


















Anton Botha .com (Die Anton Botha Band)
Anton Botha - Nog 'n Kleintjie (Tequila) LIRIEK VID >>> (2020)


Tussen Ons CDS ............................. 2020


Een Op Jou En My ............................. 2020
1. Wonder
2. Solank Ek Jou Het
3. Een Op Jou En My
4. Nog 'n Kleintjie (Tequila)
5. Forever Young
6. Splinternuwe Vellies
7. Sy Like Nie Country Nie
8. Kansas City
9. Tussen Ons
10. Runnin' (Lose It All)
11. Bietjie Meer As Bietjie Minder
12. Na Jou
13. In The Air Tonight
14. I Wanna Know What Love Is
15. Sweet Sweet Smile
16. Onthou My


Een Op Jou En My CDS ................... 2020
Anton Botha - 11de Planeet VID >>> (2016)
Die Anton Botha Band - Moeilikheid VID >>> (2016)
Anton Botha - Groot Vuur Baie Bier VID >>> (2016)


Plek Hier In Die Son .. ABMCD155 2015 ANTON BOTHA MUSIEK
1. Plek Hier In Die Son
2. Groot Vuur Baie Bier
3. Wicked Game
4. Moeilikheid
5. Bo Uitkom
6. 11de Planeet
7. Alles Of Niks
8. Tougher Than The Rest
9. Breyten Se Brief
10. Goodbye
11. Higher
12. Nie Wat Ek Begeer Nie
13. Destiny
14. Memories
15. Wat Jy Aan My Doen
Anton Botha se nuutste album, Plek Hier In Die Son, is eie aan sy unieke styl van musiek. Die album bestaan uit 15 snitte, 6 engels en 9 afrikaans, waarvan 11 uit Anton se eie pen. Op hierdie album is daar besluit om van geen "auto-tuning" of "beat-detection" gebruik te maak nie omdat 'n eerlike klank nagejaag was. Alle instrumente is lewendig gespeel wat ook bydra tot die unieke klank van die album. Een van die snitte beskryf die alledaagse gejaag van die moderne lewe, met 'n tikkie humor net jou weer te laat dink aan al die goeie dinge in jou lewe (en te laat vergeet van jou buurman se hond wat die hele dag blaf). Die album het 'n lekker rock-aanslag en die ballades sal werklik jou hart roer. Die album dra die algehele gevoel van lekker kry, somer, vriende en kuier. Plek Hier In Die Son, die titel snit, is 'n tipiese voelgoed liedjie wat jou net weer herinner om kaalvoet rond te loop, want daar is vir almal 'n plek in die son.

My Grootword-Liedjies: Ons Volksbesit . ABMCD144 2015 ANTON BOTHA MUSIEK

Born To Be Wild ........... ABMCD133 2014 ANTON BOTHA MUSIEK
1. Born To Be Wild
2. We're Not Gonna Take It
3. Fat Bottom Girls
4. Free Falling
5. Sugarman
6. Cocaine
7. New Age Girl
8. What's Up
9. Save Tonight
10. Gimme All Your Lovin'
11. Different Devil
12. Run
13. Go Your Own Way
14. Wild World
15. Mad About You
16. Lightning Crashes
Anton Botha - Naby My VID >>> (2012)
Anton Botha - Engeltjie VID >>> (2012)


Alles Of Niks ...................... ABM 112 2012 ANTON BOTHA MUSIEK/SELECT
1. Net Na Agt
2. Naby My
3. Engeltjie
4. Alles Of Niks
5. Pienk Cadillac
6. Van My Kop Af
7. Wat Jy Aan My Doen
8. Hier Binne My
9. Love Jou Baie
10. You're My Betterhalf
11. Vanaand
12. Voete In Jou Deur Skop
13. Klou Aan My Hart
14. Tiekieboks
15. Droomland
Anton Botha is trots om sy tweede oorspronlike afrikaanse album te kan vrystel. Die album spog met sestien snitte, waarvan vyftien uit Anton se eie pen is. Anton het ongeveer vir die laaste drie jaar deur liedjies gesif om te verseker dat net die beste liedjies op die album opgeneem word. Die album spog met twee Engelse snitte en veertien Afrikaanse snitte. "Love Jou Baie" het Anton spesiaal vir sy eersteling geskryf. Die album het 'n wye verskeidenheid invloede gehad. Daar is bietjie "Country" lirieke, met lekker "Rock" kitare en die fluweel stem van 'n kunstenaar wat kán sing. ALLES Of NIKS is waarlik 'n album wat oud en jonk sal laat voete stamp!



Smokie's Greatest Hits - As Sung By Anton Botha . TOCMCD 2021 2011 FANTASIA

A Tribute To Smokie . TOCFCD 1004 2009 FANTASIA
1. Oh Carol
2. Stumblin' In
3. Living Next Door To Alice
4. Mexican Girl
5. Don't Play Your Rock 'n Roll
6. For A Few Dollars More
7. Needles And Pins
8. I'll Meet You At Midnight
9. Boulevard Of Broken Dreams
10. Lay Back In The Arms Of Someone
11. If You Think You Know How To Love Me
12. Take Good Care Of My Baby
13. I Just Died In Your Arms
14. Something's Been Makin' Me Blue
Anton Botha - Asseblief Asseblief VID >>> (2007)


Jakaranda ..................... TOCCD366 2007 FANTASIA
1. Jakaranda - MP3 by reverbnation
2. Jy's Die Een (La Di Dei)
3. Asseblief Asseblief - MP3 by reverbnation
4. Super Hero
5. Waar O Warie Waar
6. Kokomo
7. Droomland
8. Afrikaanse Keurspel: Hoe Ry Die Boere?; Die Ou Kraalliedjie; My Hartjie, My Liefie
9. Dans Met My
10. Hey Tonight
11. Radio
12. Vir Altyd Net Joune
13. Verby Met My
14. We've Got Tonight met Sindy Claassens
15. As Ek Sê
16. Jy Alleen
17. Hoe Lyk Dit?
18. Good 4 Fellas

Hier By My ... ....................... TOCCD266 FANTASIA
skakels : antonbotha.com : https://www.youtube.com/channel/
.