Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Barry Jarman (Die Bats) (1931-2001)

sien http://www.rock.co.za/files/barry_jarman_index.htm, dankie

vetseun
Die Ander Ander Hoed LP ................

vetseunvetseunvetseun
Die Ander Hoed TC/LP . RML (O) 2021 1988 REAMUSIC
Kant Een:
1. Outa In Die Langpad (N. Steyn/C. du Toit)
2. Nanki Pooh (M. Grové)
3. Die Royal Hotel (D. Kramer)
4. Hartseerwals (Trad. Verw. Jarman)
5. Ta' Mossie Se Sakkie Sakkie Boeredans (Anton Goosen)
6. Jantjie (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Blikkiesdorp Vastrap (Trad. Verw. Jarman)
2. Maplotters (J. van Rensburg)
3. Daar Kom Die Alibama (Trad. Verw. Jarman)
4. Weltevrede Stasie (P. Clifford/P. Ditchfield/E. Eckstein/B. Jarman)
5. Die Oukraalliedjie (A. de Villiers)
6. Tahiti (Berking/Stroem)

My Gunsteling ,,Ingelsma" Konsertinaspeler - Barry Jarman

Alhoewel talle van ons Barry assosieer met die destydse bats, sal net soveel van ons boeremusiekliefhebbers sy naam noem in die geselskap van daardie ou staatmakers soos Sam Petzer, Nico Carstens en Callie Burger. Deur die jare heen het sy alsydigheid as musikus die hele spektrum gedek, van konsertinaspeler saam met die Kaapstadse Simfonieorkes tot begeleiervan artieste soos David Kramer en Sonja Herholdt.
Sy nuwigheid om boeremusiek te deurvleg met Amerikaanse ,,Country"-Musiek het groot byval gevind by ligte musiekliefhebbers en sy plateverkope 'n groot hupstoot gegee. En tog, het hy nooit voeling verloor met sy eerste groot liefde nie - Boeremusiek!
En hier ruil hy nou sy ,,Fênsie Hoed" vir sy ,,Ander Hoed".
Put groot genot dan, al is dit net vir 'n wyle met sy terugkeer na boere-aarde met die ritmiese ,,Blikkiesdorp Vastrap", die meevoerende teerheid van Mynie Grové se ,,Nanki Pooh" en al die ,,Lang Paaie" tussen-in.
Ek wens my ou vriend net die beste "Anglo-Boere Geluk" met sy jongste bydrae tot Suid Afrikaanse musiek en verdere goeie wense - van huis tot huis. - Danny Antill - omslag

Produksie: Danny Antill
Klank Ingenieur: Jan Smit

vetseunvetseun
Wheatstone Cowboy II LP . NGC(J) 1056 1983 NITTY GRITTY
- "Konsertina Country"
Kant Een:
1. Suikerbossie
2. Bootjie Na Kammaland
3. Hoe Ry Die Boere?
4. Amazing Grace
5. Wipneusie
6. Daspoort Vastrap
Kant Twee:
1. Braaivleisaand
2. Platpoort
3. Weer Die Karoo
4. Konsertina Wiegeliedjie
5. Nommer Asseblief
6. Manie Se Vastrap

Musikante:
Martin Edwards: Banjo
Sez Adamson: Steel kitaar, elektriese kitaar, dobro kitaar
Lionel Martin: Klavier
Wally Cullis: Tromme
Les Goode: Bass kitaar
George Vardas: Akoestiese kitaar
Mike Pilot: Akoestiese kitaar
Paul Slatter: Viool
Adrian Strydom: Sintetiseerders, Hammond orrel
Bram Verhoef: Viool
Malie Kelly, Avryl Stockley, Cedric Samson: Koor
Barry Jarman: Konsertina, harmonika, Joodse harp.

"Hier is nou 'n bewys dal dit wel gedoen kan word". die soort musiek te verskaf wat alle smake tevrede stel. Ja-nee, musiek vir alle soorte mense. Oom Koos op sy bosveldplaas sal nel so lekker met die velskoene tyd hou as die cowboy van die wilde weste wat voortgalop op maat van Barry Jarman en sy manne se vrolike note. Kielie hom Barryf"
Dana Niehaus

"Met sy liefde en fyn aanvoeling vir die konsertina het Barry bewys dat hy country musiek op die konsertina kan speel. Kom luister nou saam hoe klink gunstelinge soos 'Suikerbossie" "Bootjie Na Kammaland" en 'Wipneusie'; wanneer die Wheatstone Cowboy en sy country-manne lostrek... die heerlike, egte konsertina-country!"
Daan Langeveldt
Rooi Rose

Produksie: Mike Pilot
Opnameengenieurs; Pikes Cronjé en Sam Wingate
Kaapstad Produksies: Campbell Karg en Black Ateljees
Opnameengenieur: Richard Black
Produksie: Paul Slatter

vetseun
Wheatstone Cowboy LP .................. 1983 NITTY GRITTY
Kant Een:
Intro: Rhinestone Cowboy
1. Sarie Marais
2. Kinders Van Die Wind
3. Trappies Op
4. Sproetjies
5. Tant San Van Christiana
6. Sewe Sakke Sout
Kant Twee:
1. Sonop Oor Die Velde
2. Lorraine Vir Ewig
3. Trappies Af
4. Verheug Jou
5. Hulde Aan Manne
6. Penniefluitjie Kwela

vetseunvetseun
Konsertina Kontrei LP . MFP 55058 1981 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Kaapland (M. Bodenstein)
2. Konsertina Kontrei (Jarman/Pretorius/Cronjé)
3. Spokie (Jarman)
4. Padlangs (Jarman)
5. Groenkoringlande (F. van Vuuren)
6. Sakkie Sakkie (Jarman)
Kant Twee:
1. Kliprivier Polka (Trad. Jarman)
2. Lemoenbloeisel Geur (Jarman/Pretorius/Cronjé)
3. Nou Is Alles Vergewe (Jarman/Pretorius/Cronjé)
4. Dromende Konsertina (Jarman/Pretorius/Cronjé)
5. Elofstraat Se Plaas (Jarman)
6. Ek Verlang Nou Nog Na Jou (Jarman/Pretorius/Cronjé)

'n Vlermuis wat konsertina speel! Dis wat op hierdie plaat gehoor word. Barry Jarman wat al soveel goeie werk saam met Die Bats gedoen het, het 'n nuwe konsertina - country nommers gekomponeer en ook 'n paar bekende liedjies vir hierdie plaat gekies. Dis lekkerluister en saamdans in die Konsertinakontrei van Barry Jarman. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)