


















Boetie En Boetie (Boetie Fritz en Boetie Otto)

Sing Snare!! LP ................ TRL-A-3133 TROUBADOUR
Kant Een:
1. The Happy Whistler
2. Games That Lovers Play
3. Die Ou Kraalliedjie
4. Marie
5. La Paloma
6. Rosana Gracia
Kant Twee:
1. Thoko
2. Warm Patat
3. Ballad Of The Green Beret
4. Lara's Theme
5. Mona Lisa
6. On The Street Where You Live
.jpg)
Ghitaar Konings LP ......... TRL-A-3073 TROUBADOUR


Weereens LP .................... TRL-A-3035 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Dance On
2. Santie Se Kopdoek
3. Zambesie
4. Tequila
5. Don't Be Cruel
6. Wooden Heart
Kant Twee:
1. Kwella-Kwella
2. Red River Rock
3. Raunchi Twist
4. Banjo Razzmatazz
5. From A Jack To A King
6. Outa In Die Langpad Twist
Boetie Fritz en Boetie Otto


Dis Boetie En Boetie LP . TRL-A-3015 TROUBADOUR
Kant 1:
1. Guitar Boogie (Smith)
2. Nog 'n Soentjie Nog 'n Drukkie (Eric Moolman & A. de Waal)
3. Meadowlands (S. Vilakazi)
4. Pat Se Boogie (Dirkie Strydom)
5. Nashville Boogie (B. & F. Bryant)
6. Blues Stay Away From Me (A.R. Delmore, Raney & Glover)
Kant 2:
1. Graaf Boogie (B. Otto)
2. Umfaan (Ricardo Bornman)
3. Crossroads (Shadows Music)
4. Joker Boogie (B. Otto)
5. Suikerbos Twist (Tradisioneel)
6. In The Mood (Razaf Garland)
BOETIE EN BOETlE! Hier is nou regtig twee Kêrels wat weet hoe om nn ghitaar te tokkel. Die nommertiies wat hulle uitgesoek het vir hierdie langspeelplaat is baie welbekende Afrikaanse nommertiies sowel as nommertjies op die lnternationale tretter parade.
BOETIE FRITZ EN BOETIE OTTO is egte Atrikaner seuns wat baie hou van ghitaar musiek van alle soorte en dit ook bestudeer het. Die het hulle dan in staat gestel om so 'n uitmuntende langspeelplout te maak. Ek wil hulle baie geluk wens met hulle groot sukses. - omslag
lngenieur: B. PRETORIUS
Toesig: H. VAN RENSBURG

Boetie En Boetie LP ............................... TROUBADOUR


Kwella Kwella / Snacks Boogie 7" . TRS-A-843 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Kwella Kwella (Bo Otto)
Kant Twee:
1. Snacks Boogie (Bo Otto)
skakels :