Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Blunt (The Banned)
vetseun
Tha Cuts ..................... BLUNT001 1998 NEBULA BOS
1. NBK
2. Drop The Bomb
3. Way We Do
4. Rollin' Trollin'
5. Plannin' A Robbin'
6. Wonder Weed
7. NBK (Live)


skakels :








1998 10 29 - Roots Renegade Six, The New School Hardcore - Say No To Guns
The Banned: Blunt and Not My Dog feat. Ready D & BVK quests in a hardcore - hip hop collaboaration.
The Un-Banned: Mixing up Nu Skool Breaks, Hardcore and Hip Hop: Ready D, AKA 47, Grinder, Hamma, The Blunted Stuntman, Damani, Bob, Vlakplaas, The Jam, 43 De Villiers St., District 6, 21:00, R20 - Gauloises - 206 - The Jam

vetseun
Roots Renegade Say No To Guns met Blunt + NMD lekker winderig maar die return van kaapse live hiphop kombinasie BLUNT se harde ritmes en amper te ernstige lirieke verleen 'n bekende gevoel aan die aand.::: hamma vermaak eers met beats en hiphop plate tot dit laat en kwaad genoeg is. BLUNT speel 'n paar liedjies vanaf hul CD en nuwes van 'n CD wat binnekort release gaan word. indien moontlik is daar meer kitare en hewiger en meer intense lirieke, minder van die acid-jazz influence wat vroeër deel was van hul appeal. die band het die stage betree met verskriklike groot polystyrene skedelkoppe aan wat saam met die rook en beligting die plek amper soos die olimpiese spele opening laat lyk het, aboriginees en als.::::::: tussen BLUNT en NMD het 'n paar local minder bekende mc's die stage geneem, onder meer MC Spike... en dan van Pretoria, Not My Dog, die grooste geraas duskant daar ander kant. NMD stel hulle voor aan die kapenaars wat nie vroeër die jaar gewillig was om te gaan kyk nie. mense spring links en regs op en af en die vocalist se sinne word later deur die mengelmoes klaar gemaak.
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )