Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Boetie Kallis
vetseunvetseun
En Sy "Vrot-Orrel" ............... TRCD7005 TRIO RECORDS/THE ORCHARD
1. Jan Se Wals
2. Klawerberg Polka
3. Rooirok Mazurka
4. Langs Die Wapad Vastrap
5. Zebra Setties
6. Langorrel Vastrap
7. Vra Vir Jou Ma
8. Son Op Die Water Skyn
9. Kleintjie Huil
10. Vrijzee Setties
11. Ouma Se Wals
12. Stompneusbaai Vastrap
13. Platboom Polka
14. Een Vir Die Pad

vetseunvetseunvetseun
En Sy "Vrot-Orrel" LP ............ VLP 5058 VENUS
Kant Een:
1. Jan Se Wals (J.G. Kallis)
2. Klawerberg Polka (J.G. Kallis)
3. Rooirok Mazurka (J.G. Kallis)
4. Langs Die Wapad (Vastrap) (J.G. Kallis)
5. Zebra Settees (J.G. Kallis)
6. Langorrel (Vastrap) (J.G. Kallis)
Kant Twee:
1. Vra Vir Jou Ma (Vastrap) (Trad. Verw. J.G. Kallis)
2. Son Op Die Water Skyn (Trad. Verw. J.G. Kallis)
3. Kleintjie Huil (Wals) (Trad. Verw. J.G. Kallis)
4. Vrijzee (Settees) (J.G. Kallis)
5. Ouma Se Wals (J.G. Kallis)
6. Stompneusbaai Vastrap (J.G. Kallis)

Die "Vrotorrel":
Agt jaar gelede het Oom Boetie hierdie Hohner Knoppies Akordion gekoop by sy haarkapper wat sê dat hierdie ou ding aan sy oumagrootjie behoort het. Oom Boetie het self die naam, "vrot-orrel" gegee omdat die instrument so oud gelyk het, seker ouer as 'n honderd jaar. Dit is 'n moeilike instrument om te speel want hy is, in en uit 'n verskillende klank.

Die Vier-ry Duet Konsertina:
Hierdie spesifike instrument is ook baie oud. Oom Boetie het dit gekry van 'n neef wat glad nie kon speel nie, en die konsertina was in 'n slegte toestand. Oom Boetie het vir sy neef die konsertina reggemaak, en in die selfde tyd homself begin leer. Toe die neef sy konsertina gaan haal en hy hoor hoe gou Oom Boetie leer speel het, het hy gesê oom Boetie meet maar die Konsertina hou. Dit was net ses jaar gelede. Oom Boetie is eindelik 'n trekklavier speler, maar nou is hy baas van die konsertina. - omslag

vetseunvetseun
Seemeeu LP ......................... VCT 6079 VENUS
Kant Een:
1. Kersbos Vastrap (Boetie Kallis)
2. Seemeeu (Boetie Kallis)
3. Platboom Polka (Boetie Kallis)
4. Bessiebos Setees (N. Langeveld)
5. Son Onder Wals (Boetie Kallis)
6. Staan Soontoe (Boetie Kallis)
Kant Twee:
1. Swartland Vastrap (N. Langeveld)
2. Liefling Van My (Boetie Kallis)
3. Skimmelperd Setees (Boetie Kallis)
4. Een Vir Die Pad (Boetie Kallis)
5. Andre Se Wals (Boetie Kallis)
6. Heen En Weer (N. Langeveld)

Hugo Rother - Banjo
Thys Mageveldt - Trekklavier
Dickie Smuts - Tromme
Jack Kallis - Kitaar
André Kallis - Bas
Boetie Kallis - Konsertina

Produksie - Richard Black


ook op:
kykNET: Sakkie Langarm Wenners kompilasie - Sononder Wals
Konsertina Klub 2CD kompilasie - Klawerberg Polka (2009)
Ons Sal Julle Nooit Vergeet Nie kompilasie
Treffers kompilasie - Langorrel Vastrap
Boeremusiek Wat Stamp kompilasie - Platboom Polka (1999)
Boeremusiek, Skoffeljol Vol. 1 kompilasie - Eina! My Ma; Pampoenkoek Baandans (1999)
SAUK Boereorkeskompetisie '86 kompilasie LP (1986)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)