozie
2007 04 29 - Foto Na Dans, Tempos, West Rand
2007 04 30 - Foto Na Dans, Straatligkinders, Castillions, Potch
2007 05 01 - Foto Na Dans, Bonsai, Café Barcelona, Elardus Park
2007 04 28 - Foto Na Dans, Bonsai, Back2Basix, Westdene, 20:00, R40 - www.fotonadans.co.za - www.myspace.com/fotonadans - RHYTHM RECORDS - PUNKSKELM PLATE
2007 04 05 - Bonsai Ontprop, Donovan Bourne and Infamous, Steak & Ale, Cnturion, Pretoria, R50
2007 06 09 - Bacchus Nel, Bonsai
2007 04 28 - Foto Na Dans, Bonsai, Back2Basix, Westdene, 20:00, R40 - www.fotonadans.co.za - www.myspace.com/fotonadans - RHYTHM RECORDS - PUNKSKELM PLATE
2007 03 15 - Swartskaap, Stoff, Bonsai, The Bo, R20