Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bianca Pienaar
vetseun
Ons Eie Bianca Pienaar ................... 2015 STER MUSIEK
1. Stuur groete aan Mannetjies Roux
2. Obsessie
3. Ek Hou Van
4. Jy's Die Een
5. Soene in die Reen
6. Ek Mis Jou
7. Net vir Jou
8. Toe Ek Jou Sien
9. Sonder Woorde
10. Jy's Nog Die Beste
11. Bel My
12. Sê My Sê My Baby

vetseun
Net Vir Jou .............. STIDCD 172 2010 STING MUSIEK/EMI
1. Ek Hou Van
2. Bel My
3. Net Vir Jou
4. Bly
5. Droom Verlore Ure
6. Ek Weet
7. Soene In Die Reën
8. Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
9. Jy's Die Een
10. Sonder Woorde
11. Sonder Woorde (Unplugged)

Bianca Pienaar se jongste vrystelling, Net Vir Jou, is die onmisbare gewig om die musiekskaal te laat inneem. Elf snitte wat die antwoord is op luisteraars se wekroep op 'n alternatief op die handievol (vroue)klanke wat ons klankgolwe tans kenmerk. Sy is in 2009 vir haar eerste album, Obsessie, vir 'n Vonk Toekenning genomineer in die kategorie: Beste Kontemporere Vroulike album. Die klanke op die nuwe album is egter ver verwyder van haar eerste album - meer pop en minder rock. Daar is steeds die lekkerluisterelement, maar daar is ook 'n volwassewording wat diepgang aan die melodiee verleen. Snitte soos Net Vir Jou, Droom Verlore Ure, Ek Weet, Ek Hou Van en die Afrikaanse verwerking van die Blondie-treffer, Call Me bewys dat Bianca Pienaar gewis nie.

Net Vir Jou is the 2nd album by local talent, Bianca Pienaar. The 11 track album features a fresh and contemporary pop-rock sound. Tracks like Ek Hou Van, Droom Verlore Ure and Sonder Woorde showcase Biancas strong and full voice. The album follows on the success of her debut album, Obsessie, which saw her being nominated for a Vonk 2009 for Best Female Adult Contemporary Artist. The new album was produced, engineered, mixed and mastered by musical masterminds Andries Botha and Garth Potterton. Familiar song writers like Riaan van Wyk, Anton Botha and Arri Opperman were brought on board to write for the album; with a unique Afrikaans version of Blondies hit song, Call Me.

vetseunvetseun
Obsessie ............. STICD(ECD)121 2008 STING MUSIEK
1. Obsessie (Bianca Pienaar/Riaan van wyk)
2. Sê My Sê My Baby (Dieter Bohlen/Vertaling: Bianca Pienaar, Steyn Fourie)
3. Jy's Nog Die Beste (Gerrie van Rooyen, Steyn Fourie, Bianca Pienaar)
4. Ek Mis Jou (Bianca Pienaar/Riaan van wyk)
5. Die Dag Wat My Lewe Begin (Pieter van Wyk de Vries)
6. Jy's Die Een (Pieter van Wyk de Vries)
7. Wil Jou Hê (Lurina Eykelenboom-Fourie)
8. Toema-Toema (Pieter van Wyk de Vries)
9. Alles In Een (Elvira Kohln/Steyn Fourie)
10. Net Soos Jy Is (Pieter van Wyk de Vries)
11. Toe Ek Jou Sien (Moja Horak)
12. Agadoe (Glenys Lynne)

met Bruce Wallace, Denny Lalouette, Juan Oosthuizen, Mauritz Lötz, Sean Manley, Bianca Pienaar, Zanda Taut, Veronique Lalouette


skakels :









vetseun

vetseun

vetseun













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)