Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Anna Rudolph
vetseun
Singende Kinders Is Gelukkige Kinders . NEXTCD 266 2010 NEXT MUSIC
1. Vissie
2. My Hondjie
3. Die Musiekles
4. Anna Kapat
5. Die Koei
6. Briefies
7. Ons Tel
8. Hier's Ons Weer
9. My Perd
10. My Pappa, My Mamma
11. Die Voëltjie
12. Wagter, My Ou Hond
13. Ou Langoor
14. My Katjie
15. Blommetjies En Fraaie Poppie
16. Die Trein
17. Ek Sing
18. My Fiets
19. Koekbak
20. Vakansie
21. Ek Sing En Dans
22. Oefen, Kinders!
23. Ons Orkes
24. Boeke
25. In Die Dieretuin
26. Ons Ry So Lekker Rond
27. Ons Speelgoed
28. Skoppelmaai
29. Ons Juffrou
30. Oupa Se Ford
31. Dorstyd
32. Links, Regs
33. Olke, Bolke
34. Wees Versigtig Op Die Pad
35. Koerantverkopertjie
36. Die Robot, Witlyne En Polisie
37. Die Hond, Die Kat, Die Haan
38. Tollie Tolleman
39. Ek Wil Net Lag
40. Die Kêreltjies En Nooientjies
41. Die Skrywer
42. Almal Sing In Kersfeestyd
43. Die Ster Van Bethlehem
44. Kersfeesklokke
45. Jesus Is Gebôre

Anna Rudolph will be long remembered for her beautiful children songs. She believed that a singing child is a happy child and had her own children (Ina, Lize, Annarie and Kobus) take part in all her works. One of her most popular songs Dorstyd has been recorded by many big names including G. Korsten and Mimi Coertse. This compilation was compiled by her children and clos friend Irma Lienberg and features all her very best songs. A masterful collection of Anna Rudolph's most treasured Children's compositions.

vetseun
Wakker Stap! .............. CDTGE 116 2007 GALLO

vetseunvetseun
Kinder Storie Toneeltjies En Liedjies . CDTGE 115 2007 GALLO
1. Waarom Lag Hasie?
2. Skoppelmaai
3. My Katjie
4. Ons Speelgoed
5. Padda Se Sportrok
6. Die Voëltjie
7. My Pappa, My Mamma
8. Blommetjies En Fraaie Poppie
9. Die Nuuskierige Donkie
10. 'n Droom

vetseunvetseun
Kinder Storie Toneeltjies En Liedjies 2 . CDTGE 114 2007 GALLO
1. Ou Langoor
2. Ons Juffrou
3. Die Stoute Jakkals
4. Anna Kapat
5. Piet Kokkewiet
6. Wagter, My Hond
7. Jan Patat
8. Ou Kees
9. Die Musiekles
10. Wegkruipertjie

vetseun
Kinder Liedjies Vir Almal . CDTGE 113 2007 GALLO
1. Die Voetbalwedstryd
2. Dis Nuwejaar
3. Kosie Gaan Speel
4. Die Kêreltjies En Nooientjies
5. Dorstyd
6. Doedoe Kleinman
7. Koerantverkopertjie
8. Die Hond, Die Kat En Die Haan
9. Die Ruil
10. Pieknieklied
11. Die Rietfluitjie
12. Die Skrywertjie
13. Doedoe, My Babatjie
14. Oupa Se Dae
15. Klein Heleen
16. Hoor, Jesus Is Gebôre

vetseun
Buksie En Bettie ......... CDTGE 112 2007 GALLO
1. Oupa Se Plaas
2. Oupa Se Ou Ford
3. Een Aand Op Oupa Se Plaas
4. Lebelela Nonyana
5. Oefen, Kinders
6. Bettie Se Poppie
7. Poppie
8. Die Orkes
9. Ons Ry Nou Trein
10. Die Trein
11. Buksie Is Siek
12. Ek Sing En Dans
13. In Die Dieretuin
14. In Die Dieretuin
15. Pappa Ry Vliegtuig
16. Jodellied
17. Slaapliedjie

vetseun
Buksie En Bettie LP ........ AMO 8901 1989 AMOR MUSIEK
Kant Een:
1. Storie: Oupa Se Plaas
2. Lied: Oupa Se Ford - Kobus
3. Storie: Een Aand Op Oupa Se Plaas
4. Lied: Lebelela Nonyana - Lize
5. Lied: Oefen, Kinders! - Rudolph-groep
6. Storie: Bettie Se Poppie
7. Lied: Poppie - Annatjie
8. Lied: Die Orkes - Rudolph-groep
Kant Twee:
1. Storie: Ons Ry Nou Trein
2. Lied: Die Trein - Annatjie en Kobus
3. Storie: Buksie Is Siek
4. Lied: Ek Sing En Dans - Annatjie
5. Storie: In Die Dieretuin
6. Lied: In Die Dieretuin - Rudolph-groep
7. Storie: Papa Ry Veilig
8. Lied: Jodellied - Rudolph-groep
9. Lied: Slaapliedjie - Ina

Alle stories en liedjies is geskryf en gekomponeer deur Anna Rudolph

vetseun
Tollie Tollieman ......... CDTGE 111 2007 GALLO
1. Oupa Uil Verklik
2. Dierbare Dassie Se Troue

vetseunvetseun
Liedjies Vir Kinders .... CDTGE 110 2007 GALLO
1. Hier's Ons Weer
2. Ou Hen
3. Bruilof
4. Vissie
5. Boeke
6. Briefies
7. Die Hasie
8. Vlindertjie
9. Springkaan
10. Voëltjies
11. Jongmanstem
12. Babbelbek
13. Die Koei
14. Ploegtyd
15. My Hondjie
16. Pure Man
17. Toktokkie En Muis
18. Ek Speel
19. Ek Sing
20. Ons Tel
21. Wie Kom Saam?
22. Die Wildtuin

vetseun
Liedjies Vir Kinders LP ...................
Kant Een:
1. Hier's Ons Weer - Bernie
2. Ou Hen - Lize en Kobus
3. Bruilof - Rudolph-Gesin
4. Vissie - Bernie
5. Boeke - Annarie
6. Briefies - Bernie
7. Die Hasie - Coenie en Kobus
8. Vlindertjie - Ina
9. Springkaan - Lize
10. Voëltjies - Bernie en Ina
11. Jongmanstem - Kobus
Kant Twee:
1. Babbelbek - Bernie
2. Die Koei - Coenie en Kobus
3. Ploegtyd - Rudolph-Gesin
4. My Hondjie - Bernie
5. Pure Man - Kobus
6. Toktokkie En Muis - Lize
7. Ek Speel - Bernie en Anna
8. Ek Sing - Annarie
9. Ons Tel - Bernie
10. Wie Kom Saam? - Ina en Anna
11. Die Wildtuin - Rudolph-Gesin

vetseun
Kinderstorie Toneeltjies Met Liedjies . CDTGE 60 GALLO
1. Ou Langoor
2. Ons Juffrou
3. Wagter, My Hond
4. Anna Kapat
5. Piet Kokkewiet
6. Die Stoute Jakkals
7. Jan Patat
8. Ou Kees
9. Die Musiekles
10. Wegkruipertjie
11. Waarom Lag Hasie?
12. Skoppelmaai
13. My Katjie
14. Ons Speelgoed
15. Padda Se Sportrok
16. Die Voëltjie
17. My Pappa, My Mamma
18. Blommetjies
19. Die Nuuskierige Donkie
20. 'n Droom
21. Ons Ry So Lekker Rond
22. 'n Republikeinse Marslied

vetseun
Kinder - Storietoneeltjies Met Liedjies LP . JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Ou Langoor
2. Ons Juffrou
3. Wagter, My Hond
4. Anna Kapat
5. Piet Kokkewiet
Kant Twee:
1. Die Stoute Jakkals
2. Jan Patat
3. Ou Kees
4. Die Musiekles
5. Wegkruipertjie

Coenie Rudolph - Vader
Anna Rudolph - Moeder
Ina Rudolph - 16 Jaar
Lize Rudolph - 13 Jaar
Annatjie Rudolph - 6 Jaar
Kobus Rudolph - 5 Jaar

vetseun
Kinderstories LP ................................ 1970 PRET
Kant Een:
1. Waarom Lag Hasie
2. Skoppelmaai
3. My Katjie
4. Ons Speelgoed
5. Padda Se Sportrok
6. Die Voëltjie
Kant Twee:
1. My Pappa, My Mamma
2. Blommetjies
3. Die Nuuskierige Donkie
4. 'n Droom
5. Ons Ry So Lekker Rond
6. 'n Republikeinse Marslied

vetseun
Volksangbundel van Anna Rudolph (Liedboek) . BLADMUSIK
Weet Jy?
Ek En My Kitaar
Kom Ons Droom
Lente
Tot Siens Soldaat!
'n Storie Oor Pa
Ons Neem Afskeid
Suid-Afrika Vir Jou!
Die Voetbalwedstryd
Die Ruil
Die Kêreltjies En Nooientjies
Ou Wes-Transvaal
Juanita
Vakansie
Doedoe, My Babatjie
Soldaat, Ek Hou Van Jou
My Liewe Ou Maat
Toktokkie En Muis
Ploegtyd Is Trekkertyd
Weersiens
My Lentenooientjie
Annamarie
Miria
Sy Rooikop Storie
Blou-oog Kind
'n Blommetjie
'n Gebed
Dorstyd
My Tjorrie
Die Jongklomp
Een Drag Maak Mag
O, Jesus Kind
My-Dienie-Mini-Nooientjie
Verlore Skoen En Roem
Wie Kom Saam?
Mis En Raak
Die Vrawoord
Wakker Stap!

Met groot vreugde en met dankbaarheid teenoor my Skepper, dra ek hierdie sangbundel aan my landgenote op. Ek glo altyd my volk is lief om te sing. Gee net die geleentheid en die lied en dit word 'n pragtige voelgesang soos min!
Ek het die klavierbegeleidings van my bundel doelbewus baie maklik gehou. Indien 'n musiekliefhebber, met enigsins klavierkennis, wil sing en speel, moet dit gedoen kan word. Daarom noem ek hierdie bundel 'n volksangbundel!
My volksangbundel bevat 'n hele aantal splinternuwe liedere. Verder is daar van my bekendes wat alreeds volksbesit word soos "Dorstyd", "Lawwe Liedjie" "Republikeinse Marslied", "Oupa Se Ford", "Skoppelmaai", "Psalm Van Dawid". ens.
Hierdie groot behoefte bly nog voortbestaan: Om die huislike lewe van ons jeug aangenaam en gelukkig te maak.
Mag ook Hierdie jongste bundel in wye kringe verwelkom word en mag sy invloed seënryk wees!".

vetseun
Saluut! LP ................................................. JUWEEL PLATE
- Nuwe Soldate- En Vaderlandse Liedere
- gesing deur Die ATKV-Soldatekoor en Die Rudolph-Sangtrio
- onder leiding van Anna Rudolph
Kant Een:
1. 'n Republikeinse Marslied (Anna Rudolph)
2. 'n Danklied (Vir Ons Republiek) (Anna Rudolph)
3. Eendrag Maak Mag (Anna Rudolph)
4. Die Loteling (Anna Rudolph)
5. Sing 'n Lawwe Liedjie (Anna Rudolph-Willem Lombard)
6. Soldaat, Ek Hou Van Jou (Anna Rudolph)
7. Die Sersant-Majoor (Anna Rudolph-Willem Lombard)
Kant Twee:
1. Verlore Skoen En Roem (Anna Rudolph-Willem Lombard)
2. Welkom, Loteling (Anna Rudolph-Willem Lombard)
3. My Boeresoldaatjie/Boerenooientjie (Anna Rudolph-Willem Lombard)
4. Soldatevryer (Anna Rudolph-Willem Lombard)
5. Aandsinjaal (Anna Rudolph-Willem Lombard)
6. Hekelied (Anna Rudolph-Willem Lombard)
7. My Liewe Soldaat (Anna Rudolph)

vetseun
Dankie Soldaat LP ..................................
Kant Een:
1. Tot Siens, Soldaat!
2. My Seun
3. Ek En My Kitaar
4. 'n Brief Aan Jou
5. Die Pad Na Jou Tuiste
6. Kom Ons Droom
7. Lente
Kant Twee:
1. Weet Jy
2. My Lentenoointjie
3. Annamarie
4. Huis Toe
5. Weersiens
6. Ek Weet
7. Ek Is Veilig
8. Ons Neem Afskeid

vetseunvetseunvetseun
Lees En Sê / Lees En Sing 7" . UR-6607 UNIVERSAL RECORDINGS


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)