Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ben du Plessis en sy makkers
vetseunvetseun
Hartseer Is Verby LP ............. KLS 318 KRISTAL
Kant Een:
1. Hartseer Is Verby
2. In Die Waenhuis Hang Sy Saal
3. Die Verwelkte Roos
4. Lied In My Hart
5. Gryshaar Ou Moeder
6. Trane Op My Kussing
Kant Twee:
1. Nooit Weer Alleen
2. Geen Kans Vir My
3. Onder Die Ou Wilgerboom
4. Lentelied
5. Glimlag, Glimlag
6. Vaarwel

Dit is met genoeë dat ons u weereens Ben du Plessis bring. Hy is seker die enigste plaaslike komponis wat twaalf ,,persklaar" (aanvaarbare) Iiedjies van 'n populêre en kommersiële aard op een slag kan aanbied. Daarby wil ons sê dat heelwat daarvan gunstelinge by die publiek sal word.
Die iiedjies het 'n Suid-Afrikaanse kleur en is Iekker ritmies en ideale ,,fIuit" materiaaI vir die manne in die badkamer. Ons wil u aanraai om asb. nie hierdie plaat verby te Iaat gaan nie. Dit is iets heel bersonders wat u tog Iateraan sal wil aankoop wanneer voorrade dalk uitgeput is.

Opname en Produksie deur P.J. Lombard en Dries Lombaard.

AI twaalf Iiedjies is gekomponeer deur Ben du Plessis. - omslag

Ben du Plessis, Gussie Fincham, Hans van Copenhagen
vetseun
Beyond Tomorrow LP ...... TRL-A 3059 TROUBADOUR


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )