


















Anrika .co.za


Voel Jy Dit ..................... CDJUKE 73 2013 JUKEBOX
1. Droomland
2. Innibos
3. Voel Jy Dit
4. Engel
5. Crash Boom Bang (Eng)
6. Net 'n Oomblik
7. My Sonskyn
8. Soutwater Soene
9. Hoe Ver
10. 80's Medley
11. Die Res Van My Lewe
12. Hou My Vas
13. Crash Boom Bang (Afr)
14. Het Hier By My
15. Mamma
16. Somewhere Over The Rainbow
17. Ek Wag Net Vir Jou
ANRIKA is die verhoognaam van Anrika Bruinders en sy is glad nie 'n nuwe gesig in die musiekbedryf nie!
Sy het 11 jaar gelede haar merk in die mark gemaak met haar album VIR EWIG VIR MY. Haar treffer HOU MY VAS het dadelik lugtyd begin geniet op SABC 2 se Belboks en sy het vinnig in die harte van afrikaanse musiek liefhebbers gekruip.
Haar volgende album MAMBO verskyn 4 jaar later en binne slegs enkele weke is die klanke van haar album op elke plaaslike radiostasie regoor Suid-Afrika gespeel.

Mambo ....................... CDRPM 1951 2006 GALLO
1. Mambo
2. Kielie My
3. Jantjie
4. Na Na Na
5. All Out Of Love
6. Leaving On A Jet Plane
7. Calling All The People
8. Bring Vir My
9. Reënboog
10. All Out Of Love (Dance Mix)
11. Jy't My
12. Liefde En 'n Kwart
13. Iets In My Hart
14. Dromer
Anrika - Mambo VID

Anrika - Kielie My VID


Vir Ewig Vir My ....................... VCD 5214 TRIO RECORDS
1. Nou Of Nooit
2. Cassanova
3. Klop Klop (Aan Jou Hart)
4. Vir Ewig Vir My
5. Toe Ek Jou Sien
6. Hou My Vas
7. I Want To Know What Love Is
8. Ek Dink Soveel Aan Jou
9. Still On Your Side
10. Ek Wil Vir Jou
11. I Will Come To You
12. Time After Time
skakels : anrika.co.za