Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ben E. Madison
vetseunvetseun
Groen Koringlande .... CDGSP 023 2003 GALLO
- sing Groen Koringlande en ander treffers
1. Ver In Die Ou Kalahari
2. 'n Vlooi Is 'n Ding Wat Byt
3. By Die Ou Meulstroom (Down By The Old Millstream)
4. Hasie
5. Eensame Paadjie
6. Wil Jy, Of Wil Jy Nie?
7. Bloubergstrand
8. Droomland
9. Daar's 'n Wind Wat Waai
10. Somerreën
11. Groen Koringlande
12. Die Lieflike Bolandse Wals

vetseun
24 Gunsteling Treffers (Ons Eie Sterre) . GUNCD 8 1997 ONBEKEND
1. Groenkoringlande
2. Ver In Die Ou Kalahari
3. Die Seewind Bring Heimweë
4. Die Boemelaar Se Droom
5. Liefste Madelein
6. Wie Is Bang Vir Daardie Spook?
7. Ou Ryperd
8. Somerreën
9. Ou Rystoel
10. Droom Van My
11. Ek Kom Weer Terug (My Madelein)
12. My Nooientjie
13. Liefdesmaan
14. Daar's 'n Wind Wat Waai
15. Hasie
16. Skemerkelkie
17. Die Blonde Visserman
18. My Lied, My Teer Minnelied
19. 'n Vlooi Is 'n Ding Wat Byt
20. Towerland
21. Bloubergstrand
22. Platdoringrandjie
23. Droomland
24. Jannie Met Sy Ou Viool

vetseun
Dreaming Again LP . MFP STEREO 54659 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Side One:
1. Song And Dance Man
2. The Happiness Of Having You
3. Cold Carolina Morning
4. You're Beautiful
5. Rhinestone Cowboy
6. I Can't Get Along Without You
Side Two:
1. Dreaming Again
2. 4 & 20 Hours
3. Everybody Knows
4. Can't Get Sunday Out Of My Mind
5. Burning A Hole In My Mind
6. New Day

vetseunvetseun
Ek Kom Weer Terug (My Madelein) / Droom Van My 7" . PD 9960 1974 GALLO
Kant Een:
1. Ek Kom Weer Terug (My Madelein)
Kant Twee:
1. Droom Van My

vetseun
Thoughts LP ................... ORC 6041 1971 WORLD RECORD CO.
Side One:
1. I Just Can't Help Believing
2. Thoughts
3. Jody And The Kid
4. Everybody Has To Fall In Love
5. One Last Time
6. We'll Try A Little Bit Harder
Side Two:
1. Not Enough Indians
2. Kaw-Liga
3. And The Rains Come Down
4. Tiny Bubbles
5. All My Love's Laughter
6. Tree By The Roadside

vetseunvetseun
I Just Can't Help Believin' / Vineyard 7" . MVS 316 1971 MvN
Side One:
1. I Just Can't Help Believin' (Mann/Weil)
Side Two:
1. Vineyard (Bagdasarian)

Off the LP "Thoughts" ORC 6041

vetseunvetseun vetseun
Sing Groenkoringlande En Ander Treffers LP . NPTN 3410 1970 MUSIC FOR LEISUREvetseun
Kant 1:
1. Ver In Die Ou Kalahari (Pretorius)
2. 'n Vlooi Is 'n Ding Wat Byt (Carstens/De Waal)
3. By Die Ou Meulstroom (Down By The Old Millstream) (Taylor)
4. Hasie (Carstens/De Waal)
5. Eensame Paadjie (Human)
6. Wil Jy, Of Wil Jy Nie? (Carstens/De Waal)
Kant 2:
1. Bloubergstrand (Carstens/De Waal)
2. Droomland (Madison)
3. Daar's 'n Wind Wat Waai (Carstens/De Waal)
4. Somerreën (Madison)
5. Groenkoringlande (Van Vuuren/De Waal)
6. Die Lieflike Bolandse Wals (Carstens/De Waal)

Onuitputtende entoesiasme, energie en 'n Ius om te sing, is 'n goeie
beskrywing van hierdie sanger, Bennie Madison.
'n Paar jaar gelede het sy sang loopbaan as lid van 'n sang-groep (wat onder die naam van Die Ruiters bekend was), begin. Hy het egter besluit om op sy eie sy talent te ontwikkel, skouer aan wiel gegooi, en hierdie pragtige opname is die resultaat.
Met sy strelende stem vertel hy van ou bekende iiedjies soos: ,,By Die Ou Meulstroom", ,,Eensame Paadjie" en ook 'n nuwe komposisie van Flippie van Vuuren, ,,Groenkoringlande".
In die agtergrond wissel die begelyding van banjo na ghitaar, en onder Ieiding van Flippie van Vuuren, skep die orkes net die regte agtergrond.
Bennie verras ook as komponis met twee van sy eie nommers, naamlik ,,Somerreën" en ,,Droomland".
Hierdie langspeelplaat behoort deurgans byval te vind, en van Bennie kan daar in die nabye toekoms nog verskeie opnames verwag word. - Fay. - omslag

met Maureen Moore
vetseunvetseun
Springbok Favourites LP . ORC 6039/NPTN 3452 1969 MUSIC FOR LEISURE/WORLD RECORD CO.
Side 1:
1. Sunshine Wine (Walker)
2. Give Me Your Kisses (Whitcup/Douglas)
3. Memories Are Made Of This (Gilkyson/Dehr/Miller)
4. I Can't Take It Anymore (Curtis)
5. Release Me (Miller/William Young)
6. Apple Blossom Time (Von Tilzer/Fleeson)
Side 2:
1. Rings Of Gold (Thomas)
2. End Of The World (Dee/Kent)
3. The Last Thing On My Mind (Paxton)
4. Not From My World (Thomas)
5. After The Hurt Is Gone (Marijohn Wilkins)
6. Have I Told You Lately That I Love You (Wiseman)

One of the happiest ideas in a long time on the South African record and music scene, was the bringing together of two of our best-loved singers . . . Maureen Moore and Ben E. Madison on a Long Playing record.
Not only do these two very good singers bring a note of true professionalism to their well blended duets, but also, each is able to keep the individual sound and appeal that has made them, each in their own right, as popular as they are.
Lovely Maureen and handsome Ben are destined to become firm 'SPRlNGBOK FAVOURITES' and to remain so for a long time to come. - omslag

Produced: RAY WALTER
Arrangements: ERIC SMITH

vetseun
Groen Koringlande LP .......... KHL 1035 KALAHARI
Kant Een:
1. Groen Koringlande
2. Wie Is Bang Vir Daardie Spook?
3. Ver In Die Ou Kalahari
4. Die Boemelaar Se Droom
5. So Wonderlik
6. Jannie Met Sy Ou Viool
Kant Twee:
1. Sagte Ou Karoowind
2. Die Blonde Visserman
3. Towerland
4. Droomland
5. Skemerkelkie
6. By Die Ou Meulstroom

met Maureen Moore
vetseun
Give Me Your Kisses / Memories Are Made Of This 7" . ORS 628 1969 WORLD RECORD CO.
Side One:
1. Give Me Your Kisses
Side Two:
1. Memories Are Made Of This

Ben E. Madison met Flippie van Vuuren en sy orkes
vetseunvetseun
Skemerkelkie LP ........... ORC 6032 1968 WORLD RECORD CO.
Kant Een:
1. Die Blonde Visserman (Van Vuuren/Combrinck)
2. Platdoring Randjie (Vorster/Lee)
3. So Wonderlik (Scott)
4. Towerland (Madison)
5. Aandlied Van Kransdraai (Galbtaith/Nel)
6. Ek Droom Van Jou (Petzer/Brown/Roberts)
Kant Twee:
1. Die Boemelaar Se Droom (Madison)
2. Koue Hart (Van Vuuren/Combrinck)
3. Skemerkelkie (Madison)
4. Jannie Met Sy Ou Viool (Petzer/Brown)
5. Sagte Ou Karroowind (Viljoen)
6. Liefling (Kom Wals Saam Met My) (Scott)

vetseunvetseun
Die Boemelaar Se Droom / Die Blonde Visserman 7" . KHS 303 1968 KALAHARI
Kant Een:
1. Die Boemelaar Se Droom (Madison)
Kant Twee:
1. Die Blonde Visserman (Van Vuuren/Combrinck)

vetseunvetseun
Groen Koringlande / Droomland 7" . KHS 302 1968 KALAHARI
Kant Een:
1. Groen Koringlande (Van Vuuren, De Waal)
Kant Twee:
1. Droomland (Madison)

vetseunvetseun
Groen Koringlande LP . KAL 1013 1967 KALAHARI
Kant Een:
1. Ver In Die Ou Kalahari
2. 'n Vlooi Is 'n Ding Wat Byt
3. By Die Ou Meulstroom (Down By The Old Millstream)
4. Hasie
5. Eensame Paadjie
6. Wil Jy, Of Wil Jy Nie?
Kant Twee:
1. Bloubergstrand
2. Droomland
3. Daar's 'n Wind Wat Waai
4. Somerreën
5. Groen Koringlande
6. Die Lieflike Bolandse Wals


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)