


















Bobby van Jaarsveld


Beter Helfte (DJ Bella & DJ NIGEL MC Bootleg) CDS . 2020
- Jitz Cape Music


Sprokie met Early B CDS ................. 2020 UNIVERSAL
- LIED VAN DIE DAG 2020/10/06

Die Land met Jay, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld & Ruhan du Toit CDS . 2019 UNIVERSAL
Dirk & Bobby - Dis Wat Ons Wil Hê VID >>> (2019)
Bobby van Jaarsveld - Ek Weet Al Lankal met Demi-Lee Moore VID >>>

Ek Weet Al Lankal met Demi-Lee Moore CDS . 2019

Twintig Groot Treffers DVD . DVDJUKE 55 2016 JUKEBOX
- Die Eerste 10 Jaar - Musiekvideos
1. H.O.L.Y.
2. My Alles
3. Middernag Serenade
4. My Beter Helfte
5. Een Vir Een
6. 'n Vrou Wil Dit Hoor
7. Eens In 'n Leeftyd met Riana Nel
8. Wat Geld Nie Kan Koop Nie
9. Totaal Finaal
10. My Lewe Draai Om Jou
11. Spieëltjie
12. Net Vir Jou
13. Kyk Waar Is Ons Nou
14. Boemelaar
15. It's Always Been You
16. Yeshua, The Messiah "live" Gospel Skouspel
17. My Berg Sion "live" Gospel Skouspel
18. Skouers Van Reuse "live" Gospel Skouspel
19. Butterflies met Eden "live" Afrikaans Is Groot
20. Kan Ek Met Jou Praat "live" Afrikaans Is Groot
Bobby van Jaarsveld - Middernag Serenade VID >>>

Die Eerste 10 Jaar ... CDJUKE 121 2015 JUKEBOX
1. Middernag Serenade
2. My Alles
3. 'n Vrou Wil Dit Hoor
4. Spieëltjie
5. Een Vir Een
6. Totaal Finaal
7. My Lewe Draai Om Jou
8. So Klink 'n Hart
9. Wat Geld Nie Kan Koop Nie
10. It's Always Been You
11. Eens In 'n Leeftyd
12. Kan Ek Met Jou Praat
13. Butterflies
14. Kyk Waar Is Ons Nou
15. Net Vir Jou
16. Sirkus
17. Skouers Van Reuse
18. My Beter Helfte
19. Ek Moes Jou Gesoen Het
20. Lovesong Letter
21. Annatjie
22. Boemelaar
23. Yeshua, The Messiah
Hy is een van ons land se mees geliefde kunstenaars en op sy jong ouderdom is dit moeilik om te glo dat Bobby van Jaarsveld hierdie jaar reeds 10 jaar in die musiekbedryf vier!
"Die Eerste 10 Jaar" van Bobby bevat al sy grootste treffers tot nou van verskeie albums wat hy reeds vrygestel het asook 'n paar nuwe liedjies wat nou vir die eerste keer gehoor kan word en behoort in enige aanhanger en almal anders se CD versameling te wees! Met van sy eerste treffers soos "Net Vir Jou" & "Spieëltjie" tot meer onlangs "Een Vir Een" & "My Alles" en dan ook die splinternuwe "Middernag Serenade" & "It's Always Been You" gaan hierdie verseker een van die top albums van 2015 wees!

Bobby van Jaarsveld - My Beter Helfte VID >>>

Bobby van Jaarsveld - Een Vir Een VID >>>





Maak 'n Wens .................................... 2014
1. Dit Is Hier
2. My Alles
3. Storieman
4. Elke Minuut
5. My Beter Helfte
6. Maak 'n Wens
7. Butterflies met Eden
8. Skouers Van Reuse
9. Wat Jy Aan My Doen
10. Een Vir Een
11. Sê Jy's Nie Lief Vir My
12. Jy Maak My Mal
13. Dis Ons Huis
14. Totaal Finaal
15. Toe Ons Nog Jonk Was
16. Ek Moes Jou Gesoen Het
Bobby van Jaarsveld - Totaal Finaal VID >>>

Bobby van Jaarsveld - 'n Vrou Wil Dit Hoor




Wat Geld Nie Kan Koop Nie . CDJUKE 58 2012 JUKEBOX
1. 'n Vrou Wil Dit Hoor (Ghoema 2013 Wenner)
2. Wat Geld Nie Kan Koop Nie
3. Eens In 'n Leeftyd met Riana Nel
4. Sion
5. Wonderwerk
6. Ek Wil Jou Held Wees
7. Sirkus
8. Alles Vir Jou
9. Soet September
10. Laat My Lewe
11. Jy Doen Dit Weer
12. Soet En Bitter
13. These Walls Are Falling Down (Jericho)
14. Yeshua
15. My Lewe Draai Om Jou
16. Kan Ek Met Jou Praat (Ghoema 2012 WENNER)
Bobby van Jaarsveld het homself die afgelope twee jaar bewys as die land se gewildste manlike kunstenaar. Na die sukses van die fliek "Liefling" en sy huidige album "Net Vir Jou" beloof Bobby nou om sy GROOTSTE album met die GROOTSTE treffers vry te stel.
Met snitte soos 'n Vrou wil dit hoor, Wat Geld nie kan Koop nie, Wonderwerk, Sion en vele meer word hierdie album gewaarborg om een van die GROOTSTE verkopers hierdie jaar te wees
Die album bied ook twee vorige treffers as bonus snitte: My Lewe Draai om Jou en Kan ek met Jou Praat.


Liefling klankbaan ...... CDJUKE 35 2010 JUKEBOX
1. My Lewe Draai Om Jou (Liefling) - Bobby van Jaarsveld & Lika Berning
2. Kinders Van Die Wind - Marlouise Venter
3. Rondomtalietyd - Groep
4. Lied Van Die Lewe - Rouel Beukes & Lika Berning
5. Jan Asseblief Tog Squeeze My - Marlee van der Merwe
6. Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oë - Kurt Darren & Anna Davel
7. Mamma, Ek Wil 'n Man Hê - Lika Berning & Sonja Herholdt
8. Lang Maer Blonde Man - Lika Berning
9. Jakkals Trou - Rouel Beukes
10. Ek Lewe - Lika Berning
11. Neem My Op Vlerke - Bobby van Jaarsveld
12. Die Mense Wat Ek Liefhet - Sonja Herholdt
13. Hoeka Toeka - Bobby van Jaarsveld & Carike Keuzenkamp
14. Katryn, Katryn - Willem Botha
15. Kaptein (Span Die Seile) - Kurt Darren
16. Hoe Ek Voel - Marlee van der Merwe & Paul du Toit
17. Ek Wil Jou Ken - Bobby van Jaarsveld
18. Spieëltjie - Bobby van Jaarsveld
19. Die Nostalgie - Rouel Beukes & Elize Cawood
20. As Almal Ver Is - Lika Berning
21. Ek Verlang Na Jou - Lika Berning & Sonja Herholdt
22. Liefling - Bobby van Jaarsveld & Lika Berning
23. F.A.K. Keurspel - Groep & Kevin Leo
24. Die Sprokie - Lika Berning
25. Voshaarnooi - Kevin Leo
met Tania Strauss

Genees Hierdie Land CDS . CRS056 2010
1. Genees Hierdie Land
2. Agter Die Skerms (vir rekenaar gebruik)
Die "single" CD bevat die treffer "Genees Hierdie Land" asook 'n 9 min kykie agter die skerms. Armoede is ongelukkig 'n werklikheid, maar ons kan 'n verskil maak. Hierdie projek is 'n bewys daarvan! "Genees Hierdie Land" is opgeneem ten bate van die Annebel Foundation, wat honderde minderbevoorregte tienermeisies versorg. SAMA wenner, Bobby van Jaarsveld en Gosperlsangeres, Tania Strauss (stigter van die Annebel Foundation) span hul talente saam, om met die lied, 'n verskil in ons land te maak. "Genees Hierdie Land" word reeds met groot welslae bemark en beloof om binnekort op verskeie radiostasies 'n treffer te wees.



Net Vir Jou .................... CDJUKE 15 2009 JUKEBOX RECORDS
1. Spieëltjie
2. Kyk Waar Is Ons Nou
3. Net Vir Jou
4. Vlieg Vanaand
5. Vertel My
6. Ken Jy My
7. Wie Is Jy
8. Storie Van My Lewe
9. Lovesong Letter
10. Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria)
11. Annatjie
12. Alleen
13. Net Vir Jou (Acoustic)
14. Thank You



Duisend Ure .................. CDTJP001 2006 THEUNS JORDAAN PRODUKSIES
1. Talina
2. Duisend Ure
3. Boemelaar - VID by tuisblad
4. Saartjie
5. 24 Uur
6. Verlange Wat Pla
7. Wanneer
8. OBS (En Kaggelvuur)
9. Ek Gee Nie Om
10. Roekeloos
11. Afrika-Lied
12. Neil Diamond Medley

Ken jy Talina? .................... BLRCD021 BLÊR MUSIEK
1. Talina - Ben Beukes

2. Chi, Chi, Bong Bong - Blackie Swart
3. Duisend Ure - Charles Smidt
4. Verlange Wat Pla - Ben Beukes
5. Saartjie - Anton Myburgh (Myburgh Songs)
6. Boemelaar - Bobby van Jaarsveld
7. Ek Gee Nie OmEk Gee Nie Om - Stef Kruger (Emi Music Publ)
8. Wanneer - Bobby van Jaarsveld
9. Roekeloos - Valiant Swart (Rodeo Songs)
10. Ek Kan Dit Hoor - Ben Beukes
11. OBS (En Kaggelvuur) - Bobby van Jaarsveld
12. Hello Lollipop - T. Heyman (Mac Villa Music)
13. Johnny K met Blackie Swart
a. Halala Afrika - J Kerkorrel (Shifty Music)
b. Al Lê Die Berge Nog So Blou (Trad.) - Blackie Swart
14. Stoomtrein - Stef Kruger (Emi Music Publ)
15. Afrika-Lied - Joe Vermeulen
BONUSSNIT:
16. Neil Diamond Keurspel:
...... Sweet Caroline - (Diamond, Sony, ATV Music Publ);
...... Longfellow Serenade (Diamond, Sony, ATV Music Publ);
...... Beautiful Noise (Diamond, Sony, ATV Music Publ);
...... Forever In Blue Jeans (Diamond, Bennet, ATV Music Public);
...... Sweet Sixteen
Ben Beukes (Ben Beukes Musiek Produksies)
Blackie Swart, Charles Smidt, Bobby van Jaarsveld, Joe Vermeulen (Blackie Swart Musiek)

Vat My Saam ...................... BLRCD025 BLÊR MUSIEK
1. Vat My Saam
2. Liza-Marie
3. Duisend Ure
4. Talina
5. Ek Kan Dit Hoor
6. Chi, Chi, Bong Bong
7. Verlange Wat Pla
8. Saartjie
9. Halala Afrika
10. Al Lê Die Berge Nog So Blou
11. Ek Gee Nie Om
12. Wanneer
13. Afrika-Lied
14. Hello Lollipop
15. Roekeloos
16. OBS (En Kaggelvuur)
17. 24 Uur

18. Boemelaar
19. Saartjie (Sakkie Mix)
20. Neil Diamond Keurspel: Sweet Caroline; Longfellow Serenade; Beautiful Noise; Forever In Blue Jeans
flyers :
2007 11 17 - AfriForum Afrikaanse Musiekfees: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Kurt Darren, Lianie May, Hoofseun, Jofranie, Bobby van Jaarsveld, Freddie Nest, Jacques de Coning, Pieter Smith, DJ Ossewa, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Elizma Theron, Arno Jordaan, Nadine Blom, Jakkie Louw, Hennie Smit, Pieter Naudé, Marlene Schalkwyk, Caroline Bosch, Etienne de Koker, Pierre du Preez, die Rodeo Girls, Staalsnaar, asook Neels Ackerman en sy boere-orkes, Kerkplein, Pretoria
2007 11 13, 14 - Bobby van Jaarsveld, Die Boer, Durbanville
2007 05 01 - Red Heart Deuriemikke: Nicholis Louw, Bobby van Jaarsveld, Dozi, Nianell, Karen Zoid, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bok van Blerk, Robbie Wessels, Loftus Versfeld
skakels : bobbyvanjaarsveld.tripod.com : facebook


2015 03 07 - Bobby van Jaarsveld, L'Avenir, Woordfees, Stellenbosch, R120/R100

2015 02 07 - Kewl Afrikaans Musiek Fees: Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Lianie May, Charlize Berg, Kobus Muller, Moreleta Park, Pretoria, itickets.co.za


