Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Anthonie Bougas


Anthonie Bougas - Een Soen Om Te Sê Halo VID >>>

vetseun
Romeo & Juliet ............ JVLCD 001 2015
1. Solis Vir Christus
2. Romeo & Juliet
3. Hartsoldaat
4. 7 Dae Sonder Jou
5. Minka
6. My Only True Love met Moniqe Foxx
7. Sing In Harmonie met Sanet Lambrechts
8. Een Soen Om Te Sê Halo
9. Kom Saam Met My
10. Jy Het My Hart Gesteel
11. My Hart Is Waar My Huis Is
12. Daarom
13. Angel
14. Die Kind Is Gebôre
15. Jy's My Engel
16. Houtkruis
17. Agnus Dei (Lewendige Opname met Johan C. Venter, Wickes Nortjé & Die Magaliesberg Kinderkoor)


Anthonie Bougas - Huis Is Waar My Hart Is VID >>>

vetseun
Foto In 'n Raam .......... CDJUKE 23 2010 JUKEBOX
1. Foto In 'n Raam
2. Hoe Mooi Jy Is
3. Ons Jou Ek Jy
4. Judgement Day
5. Manwees
6. Find Me
7. Onthou Jy My?
8. Breath Without
9. 1uur, 2uur, 3uur
10. Liza
11. Three Little Words
12. Oordeelsdag


Anthonie Bougas - Ek Is Joune VID vetseun

vetseun
Ons Jou Ek Jy .................. F1001405 2009 BOWLINE
1. Hoe Mooi Jy Is
2. Onthou Jy My?
3. Ons Jou Ek Jy
4. Breathe Without
5. Judgement Day
6. 1uur, 2uur, 3uur
7. Manwees
8. Liza
9. Find Me
10. Three Little Words

Die langverwagte vollengte debuut album van Anthonie Bougas is nou beskikbaar. Die jong sanger van die beroemde Villa Rosa het nou sy eie CD vrygestel met sy oorspronklike liedjies wat jou diep in die hart raak. Anthonie deel met die wereld sy gevoelens oor liefde en die lewe. Sy bewonderaars gaan mal oor hierdie album wees.
'n R50 000 kykNET advertensie pakket gaan vanaf die 11de Mei tot die 26ste Mei loop met 20 30-sekond advertensies wat tussen 14:00 en 23:00 gaan verskyn. Anthonie is ook te sien op Villa Rosa van die 20ste tot die 27ste April (4 oorspronklik en12 herhaalende episodes) op kykNET.

vetseun
Onthou Jy My Lmited Edition EP . F1001387 2009 BOWLINE
1. Onthou Jy My?
2. Liza
3. Find Me
4. Ek Is Joune VID

Tydens Supersterre 2007, het Anthonie gevorder tot in die finaal. Hy was ook aangwys as se publiek se gunsteling. Anthonie is tans besig met opnames vir die gewilde sepie 'Villa Rosa' en die musiekvideo van sy oorspronklike liedjie 'Ek Is Joune' is op MK te sien. Hy is ook te sien in tydskrifte soos Sarie en koerante soos Volksblad, Rapport en Die Burger.


skakels : anthoniebougas.co.za

















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)