Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bokkie En Sy Baanbrekers
vetseun
Kitaar Bokjol - Best Of Bokkie . TRCD7012 TRIO RECORDS
1. Wipneusie
2. Goue Vingers
3. Baanbreker-Boogie
4. Om Die Kampvuur
5. Wawiel Vastrap
6. Die Grenswag
7. Net Vir Jou
8. Jakarandastad
9. Tango Ala Idi
10. Oom Hans Se Gemmerdans
11. Die Bosveld Setties
12. Sonop
13. Rooiwarm
14. Aloha Oë
15. Umfaan
16. Me And Bobby McGee
17. Bruisende Waters
18. Dagbreek Toe
19. Baanbrekker-Settes
20. Oktobermaand

vetseunvetseun
Goue Vingers LP ............... TRLP 3056 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Goue Vingers (B. Smith)vetseun
2. Gertjie (Trad., verw. B. Smith)
3. Die Bosveld Seties (Trad., verw. K. Fourie)
4. Bruisende Waters (B. Smith)
5. Die Wawiel Vastrap (T. Smith)
6. Lente Op Die Plaas (Trad., verw. B. Smith)
Kant Twee:
1. Jakaranda Stad (B. Smith)
2. Baanbreker Seties (T. Smith)
3. Die Swartberg Vastrap (B. Smith)
4. Aloha-Oe (Trad., verw. B. Smith)
5. Klein Karoo Vastrap (K. Fourie)
6. Skuins Voor Middernag (T. Smith)

Leikitaar: Bokkie Smith. Medeleikitaar: Theuns Smith. Ritmekitaar: Dave Smith. Baskitaar: Dawie Smith. Klawers en konsertina: Kobus Fourie. Tromme: John Keytor
Klankingenieurs Jan Smit

vetseunvetseun
Draai En Swaai LP ............ TRLP 3053 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Vaalhoed Se Baas (Trad. verw. B. Smith)
2. Ossewa (B. Smith)
3. Sien Jou Weer (B. Smith)
4. Draai En Swaai (B. Smith)
5. Rooi-Rivier Ruk (Trad. verw. B. Smith)
6. Verlang Na Jou (T. Smith)
Kant Twee:
1. Opskop Vanaand (B. Smith)
2. Koe-Koe Wals (Trad. verw. B. Smith)
3. Klipfontein Polka (J. Smith)
4. Umfaan (Trad. verw. T. Smith)
5. Chloorkop Wals (B. Smith)
6. Boet En Bapsie (B. Smith)

Opname-ingenieur: Jan Smit

vetseunvetseun
Kom Laat Ons Dans LP ... TRLP 3049 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Braaivleisaand (Trad. Verw. Bokkie Smith)
2. Op En Wakker (Trad. Verw. Bokkie Smith)
3. Oom Hans Se Gemmerdans(Trad. Verw. Bokkie Smith)
4. Skemeraande (Theuns Smith)
5. "Sunny Side" Se Dinge (Theuns Smith)
6. Balke Toe (Bokkie Smith)
Kant Twee:
1. Kom Laat Ons Dans (Jannie Smith)
2. Net Vir Jou (Bokkie Smith)
3. Sonop (Trad. Verw. Jannie Smith)
4. Baanbreker-Boogie (Theuns Smith)
5. Wipneusie (Trad. Verw. Theuns Smith)
6. Die Verloof-Wals (Trad. Verw. Bokkie Smith)

Peet Lewis: Tromme; Jannie Smith: Baskitaar; Dave Smith: Ritmekitaar; Theuns Smith: Leikitaar; Bokkie Smith: Leikitaar; Chris Viviers: Viool en Banjo.

vetseunvetseun
Warm LP ........................... TRLP 3045 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Smile A While (B. Smith)
2. Rooi Wange (B. Smith)
3. Silwer Vingers (B. Smith)
4. Oktobermaan (T. Smith)
5. Wheels (Petty)
6. Kalfiewals (Trad. Verw. B. Smith)
Kant Twee:
1. Om Die Kampvuur (B. Smith)
2. Weeping Willows (C. Chaplin)
3. Me And Bobby McGee (K. Kristofferson)
4. Rooiwarm (T. Smith)
5. Show Me The Way To Go Home (King/Swain)
6. Laatnag (B. Smith)

Op hierdie langspeelplaat van BOKKIE EN SY BAANBREKERS, hul derde wat verkrygbaar is, speel Oom Bokkie Smith saam met sy drie seuns Jannie, Theuns en Dave. BOKKIE EN SY BAANBREKERS is welbekend op die Rand en in Pretoria, waar hulle dikwels optree, en sorg vir goeie vermaak. Kom geniet saam die plaat van Oom Bokkie en sy drie seuns. - omslag

vetseunvetseun
Vrolike Snare LP .......... TRLP 3041 1983 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Boogie Opskud (T. Smith)
2. Vrolike Snare (Bokkie Smith)
3. Blue Eyes Crying In The Rain (J. Oatman/R. Ferguson)
4. Umfaan (R. Bornman)
5. Home Sweet Home (Trad./Arr. T. Smith)
6. Grenswag (R. Bornman)
Kant Twee:
1. Dagbreek Toe (Bokkie Smith)
2. Drowsy Waters (Trad./Arr. T. Smith)
3. Die Ou Kraalliedjie (A.N.D. De Villers)
4. Tango Ala Idi (T. Smith)
5. My Catherina (Bokkie Smith)

Op 'n blikkitaar het Oom Bokkie Smith eers begin speel op 8 jarige leeftyd.
Teen 'n oudedom van 12 jaar het die klein Bokkie blousaad verkoop vir 'n hele jaar om geld te versamel vir 'n egte houtkitaar.
Oom Janie Swarts, koning van die banjo, het Bokkie toe verder afgerig.
Die gevolg was dat Bokkie toe begin stokkies draai by die skool om saam met Oom Janie te gaan speel.
Dit was nie lank nie, voordat Bokkie met 'n egte dansorkes begin speel het.
Dit was die "Kersfeesorkes" op Magaliesburg gewees, saam met Mansie Bester. Bokkie was nou 24 jaar oud.
Later is Oom Bokkie toe getroud, en dit was nie lank nie toe hy een van sy seuns Janie kitaar geleer speel het. Theunes was die volgende seun wat kitaar geleer speel het.
Op die langspeelplaat tree al drie die Smiths op - Oom Bokkie en sy twee seuns. Geniet u dan saam die kitaarmusiek van die Smiths van Pretoria. - omslag

MUSIKANTE;
LEI KITAAR - Oom Bokkie Smith
LEI KITAAR - Jannie Smith
BASKITAAR - Theunes`Smith
STRIMKITAAR - Vissie Visser
KLAVIER - Andy Mead
TROMME - Ralph Abackombie

vetseunvetseun
Kitaar Bokjol LP ................. TRLP 3003 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Sonop (C. & W. Cooper)
2. Tannie Met Die Rooirokkie (Trad.)
3. Kitaar-Kwêla (J. Smith)
4. Dagbreek Toe-Wals (B. Smith)
5. Theuns Se Boegie (T. Smith)
6. Ou Kalahari (Pretorius)
Kant Twee:
1. Braaivleisaand (C. & W. Cooper)
2. Isabella Is Haar Naam (B. Smith)
3. Grasveld-Kwêla (B. Smith)
4. Lente-Wals (B. Smith)
5. Jannie Se Boegie (Trad.)
6. Maak My Bly (B. Smith)

Net soos die konsertina is die kitaar een van ons bekendste en gewildste musiekmakers.
Bokkie Smith en sy broer - beter bekend as Bokkie En Sy Baanbrekers verskaf kitaarmusiek uit die boonste rakke.
Vir lekker luister en vir lekker boeredans is hierdie plaat net die ding!
Dit is tyd vir KITAAR BOKJOL! - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)