Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Boerneef (1897-1967) (I.W. van der Merwe) (Van der Merwe, I.W.)
vetseun
Boerneef sing (Digbundel) - Pieter de Villiers . 2004 LITERA
- komposisies van uitgesoekte verse: 10 siklusse

In hierdie bundel word die komposisies van tien siklusse gepubliseer - in die eie handskrif van die komponis. Daarby bied die lynsketse van Piet Grobler 'n eie vertolking van Boerneef se aardse poësie. Die publikasie van hierdie bundel val saam met die tagtigste verjaardag van die komponis en word in 'n beperkte oplaag uitgegee. - graffitibooks.co.za

vetseunvetseun
Makie Mooigoed Staan . AFRIMUSIK05 1999 AFRIMUSIK
Boerneef gedigte uit verskillende bronne voorgelees deur Helena Conradie en Annelise Wiid
1. Makie Mooigoed Eeneen Staan
2. Vertelling
3. Soms Word Ek Sat Van Dit En Dat
4. Tussen Die Katel Se Koppenent En Die Katel Se Voetenent
5. Van Al My Land Se Tafelberge
6. Vertelling
7. My Oom Willie Naaf Had Harspan
8. Jou Woord, Jou Woord
9. Eintlik Is Ek Oor Ons Taal Geworrie
10. Dit Is Nou Emal Soos Dit Is
11. Boplaas Het Weer Toegeval
12. Magoed, Issit Waar?
13. Elke Aand As Die Skemer Kom
14. 'n Hoelike Soort Aanspraak Moet 'n Mens Hê?
15. Ek Wil 'n Ruik Kan Ruik
16. Ek Loop En Soek Na Koekmakranka
17. Met Transistor Innie Hand
18. Die Brulpadda Brul Bas
19. Hoe Stil Kan Dit Word
20. Kaapse Kanarie
21. Niks Hang So Rooi Soos Wingerd Blaar
22. Die Najaar Is Nou Op Sy Herfste
23. Lappiedy Lappida
24. Lappa Lei Vir Bella Koud
25. Dit Het Jy Nou Van Latjieloop
26. Die Berg Gans
27. Ek Het 'n Vreemde Voël Hoor Fluit
28. Voshaarnooi
29. My Hart Blom Wit Vir Die Voshaarnooi
30. Sy't Jou Lief
31. Aandblom Is 'n Wit Blom
32. Ek Staan En Verkyk My Aan Donkerrooi Rose
33. Naspraak
34. Makie Mooigoed Eeneen Staan

vetseun
Boerneef: 'n Berggans het 'n veer laat val . 1998 TAFELBERG
'n keur uit sy prosa en poësie - 'n keur deur Wium van Zyl

vetseunKOOP/BUY
Skool Woordeboek: Afr-Eng/Eng-Afr (Woordeboek) . 1998 PHAROS
D.B. Bosman, I.W. van der Merwe, V.D. van der Merwe, A.S.V. Barnes

1998 - Die Spokewals - Hendrik Pienaar Hofmeyr

vetseun
Tweetalige Sakwoordboek (Woordeboek) . 1997/1998/2000 PHAROS
A.S.V. Barnes; D.B. Bosman; I.W. van der Merwe
ISBN: 9781868900077 (1997, PHAROS)
ISBN: 9781868900084 (1998, PHAROS)

1997 - 6 Liedere op tekste van Boerneef vir sopraan en klavier - Herman Jordaan

vetseun
Tweetalige Skool Woordeboek: Afr-Eng (Woordeboek) . 1988 PHAROS
A.S.V. Barnes; D.B. Bosman; I.W. van der Merwe

1986 - Lokkiestervir SATB (vokaal) en klavier - Roelof Temmingh

vetseun
Tweetalige Woordeboek: Afr-Eng/Eng-Afr (Woordeboek) . 1984 PHAROS
D.B. Bosman, P.A. Joubert, I.W. van der Merwe, L.W. Hiemstra; J.J. Spies

vetseunKOOP/BUY
Tweetalige Sakwoordeboek: Afr-Eng/Eng-Afr (Woordeboek) . 1983 NASOU
D.B. Bosman; I.W. van der Merwe; A.S.V. Barnes

1983 - Liederwysgesange(koor, klavier) - Hendrik Pienaar Hofmeyr

vetseun
Boerneef: versamelde prosa - Hendrik van der Merwe Scholtz . 1979 TAFELBERG

vetseun
Boerneef: Versamelde Poësie . 1977/1985
Namakwalandse Rympies
Krokos Ghaap En Kambro
Pallissandryne Mallemole
Op Die Flottina Sesde Hoepel
- 1ste druk

vetseun
Sesde Hoepel: 83 ongepubliseerde gedigte van Boerneef . 1976
saamgestel, F.I.J. van Rensburg (Boerneef-versameling, Africana-afdeling, SA Biblioteek, Kaapstad)

1974-5 - 10 Boerneef-toonsettings (viool, klavier) - Hubert Lawrence du Plessis
1973-83 - Aanspraak virrie latenstyd (vokaal) - Arnold van Wyk
1968 - Boerneef (postuum) (al sy digbundels) Hertzogprys Poësie

vetseun
Boerneef: en Tafelberg praat krotaal . 1968
- 1ste uitgawe

vetseun
'n Keur uit sy Prosa . 1967/1969 NASIONALE BOEKHANDEL
uitgesoek en van aantekeninge voorsien deur C.P. van der Merwe (Boerneef 70, 11 Mei)

vetseun
Op die flottina ......... 1967
- 1ste uitgawe

vetseun
Mallemole ............... 1962

vetseun
Stad en Land . 1955/1956/1962/1963/1965/1974 NASIONALE BOEKHANDEL
- 7de druk

vetseunvetseun
Teen Die Helling . 1956/1966/1967/1969 NASIONALE BOEKHANDEL
- Vyfde druk (wit)

vetseun
Sketsboek ........ 1947/1950+/1966 NASIONALE BOEKHANDEL
- Tweede Druk

vetseun
Van My Kontrei ............ 1938/1948 NASIONALE BOEKHANDEL

vetseun
Boplaas ............. 1938/1950 NASIONALE BOEKHANDEL/1971 TAFELBERG

FAK Liedjies:
254 Lappiedy, Lappieda, digter
FAK Kunsliedbundel:
Die Berggansveer, digter

flyers :
2005 03 8,9, Die Hoenderhok, Kuilsrivier Boerneef: Makie Mooigoed Staan

ook :
Jannie du Toit - Volgende Winter - Kelkiewynfontein, met Kobus de Witt
Music Commemorating the Huguenots kompilasie -
Laurika Rauch - 'n Jaar - Niks Hang So Rooi Soos 'n Wingerdblaar By Hexrivier, Naaldekokers
Louis van Rensburg - My Musiek - Voshaarnooi / Jy Mag Maar - man alleen
Philip Nel - Soos goeie wyn - Die Katel
Gert van Tonder en Kristie Herbst se Boerneef op sy beste
Dit spook hier woes met nuwe maan (koor) (Ghaap en Kambro, Boerneef) - Hetta M Potgieter
Boerneefliedere vir SAA (koor) - Hetta M Potgieter


skakels : afrimusik (produksie) : artikels deur george weideman, afrikaans.com: gedigte by frans se houmpeitsj: Boerneef - aardklop:










vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)