Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Anne Ziegler En Webster Booth
vetseun
Music For Romance LP . ONCM 530 OC(054-07-228) 1980 EMI
The Flower, The Golden Song (Lilac Time, Schubert)
Love Me Tonight, Tomorrow (The Vagabond King-Friml)
What Is Done You Can Never Undo (Lilac Domino-Cuvillier)
Without Your Love (Dubarry-Millocker)
Dearest Love (Operette-coward)
Liebestraum (Dream Of Love- Liszt, Arr Besley)
Nocturne (Chopin, Arr Besley)
Music For Romance (Magyar Melody-Sherwin)
Lehar Medley, Life And Love (Princess Charming-Sirmay)
Dream Duet (La Belle Helene-Offenbach)
Throw Open Wide Your Window, Dear(May)

Anne Ziegler En Webster Booth
vetseun
Sweethearts In Song LP . ONCM519 OC-054-06 936M 1979 EMI
If You Were The Only Girl In The World
A Paradise For Two
Wanting You
I'll See You Again Lover
Come Back To Me
Ah! Sweet Mystery Of Life
Fold Your Wings
Deep In My Heart
Dear
Only A Rose
You, Just You
Love's Old Sweet Song
Will You Remember
When We Are Married
So Deep Is The Night
Barcarolle
Indian Love Call
Love Steals Your Heart
We'll Gather Lilacs
Hear My Song
Violetta

Anne Ziegler and Webster Booth
vetseun
Nursery School Sing-along No. 2 LP . EKL20 1963 GALLO
Side 1 :
1. Songs We Like To Sing; Nursery School Sing Along; I Went To Visit My Friend One Day; We Are Busy Washing Linen
2. This Is The Song Of The Pirate Ship; Let's Play Cowboys; When We Play At Indians
3. Down At The Station; The Tugboat; If You Ever See A Whale; The Wheels Of The Bus
4. Aeroplane Song; There Are Horses In The Meadow; Tall Buildings In Town; The Miner
Side 2:
1. Zoom, Zoom; Yodel-Elli-Oh; Frere Jacques
2. On The Bridge Of Avignon; Chinese Music; In China People Plant Rice
3. Bread Is A Lovely Thing To Eat; Will You Be A Sailor Man?; If I Could Have A Windmill
4. Dutch Wooden Shoes; I Had A Little Engine; Our Percussion Band

Assisted by Michael Murray, Peter robinson and The Nazareth House Children's Chorus
Conducted by Sylvia Sullivan
At the piano Heinz Alexander
Presentation arranged by Gwen Murray

Anne Ziegler En Webster Booth
vetseunvetseun
Net Maar 'n Roos LP ........... 31.378 1960 RCA/VICTOR
Kant Een:
1. Net Maar 'n Roos (Friml-Hooker)
2. Laat Ons Nie Van Liefde Meer Praat (Bixio Sievier)
3. Al Die Soet Geheime (Romberg-Hammerstein)
4. Diep In My Hart (Romberg-Donnely)
5. So Donker Die Nag (Chopin)
6. Sal Jy Onthou (Romberg-Young)
Kant Twee:
1. Wunderbar (Cole Porter)
2. Dit Is Verby (Struass-Hammerstein)
3. Liefling Kom Terug Na My (Romberg-Hammerstein)
4. Die Heildronk Van Jou Oë (Jonson)
5. Ons Sal Weer Blomme Pluk (Ivor Novello)
6. As Die Lente Kom (Noel Coward)

Afrikaanse woorde deur Bosman de Kock
Met Jack Dent, Klavier en John Massey, Orrel

Webster Booth en Anne Ziegler, een van die beroemdste sangpare in die wêreld, sing in Afrikaans! Die verhaal van hoe so iets moontlik geword het, begin eintlik in 1955 toe hulle 'n uitnodiging ontvang het om saam met die Kaapse orkes op te tree en uitvoerings in die res van die Unie te gee. Die roepstem van 'n sonnige Suiderland was so sterk dat hulle tyd gevind het te midde van 'n besonder druk konsertlewe in Londen, om die uitnodiging te aanvaar. Dit was somer in Suid-Afrika, en met "Somer, son en saffer" rondom hulle het hulle 'n uitgebreide konsertreis onderneem.
Einde Januarie 1956 het hulle teruggevlieg Londen toe en daar 'n kabel gevind: Kom gee asseblief nog konserte in Johannesburg en Transvaal. Londen was toe onder 'n egte Januarie-miswolk. In Suid-Afrika het die somerson gewink. Die Booths het die eerste die beste vliegtuig gehaal. In Mei was hulle weer terug in Londen, hierdie keer net om hulle sake te reël en in te pak - want die sangpaar wat Suid-Afrika se harte gesteel het, het besluit dat hierdie land voortaan hulle tuiste gaan wees.
Nou woon hulle in Johannesburg en werk in een van die mooiste ateljees op die boonste verdieping van een van die goudstad se hoe gebeue, waar jong sangers onder hulle deskundige leiding ontwikkel word. Hulle is natuurlik welbekende radiokunstenaars en het oral in die land saam met orkeste, by konserte en in opvoerings opgetree. Sodoende het hulle ook die Afrikaanssprekende deel van die bevolking leer ken en besluit om, as blyk van erkenning teenoor hulle Afrikaanse vriende, hierdie plaatopname te maak - hulle gewildste liedere in Afrikaans.
Dit is eers wanneer 'n mens dit werklik begin bestudeer dat jy uitvind dat dit nie so erg maklik is om Afrikaans korrek te praat nie. Eers het iemand die Afrikaanse woorde vir hulle op 'n bandopnemer gelees. Lang ure se harde werk het gevolg om die klank van die taal te assimileer. Die frasering van die liedere moes dikwels verander word om by die vertaling te pas en dit spreek vanself dat die betekenis van elke woord deeglik geken moes word.
Hier is die uitslag van nal daardie harde werk: 'n huldeblyk van Webster Booth en Anne Ziegler aan hulle Afrikaanse vriende. - omslag

Anne Ziegler En Webster Booth
vetseun
Sweethearts Of Song LP . JCLP 10012 HIS MASTER'S VOICE
Side One:
1. Only A Rose
2. Wanting You
3. Deep In My Heart, Dear
4. Love Steals Your Heart
5. Ah! Sweet Mystery Of Life
6. We'll Gather Lilacs
Side Two:
1. Hear My Song Violetta
2. Love's Last Word Is Spoken
3. Lover, Come Back To Me
4. Indian Love Call
5. I'll See You Again


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)