Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Basie Burger
vetseunvetseunvetseunvetseun
Ritme Snare van Basie Burger LP . KLS 243/BON 195 KRISTAL/BONUS
Kant Een:
1. Blouklip-Kwela (Barnard)
2. Die Vaalpens-Polka (Du Plessis)
3. Saai Die Waatlemoen (Trad.)
4. Eekhoring-Samba (Barnard)
5. Meisie Met Die Mooi Glimlag (Burger)
6. Vaalhoed Se Baas (Trad.)
Kant Twee:
1. Kalkoentjie (Carstens-De Waal)
2. Hoë Polvy (Carstens-De Waal)
3. Hy-Ba-Ba-Rie-Bab (Segal-De Waal)
4. Penniefluitjie-Kwela (Woolridge)
5. Kaapse Draai (Bosman)
6. My Ryperd My Brakkie En Ek (De Waal)

Opname en Produksie, Pierre J. Lombard en Dries Lombard

Hierdie is Basie Burger se eerste plaatopname maar vir 'n vyftienjarige is dit inderdaad 'n groot prestasie, en elkeen wat na hierdie plaat luister sal saamstem dat hy alreeds baie ervare kitaarspelers ver oortref.
Basie was maar sewejaar oud toe hy alreeds aan die kitaarsnare begin tokkel het en het en op die ouderdom van agtjaar het hy al as ritme-kitaarspeler saam met sy ouer broer Boy Burger op funksies opgetree en is nou 'n permanente lid van Boy se orkes.
Hy het ook al saam met die bekende kunstenaars soos Al Debbo en Charles Jacobie opgetree.
Lekker luister en lekker dans met die RITME SNARE van Basie Burger! - omslag

Basie En Sy Boeties
vetseunvetseunvetseun
Skud Mense, Skud! LP .......... KLS 229 KRISTAL/BONUS
Kant Een:
1. Vaam Ba Voom (Carstens-De Waal)
2. Kitaar-Skud (Verw. Tooze)
3. Umfaan (Bornman)
4. Boerekos (J. Retief)
5. Annatjie (J. Pohl)
6. African Beat (B. Kaempfert)
Kant Twee:
1. Skud Mense, Skud! (Tooze)
2. Blou Maanlig (Carstens-Leutser-Pohl)
3. Tee-Jee Boogie (Vilakazi)
4. Drome (Roering)
5. Pearly Shells (Kalasana-Pober)
6. Krismis Kwela (Tooze)

Hier is Basie Burger en sy drie boeties met musiek vir almal wat jonk is - of nog jonk voel. So al wat ons verder kan sê is, laat die plaat draai en Skud Mense, Skud!

Opname en Produksie: Pierre J. Lombard

Basie En Sy Boeties
vetseun
Basie En Sy Boeties LP ....... KLS 223 KRISTAL


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)