


















Tannie Annette Botha


Liedjies en Rympies vir baie klein Duimpies LP . MFK 85034 1982 MUSIC FOR PLEASURE

Kant Een:
1. Dis 'n heerlike oggend. Word wakker! Vandag gaan ons almal piekniek hou.
2. PA PAK DIE MOTOR.
3. Die skapies wei in die veld. Mê! Mê! Mê!AAI AAI DIE WINDJIE WAAI, kyk net hoe die windpomp draai.
4. Kom ons speel wegkruipertjie. WIE GAAN TOEHOU?
5. Kyk al die vinknessies wat aan die boom se takke hang.
6. HUISIES, dis almal huisies waar voëls en muisies se babas droom.
Kant Twee:
1. Dis lekker om piekniekkos te eet. Ons lag en ons sing: ONS HOU ALMAL PIEKNIEK en kyk na die VOLSTUISIE in die kamp. - MP3 >>>
2. As ons piekniek hou moet ons net onthou ons moet SKOONMAAK voor ons ry.
3. Ons moet huiswaarts keer. Pappa sal VEILIG RY. Dit was 'n heerlike dag maar nou is daar liedjies wat wag. Sit jou skoen onder die bed. Miskien kom die TANDMUIS vannag.
Hierdie plaat is 'n aanwins vir enige kind se diskoteek. Dit verskaf nie alleen vermaak nie, maar hou die kleuter besig wanneer Mamma met die huistakies doenig is. Verder versterk dit die gesinsverband. Met die liedjies en rympies Ieer hulle onbewustelik van die Iewe in die natuur. Ontspanning deur swem en spel kom na vore en voordat die moeë outjies bed toe gaan rond tandeborsel die piekniek af. - omslag
skakels :