Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman) YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Anneli van Rooyen .co.za
vetseun
Nogtans Sal Ek Sing ... CDBRT803 2015 BRETTIAN
1. Ek Lewe
2. Nogtans Sal Ek Sing
3. Sing Tot Eer Van Die Here
4. U Alleen Is God
5. Icarus
6. U Sal My Kry
7. Here Heilige Here
8. U Weet Die Beste
9. Ek Glo
10. Weerklink
11. Vaandel Van My Drome
12. Seënbede
13. Neem Ons Bede Aan
14. Oorwinningslied
15. Seën Hierdie Huis
16. Naggebed
17. Halleluja

Anneli van Rooyen is terug met 'n splinternuwe album na 12 jaar se afwesigheid as gevolg van haar gesondheid. Sy het 'n bitter moeilike tyd agter die rug, maar het ten spyte daarvan deurgedruk en nege nuwe opnames te maak virhierdie album. Immergroen treffers soos "Ek Lewe" en "Ek Glo" is heropgeneem, wat jou hoendervleis gee om daarnate luister. Die titelsnit "Nogtans Sal Ek Sing" is self deur haar geskryf en verwerk deur Danny Antill, dit beskryf haar stryd maar ook dat daar altyd nogsteeds hoop is. Aanhangers gaan beslis nie teleurgesteld wees nie en die reaksie wat reeds by die publiek gekry is, is oorweldigend.


Karen Zoid & Anneli van Rooyen - Ek Lewe VID >>>

vetseun
Karen Zoid & Anneli van Rooyen - Ek Lewe MP3 >>>

vetseunvetseun
Diamante Versameling - 3CD Super Boksie . CDABOXT 037 2010 EMI
Disk 1: Ek Wil Jou Ken CD
Disk 2: Soos Ou Vriende CD
Disk 3: Meer En Meer CD

vetseun
25 Jaar Se Musiek! 1980-2005 3CD . CDEMIMT 213 2006 EMI
Disk 1:
1. Seemeeu
2. Neem My Saam
3. Ek Kan Dit Nie Keer
4. Nagliedjie
5. Bosveldstilte
6. Dans
7. Sewe Sakke Sout
8. Die Hawe Lê En Wag
9. Die Ure Draai Om Jou
10. Terugkeer
11. Amor
12. Najaarsdroom
13. Rooi Kitaar
14. Wie Ry Saam?
15. Jakaranda Jy
16. Bitterbessie Dagbreek
17. Luister Na Die Wind
18. Ek Wil Jou Ken
19. Eerste Liefde
20. Neem My Op Vlerke
21. Groot Okavango
Disk 2:
1. Ek Lewe
2. Hier'so In Die Soutpansberg
3. Ken Jy Jouself?
4. Vredeslied
5. Ek Kan Droom Van My Sonskip
6. Aan Die Einde Van Die Reënboog
7. Icarus
8. Pelgrimsreis
9. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny
10. Ek Mis Jou So
11. Vuur Van Tyd
12. Cul De Sac
13. Kolmanskop
14. Voel Die Lewe
15. Lokstem Van Die Bosveld
16. Wat Meer Kan Ek Vra?
17. Skoppensboer
18. Kaapse Droom
19. Dink Nou Net
20. Jy Is My 24 Uur
21. Hierdie Dag Is Myne
Disk 3:
1. Ek Glo
2. Jy Is In My Hart
3. Un Jour, Un Enfant
4. Van Toe Af Tot Nou
5. Dagbreek
6. Daar's Musiek
7. Jy Bly Die Een
8. As Ek Kon
9. Landingstrook Van My Hart
10. Meer En Meer
11. Hier By Jou
12. 'n Dag Om Nooit Te Vergeet Nie
13. Bly Net Voor
14. Alle Paaie Lei Na Jou
15. Weerklink
16. Vaandel Van My Drome
17. 'n Lied Vir Hierdie Land
18. Oorwinningslied
19. Halleluja
20. Seënbede

vetseunvetseun
Seënbede ..................... AVRCD02 2003 ANNELI VAN ROOYEN/BOWLINE
1. Seënbede
2. Halleluja
3. U Naam
4. Neem Ons Bede Aan
5. Pie Jesu
6. 'n Lied Vir Hierdie Land
7. Oorwinningslied
8. Seën Hierdie Huis
9. Dona Nobis Pacem
10. Jesus Min My Keurspel
11. Naggebed
12. Vroegherfs
13. I Believe

vetseunvetseun
Weerklink Halleluja ..... AVRCD001 2003 ANNELI VAN ROOYEN/BOWLINE
1. Weerklink
2. Neem My Op Vlerke
3. Vaandel Van My Drome
4. Ek Wil Jou Ken
5. Een In Plaas Van Saam
6. Ek Lewe
7. Ek Soek 'n Lyn
8. Ou Klavier
9. Jy Is My 24 Uur
10. Stoppie-Klok Keurspel
11. Dans In Die Maanlig
12. Wind
13. Naggebed
14. Mali Se Lied
15. Halleluja

vetseun
Halleluja ............................................. 2002

vetseunvetseun
Treffers Op Versoek .. CDDCB 359 1998 DECIBEL
1. Sewe Sakke Sout
2. Seemeeu
3. Rooi Kitaar
4. Bitterbessie Dagbreek
5. Neem My Op Vlerke
6. Ek Wil Jou Ken
7. Luister Na Die Wind
8. Eerste Liefde
9. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny
10. Ek Mis Jou So
11. Ek Lewe
12. Hier'so In Die Soutpansberg
13. Ek Kan Droom Van My Sonskip
14. Aan Die Einde Van Die Reënboog
15. Icarus
16. Hierdie Dag Is Myne
17. Dink Nou Net
18. Jy Is My 24 Uur
19. Ek Glo
20. Un Jour, Un Enfant
21. Jy Is In My Hart
22. Dagbreek
23. Daar's Musiek

vetseun
Treffers Op Versoek TC . L4DCB (EO) 359 1997 DECIBEL
Kant Een:
1. Sewe Sakke Sout
2. Seemeeu
3. Rooi Kitaar
4. Bitterbessie Dagbreek
5. Neem My Op Vlerke
6. Ek Wil Jou Ken
7. Luister Na Die Wind
8. Eerste Liefde
9. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny
10. Ek Mis Jou So
11. Ek Lewe
12. Hier'so In Die Soutpansberg
Kant Twee:
1. Ek Kan Droom Van My Sonskip
2. Aan Die Einde Van Die Reënboog
3. Icarus
4. Hierdie Dag Is Myne
5. Dink Nou Net
6. Jy Is My 24 Uur
7. Ek Glo
8. Un Jour, Un Enfant
9. Jy Is In My Hart
10. Dagbreek
11. Daar's Musiek

vetseunvetseun
Meer En Meer ............. CDDCB 361 1996 DECIBEL
1. Meer En Meer (F Nest)
2. Nou Of Nooit (Schwinge, Brück)
3. 'n Dag Om Nooit Te Vergeet Nie (Wijn)
4. Bymekaar (Marnay, Braque)
5. Skyn Aan (Zimmerman, Niessen)
6. Een Kans
7. Bly Net Voor (Felix, Verburgt, v.d. Eeden)
8. Onder My Vel (verskeie)
9. Vandag Is Ons Dag (Felix)
10. Alle Paaie Lei Na Jou (Felix, Verbergt)
11. Jy Is Aan My Kant (Cremonesi, Valsiglio, Cavalli)
12. Dit Spyt My (Van Eijk, v.d. Veer, Schilperoort)

vetseunvetseun
Daar's Musiek ............. CDDCB266 1992 DECIBEL
1. Daar's Musiek
2. As Ons Kan Droom
3. Tweede Kans
4. Dans Vir 'n Dromer
5. As Ek Kon
6. Hardloop Verby
7. Jy Bly Die Een
8. Die Klein Dingetjies
9. Net Die Wind Weet
10. Sê Nou Net Ek Sê Ja
11. Landingstrook Van My Hart
12. Ek En Jy

vetseunvetseun
Eerste Jare .................. CDDCB 256 1992 DECIBEL
- Neem My Saam en Ken Jy My? saam -
1. Sewe Sakke Sout
2. Rooi Kitaar
3. Najaarsdroom
4. Die Hawe Lê En Wag
6. Wie Ry Saam?
7. Die Ure Draai Om Jou
8. Saam Met Jou
9. Ken Jy My?
10. Nagliedjie
11. Pelgrimsreis
12. Seemeeu
13. Ek Kan Dit Nie Keer
14. Ben Triovati
15. See En Die Wind
16. Neem My Saam
17. Dans
18. Bosveldstilte
19. Dis Jy
20. Liefde Wyd Soos Die See

vetseunvetseun vetseun
Ek Glo LP ............................................ 1990 DECIBEL
Kant Een:
1. Ek Glo
2. Van Toe Af Tot Nou
3. Ek Sing In Die Reën
4. Nog Steeds Jy
5. Antibes
6. Un Jour, Un Enfant
Kant Twee:
1. Jy Is In My Hart
2. Hoe Kom Ek Droom
3. S.O.S.
4. Vroeër Drome
5. Al Sou Die Storms Kom
6. Dagbreek

vetseunvetseunvetseun
Voel Die Lewe LP ... DCB(HUL)218 1989 DECIBEL
Kant Een:
1. Hierdie Dag Is Myne (R. Siegel/K. Hertha/A. van Rooyen)
2. Dink Nou Net (Marietjie Stoop) (Marietjie Stoop)
3. Jy Is My 24 Uur (C. Heilburg/H.J. Hornbernges/A. van Rooyen)
4. Ek Is Lief Vir Die Lewe (K. Munro/L. Leandros/A. van Rooyen)
5. Neem My Terug (Carter/Shakespear/A. van Rooyen)
6. Deel Met My met Innes en Franna (Innes en Franna Benadé)
Kant Twee:
1. Voel Die Lewe (R. Fendrich/A. van Rooyen)
2. Lokstem Van Die Bosveld (A.G. Visser/A. van Rooyen)
3. Wat Meer Kan Ek Vra? (A. Nel/A. van Rooyen)
4. Wys My Die Pad (K. Brendel/R. Jung/W. Schuler/A. van Rooyen)
5. Kaapse Droom (A. van Rooyen)
6. Skoppensboer (A. van Rooyen)

Wat 'n voorreg om deel te wees van so 'n span! Dankie Lorette, Franni, Louis, Keith en Lydia vir julle entoesiasme, geduld en onvermoeide werk. Anton - vir jou en ons musikante: dankie vir die gawe en klank. Innes en Franna - op die eerste keer! Baie, baie dankie. Boet en Yvonne, Retief en Tillie - soos altyd.
En dankie aan ons mense wat midde 'n soms harde lewe, bly voel, bly luister en steeds die son span in hulle seile!

'n Boet Pretorius produksie

Klavier en Sintetiseerders: Anton Nel
Bas: Denis Lalouette
Tromme: Kevin Kruger
Saksofoon: Mike Faure
Kitaar: Jethro Bütow
Verwerkings: Anton Nel
Ingenieur: Keith Forsyth

vetseunvetseun
Soos Ou Vriende ........ CDDCB 188 1988 DECIBEL
1. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny
2. Mooiste Heuwelland
3. Jy Bring My Nader
4. Ek Mis Jou So met Mike Faure
5. Cul De Sac
6. Honkietonk-Onthou
7. Sing Saam Met My
8. Eendag
9. Vuur Van Tyd
10. Kolmanskop
11. Solank Jy By My Bly

klavier, sintetiseerders, Danny Anhthill, Lorraine Southwick, bas, Nippy Cripwell, tromme, Terry Hunt, kitaar, Mauritz Lötz, saksofoon, Mike Faure, verwerkings, Danny Antill, ingenieur, Keith Forsyth, grimering, Nikki Pretorius

vetseunvetseunvetseun vetseun
Soos Ou Vriende TC/LP . DCB(HUC)188/DCB(HUL)188 1988 DECIBEL
Kant Een:
1. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny (Anders/Ulvaeus/A. van Rooyen)
2. Mooiste Heuwelland (T. Marshall/J. White)
3. Jy Bring My Nader (H. Haller/R. Jung/A. van Rooyen)
4. Ek Mis Jou So (J. Kluger/N. Byl/A. van Rooyen)
5. Cul De Sac (A. van Rooyen)
6. Honkietonk-Onthou (A. van Rooyen/D. Anthill)
Kant Twee:
1. Sing Saam Met My (Nannini/F. Pianigiani)
2. Eendag (A. van Rooyen/D. Anthill)
3. Vuur Van Tyd (N. Daum/R. Jung/A. van Rooyen)
4. Kolmanskop (A. van Rooyen)
5. Solank Jy By My Bly (K. Garyialo/N. Ignatiadis/A. van Rooyen)

Dankie uit my hart aan Danny en die musikante; Keith, Debbie en Lydia - julle's puik!
Aan my ou vriende wat deel is van hierdie langspeler -- ek bewaar julle en julle sing in my.
Aan my nuwe en onbekende vriende, ons mense wat luister en soveel gee - dankie, sonder julie is daar nie musiek nie!

'n Boet Pretorius produksie

Klavier En Sintetiseerders: Danny Anthill, Lorraine Southwick
Bas: Nippy Cripwell
Tromme: Terry Hunt
Kitaar: Mauritz Lötz
Saksofoon: Mike Faure
Verwerkings: Danny Antill
Ingenieur: Keith Forsyth

vetseunvetseun
Ek Lewe ...................... CDDCB 152 1986 DECIBEL
1. Ek Lewe
2. Hier'so In Die Soutpansberg
3. Straatserenade
4. Ken Jy Jouself?
5. Vredeslied
6. Kêrel In 'n Volksie
7. Ruk 'n Pluk
8. Hoekie Vir Eensames
9. Aan Die Einde Van Die Reënboog
10. Ek Kan Droom Van My Sonskip
11. Icarus

vetseunvetseunvetseun
Ek Lewe TC/LP . L4 DCB (BC) 152/DCB(O) 152 1986 DECIBEL
Kant Een:
1. Ek Lewe (J. Heider/R. Kaiser/N. Hammerschmidt/A. van Rooyen)
2. Hier'so In Die Soutpansberg (A. van Rooyen/R.F. Botha)
3. Straatserenade (A. van Rooyen)
4. Ken Jy Jouself? (C. Steyn)
5. Vredeslied (G. Stellaard/L. Nijgh/B. Meulgijk/A. van Rooyen)
Kant Twee:
1. Kêrel In 'n Volksie (J. Heider/R. Kaiser/N. Hammerschmidt/A. van Rooyen)
2. Ruk 'n Pluk (A. van Rooyen)
3. Hoekie Vir Eensames (A. van Rooyen)
4. Aan Die Einde Van Die Reënboog (C. Steyn)
5. Ek Kan Droom Van My Sonskip (B. Dietrich/G. Grabowski/E. Simons/N. Hammerschmidt/A. van Rooyen)
6. Icarus (A. van Rooyen)

Kitaar: Mike Pilot
Klavier en sintiseerders: Danny Antill; Lulu van der Walt
Tromme: Terry Hunt
Baskitaar: Nippy Cripwell
Panfluit: Ron Franchitti
Verwerkings: Danny Antill; Lulu van der Walt
Opname-ingenieur: Keith Forsyth
Produksie: Boet Pretorius

vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun vetseun
Ek Wil Jou Ken . CDDCB (WB) 135 1984 DECIBEL
1. Neem My Op Vlerke
2. Ek Wil Jou Ken (temalied van Skoppensboer TV-Reeks, Jan Scholtz)
3. Eerste Liefde
4. Muskietejag
5. Jy's 'n Dromer
6. Luister Na Die Wind
7. Sewe Dae
8. Bly By My
9. Aai Aai Meraai
10. Groot Okavango
11. Bitterbessie Dagbreek
12. Jakaranda Jy

vetseunvetseunvetseun
Ek Wil Jou Ken TC/LP . L4 DCB (EM) 135/DCB(M) 135 1984 DECIBEL
- TV-tema Skoppensboer -
Kant Een:
1. Neem My Op Vlerke
2. Ek Wil Jou Ken
3. Eerste Liefde
4. Muskietejag
5. Jy's 'n Dromer
6. Luister Na Die Wind
Kant Twee:
1. Sewe Dae
2. Bly By My
3. Aai Aai Meraai
4. Groot Okavango
5. Bitterbessie Dagbreek
6. Jakaranda Jy

Regisseur: Boet Pretorius

vetseunvetseun
Ek Wil Jou Ken / Neem My Op Vlerke 7" . DE 18 1984 DECIBEL

vetseunvetseun
Kleinverlang LP ................................. 1983 DECIBEL
Kant 1:
1. Groot Okavango
2. Kleinverlang
3. Eerste Liefde
4. Luister Na Die Wind
5. Bitterbessie Dagbreek
6. Liefde Vir Jou
Kant 2:
1. Jakaranda Jy
2. Bly By My
3. Jy's 'n Dromer
4. Bamboes
5. As Jy Net Sou Kom
6. Aai Aai Meraai

Regisseur: Boet Pretorius
Verwerkings: Dave Polecutt
Klankingenieur: Keith Forsythe

vetseunvetseun
Ons Eie Anneli van Rooyen: Grootste Treffers TC/LP . L4 CEY (EM) 285/CEY (M) 285 1983 EMI
Kant Een:
1. Sewe Sakke Sout
2. Seemeeu
3. Ken Jy My?
4. Neem My Saam
5. Rooi Kitaar
6. Dans
Kant Twee:
1. Ek Kan Dit Nie Keer
2. Die Hawe Lê En Wag
3. Bosveldstilte
4. See En Die Wind
5. Wie Ry Saam
6. Die Ure Draai Om Jou

vetseunvetseun
Aai Aai Meraai / Kleinverlang 7" . DE 11 1983 DECIBEL

vetseun
Ken Jy My? ........................................
1. Rooi Kitaar (Ruben Lennox)
2. Najaarsdroom (K. du Plessis)
3. Die Hawe Lê En Wag (L Kimball/ M Sherrif/ A. van Rooyen)
4. Amor (L Kimball/ M Sherrif/ A. van Rooyen)
5. Wie Ry Saam? (Ruben Lennox)
6. Die Ure Draai Om Jou (S Curtis/ A. van Rooyen)
7. Ken Jy My?
8. Kleintyd-Onthou (onbekend)
9. Die Sterre Voorspel (B Pretorius/ A. van Rooyen)
10. Terugkeer (H Hardy/ A. van Rooyen)
11. Saam Met Jou
12. Sewe Sakke Sout (Ruben Lennox)

vetseunvetseunvetseun
Ken Jy My? TC/LP . L4 BRS(N)449 1982 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Hierdie is 'n storie wat van snit tot snit 'n prentjie skilder van jare uit die lewe van die hooffiguur:
Kant Een:
1. Rooi Kitaar (Ruben Lennox)
- Dis Nuwejaar op die platteland tydens die jeugjare.
2. Najaarsdroom (K. du Plessis)
- Studiejare in die buiteland. dit word winter, en verlange na die vaderland brand diep.
3. Die Hawe Lê En Wag (L Kimball/ M Sherrif/ A. van Rooyen)
- Die laaste strale van die son slaan vas teen Tafelberg, die haweligte groet - ek is terug!
4. Amor (L Kimball/ M Sherrif/ A. van Rooyen)
- In die Jakarandastad blom die liefde.
5. Wie Ry Saam? (Ruben Lennox)
- Terug na die platteland!
6. Die Ure Draai Om Jou (S Curtis/ A. van Rooyen)
- Ons is uitmekaar. Dis leeg en eensaam.
Kant Twee:
1. Ken Jy My?
- Verlange en soeke.
2. Kleintyd-Onthou (onbekend)
- Daar is heling in die natuur, in die vreugde van mense en mooi herineringe van ...
- Ek soek die vuur en eenvoud van my kleintyd en die volwasse lewe.
3. Die Sterre Voorspel (B Pretorius/ A. van Rooyen)
- Tyd troos, en daar kan al geglimlag word oor die voorspellings van rykdom en ...
4. Terugkeer (H Hardy/ A. van Rooyen)
- Liefde het tog bly leef. Ek kom terug na jou wat wag.
5. Saam Met Jou
- Dis heerlik om weer bymekaar te wees. Ons spore loop nou saam.
6. Sewe Sakke Sout (Ruben Lennox)
Die liefde het Sannie se kinderprobleem om 'n "s" te sê opgelos - maar toe die ... begin praat...

Regisseur: Boet Pretorius
Ingenieur: Phillip Nel
Musiekverwerking, Dave Pollecutt

vetseun
Sewe Sakke Sout / Amor 7" . BR. 3191 1982 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Sewe Sakke Sout (Ruben Lennox)
Kant Twee:
1. Amor (A. van Rooyen)

Regisseur: Boet Pretorius
Ingenieur: Phillip Nel
Musiekverwerking: Dave Polecutt

vetseunvetseunvetseun
Neem My Saam LP ..... BRS(M) 439 1980 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Seemeeu (Mynie Grové)
2. Swerwermaan (Anneli van Rooyen)
3. Ek Kan Nie Keer (Anneli van Rooyen)
4. Ben Triovati (Anneli van Rooyen)
5. See En Die Wind (Anneli van Rooyen)
6. Neem My Saam (Anneli van Rooyen)
Kant Twee:
1. Dans (Anneli van Rooyen)
2. Bosveldstilte (André Viljoen/Hansie Roodt)
3. Tjoppa (Anneli van Rooyen); Hanoverstraat (Anton Goosen)
4. Dis Jy (Anneli van Rooyen)
5. Visioen (Anneli van Rooyen)
6. Nagliedjie (N.P. van Wyk Louw Musiek: A. van Rooyen)

Vroutjie-Douwtjie sê een aand vir my: 'Jong, vanaand was hier 'n meisie op TV wat kan sing.
Haar naam is Anneli van Rooyen. Ek wens ek kon vir jou se hoe sy gesing het. Sy sing hoog en laag, dun en diep . . . so Nana-rig . . ."
Daama hoor ons sy is in die Lager. En sy sing die een van die Taljaner. Man-man: dié mens is nie net mooi nie, sy sing net so. Daar gebeur iets met jou as jy in Anneli se geselskap is. Sy het daardie onhekende 'iets' waarvan die Amerikaners praat. En as sy begin sing, verdubbel dit. Noem dit charisma; noem dit talent; noem dit grootsheid. Kyk, Anneli is mos nie liggaamlik groot nie, maar as sy begin sing, groei sy. Sy styg op, word groter, verrys . . . en word 'n ster.
Dis wat dit is: stergehalte.
Anneli is 'n ster. Sy gaan nie een word nie. Sy is een. Jy het dit of jy het dit nie. Kyk, baie het al op agterblaaie van plate-albums voorspel dat sangeressies sterre gaan word, maar miin het gelyk gehad.
Dis lekker om reg te weas!
"Kom luister 'n bietjie
Kom luister 'n liedjie
Kom luister 'n bietjie
Na haar luisterliedjie . . . "
Groetnis
Fanus

Produksie: Boet Pretorius
Musiekverwerking: Zane Cronjé
Ingenieurs: Ian Martin en P. Nel

met André Jooste
vetseunvetseunvetseun
Maar Bowenal Die Liefde LP . DMLP 512 DES
Kant Een:
1. Die Liefde
2. Hy Wat Op Die Here Wag
3. Hoe Sal In Sy Jeug Die Jong'ling
4. O Gee My Jesus
5. Neem Die Naam Van Jesus Met Jou
Kant Twee:
1. Sendinglied
2. Liewe Tiener
3. Aan Die Voete Van My Heiland
4. Ware Liefde
5. U Is Wonderbaar

André Jooste en Annalie van Rooyen is twee christen jongmense wat mekaar by Potchefstroomse universiteit vir CHO ontmoet het terwyl hulle daar studeer het.
André het sy vyf jaar opleiding in onderwys voltooi, en hou van vanjaar at reeds skool.
Annalie is nog besig met haar graad kursus in kommunikasiekunde, dog hoop om dit aan die einde van vanjaar te voltooi.
Soos die gevoel van liefde vir mekaar begin blom het, het hulle twee `n sterk gevoel ontwikkel om deur hulle sang, ook iets tot stand te bring om hulle liefde vir Jesus Christus aan ander oor te dra, vandaar hierdie plaat met tema die "Liefde" 1 Kor 13. Tydens menige uurtjie op die walle van die ou Mooirivier, het hulle dan ook saam gewerk aan nuwe liedjies en ou wysies met nuwe woorde.
Annalie het die toonsetting van "Neem Die Naam Van Jesus Met Jou" self gedoen. Die doel van hierdie plaat is dan ook om almal wat Jesus liefhet, te laat deel aan die ongekunstelde en spontane weergawe van "Die Liefde". Tom en Alct Theron - omslag

vetseun
Ek Kan Dit Nie Keer / Neem My Saam 7" . BR. 3180 1980 EMI


ook op :
Skittersterre - Neem My Op Vlerke
Opskop - Jy Is My 24 Uur
DKNT² Treffers - Weerklink (2002)
Skouspel 2001 - Vaandel Van My Drome, Ek Soek 'n Lyn
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 2 - Ou Klavier
Tydloos - Seemeeu
Klankgrens Vol. 1 - Ek Lewe
Muses op Besoek - Ek Glo
Liriekeraai - Al Lê Die Berge Nog So Blou
Afrikaanse Treffers 1998 kompilasie - Bly Net Voor (1998)



skakels : annelivanrooyen.co.za














vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)