Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Annalise Wiid .co.za (Wiid, Annalise)
vetseun
Kyk Haar Oë ............ CD AS(WL) 10 2013 ANNIE'S SONG
1. Afrika
2. Mantsopa
3. Sy Lag
4. Kom Haal My
5. By Jou Is Dit Anders
6. Sprokie
7. Kyk Hoe Dans Sy
8. Pianis
9. Saam
10. Funeral Blues
11. Doepa Vir Die Droefte
12. Ouma Sue
13. As Alles Stil Word
14. Dis Of Die Blomme
15. One More


Annalise Wiid - Geseën Om Te Seën VID >>>

vetseun
Nog 2CD .................. CD AS(WL) 09 2010 ANNIE'S SONG
Disk 1:
1. Kaalvoet
2. Bly By My
3. Wees Stil
4. Al's Word Nag
5. A New Song
6. Storm
7. Geseën Om Te Seën
8. Ek Kyk Op
9. Profeet
10. Vroue Wat Glo
11. Ek Hou Van Jou
12. Op Reis
13. Loop Op Die Water
14. Ek Wens Ek Weet
15. Dit Maak My Bly
16. Remember
17. Tot Hier Toe
18. Dankie - Dankie!
Disk 2:
1. Aandblom
2. Rooi Rose
3. Dis Of Die Blomme
4. Doepa
5. Maak My 'n Houspyp
6. Doesla
7. God In Ons Parkie
8. Skewe Snytjies
9. Immanuel (Snit van DVD)
10. Nkosi (Snit van DVD)

vetseun
Lig uit Lig DVD/CD . DVD/CD AS(WL) 08 2008 ANNIE'S SONG
- met bonus Kers-CD
1. Dans, Dans, Dans (Ons, Solo 1997)
2. Maria (Kaalvoet, SAUK 1993)
3. Maria Se Wiegelied
4. Heilige Nag
5. Herders Op Die Ope Velde
6. Wie Is Die Kind? (Nkosi ...is hier, 2004)
7. Die Here Is Hier
8. Sing Halleluja
9. Die Engele Sing
10. Het Jy Geweet?
11. Immanuel
12. Elke Jaar
13. Dit Maak My Bly (O, Heer, My God)
14. Stille Nag

In haar eie unieke styl sing Annalise oor die apostel Johannes wat gevangene is op die eiland Patmos. 'n Ou man ... hy dink terug oor die wonderdae van Jesus se lewe op aarde. En hy begin 'n brief skryf ... Annalise klim in Johannes se skoene is, volg sy gedagtegang en sing sy woorde.
Annalise self beskryf die maak van die DVD as volg: "Dit ontroer my geweldig om Lig uit Lig te speel. Toe ek die teks geskryf het, het ek probeer om myself in Johannes se skoene te sit: 'n Ouer man; in die tronk omdat hy glo; eensaam - met net sy gedagtes en herinneringe ...
Ek laat hom toe 'n brief skryf aan Maria. 'n Brief waarin hy terugkyk op wat was en vorentoe kyk na wat kom ..., vleg van my liedere wat pas tussendeur, en vind, tot my verstomming, dat ek ook in Maria se skoene gaan staan, en in Petrus s'n, en in elke mens s'n wat sukkel met sy eie strompelings deur die lewe, wat verlang na 'n kind wat ver of dood is, en wat nie weet of hy môre sal kan hanteer nie, omdat gister te swaar op hom lê ...
"- bmedia.co.za

vetseun
Skewe snytjies brood ... 2008 LUX VERBI

"'n Hele Annalise Wiid-show binne-in 'n boek! Hier is 44 skryfsels oor die lewe en die liefde, wat dikwels as "skewe snytjies brood" (in Koos Doep se woorde) na ons toe kom. Die kuns van die lewe lê dan in hoe ons dit eet - gulsig, of met dankbaarheid? Hieroor gaan die boek en ook die afdeling met aangrypende gebede. En op die koop toe bevat die pakket 'n gratis CD met 9 snitte waarop Wiid van haar mooiste liedere sing en bypassende voorlesings uit die boek doen." - bmedia.co.za

vetseun
My eie wysie ................. 2007 CARPE DIEM MEDIA
- 40 oomblike wat my lewe verander het

"Daar's verrukkings en verrinnewerings in hierdie wêreld waarvan ek nog net mooi niks weet nie. Ek weet miskien nie te veel van ander mense s'n nie, maar my eie ken ek goed genoeg. En verder weet ek, met die lewe so vol verrassings soos hy is, le daar altyd 'n paar nuwes op loer as dinge begin tuimel. Haar bedizening met sang en musiek het haar al regdeur Suider-Afrika en ook na Europa en Asie geneem. In My eie wysie vertel die skrywer van veertig momente van verrukking en verrinnewering in haar lewe, en van die verrassings wat baie keer op die mees onverwagte tye hulle opwagting maak." - loot.co.za

vetseun
Nkosi ...is hier ......... CD AS(WL) 07 2005 ANNIE'S SONG
1. Nkosi
2. Wie Is Die Kind?
3. Here Ek Kom Nader
4. Genade (Ben du Toit)
5. Offer
6. Here, My God
7. Loop Op Die Water
8. Bedelkind
9. Op Reis
10. Lament
11. Sonder Jou Is My Dae Leeg (George Weideman)
12. Die Tyd
13. Ek Wens Ek Weet

vetseun
Blou Kitaar 2CD ...... CD AS(WL) 06 2003 ANNIE'S SONG
Disk 1:
1. Profeet
2. Ek Kyk Op
3. Dis Dáár
4. Vergeet-My-Nietjie
5. Liggroen Velde
6. Vroue Wat Glo
7. Raak Aan My
8. Gee My Jou Hand!
9. Honger
10. Ek Wil Kom Stil Word
11. Die Woord
12. Taal
Disk 2:
1. Blou
2. Ek Hou Van Jou
3. Lenteliedjie
4. Ek Het Jou Liewer
5. My Ewening
6. Rooi Roos
7. Waar Is Joy?
8. Reën
9. Vaalvalk
10. Vlug
11. Afskeid
12. Blessed Are The Healers

Helena Conradie & Annalise Wiid
vetseun
Makie Mooigoed Staan . AFRIMUSIK05/HCAWCD002 1999/2000 AFRIMUSIK
1. Makie Mooigoed Eeneen Staan
2. Vertelling
3. Soms Word Ek Sat Van Dit En Dat
4. Tussen Die Katel Se Koppenent En Die Katel Se Voetenent
5. Van Al My Land Se Tafelberge
6. Vertelling
7. My Oom Willie Naaf Had Harspan
8. Jou Woord, Jou Woord
9. Eintlik Is Ek Oor Ons Taal Geworrie
10. Dit Is Nou Emal Soos Dit Is
11. Boplaas Het Weer Toegeval
12. Magoed, Issit Waar?
13. Elke Aand As Die Skemer Kom
14. 'n Hoelike Soort Aanspraak Moet 'n Mens Hê?
15. Ek Wil 'n Ruik Kan Ruik
16. Ek Loop En Soek Na Koekmakranka
17. Met Transistor Innie Hand
18. Die Brulpadda Brul Bas
19. Hoe Stil Kan Dit Word
20. Kaapse Kanarie
21. Niks Hang So Rooi Soos Wingerd Blaar
22. Die Najaar Is Nou Op Sy Herfste
23. Lappiedy Lappida
24. Lappa Lei Vir Bella Koud
25. Dit Het Jy Nou Van Latjieloop
26. Die Berg Gans
27. Ek Het 'n Vreemde Voël Hoor Fluit
28. Voshaarnooi
29. My Hart Blom Wit Vir Die Voshaarnooi
30. Sy't Jou Lief
31. Aandblom Is 'n Wit Blom
32. Ek Staan En Verkyk My Aan Donkerrooi Rose
33. Naspraak
34. Makie Mooigoed Eeneen Staan

vetseun
Ons ............................. CD AS(WL) 03 1997 ANNIE'S SONG
1. Dans, Dans, Dans
2. Hierdie Hande
3. Geseën Om Te Seën
4. Blindes
5. Tolgooi
6. Hoor Hom Huil
7. Drie Maal
8. Storm
9. God Van Die Belofte
10. Hier Is Ek
11. My Lief
12. U Teenwoordigheid
13. Waai Deur My Tuin
14. Hy Kom

Helena Conradie & Annalise Wiid
vetseun
Ek Word Tintelend Wakker . HCAWCD001 2002
- Gedigte van Sheila Cussons
- Die verhoogproduksie met 'n bonussnit!
1. Leestekens (Laat My Weer Behoorlik Hoort) (Toonsetting : Annalise Wiid)
2. Die Piekniek
3. Rit In Akwarel
4. Leestekens
5. Klein Ballade
6. Leestekens
7. Klag (Toonsetting : Annalise Wiid)
8. Kombuis Van Hera
9. Christ Of The Burnt Men
10. Palet (Toonsetting : Helena Conradie)
11. Leestekens
12. Komma
13. Op Ligte Fantastiese Toon (Toonsetting : Helena Conradie)
14. Die Motorfiets
15. Singende Meisie
16. Peloponnesos (Rooi Roos) (Toonsetting : Annalise Wiid)
17. Toskane (Savanorola)
18. Siësta Van 'n Balling (Ek Word Tintelend Wakker)
19. Blou
20. Gebed Van Die Loot Aan Die Wynstok
21. Die Duiwel Praat Engels
22. Kok
23. Trane
24. Die Werf
25. Antieke Wandeling
26. Kombuis Van Hera 1 (Toonsetting : Annalise Wiid)
27. Die Woedende Brood
28. Die Verlosser
29. Eva (Toonsetting : Helena Conradie)
30. Leestekens
31. Besoeking
32. Eva
33. Gebed Van Die Loot Aan Die Wynstok (Toonsetting : Helena Conradie)

vetseunvetseun
Naglied ...................... CD AS(WL) 02 1996 ANNIE'S SONG
1. Als Word Nag
2. Vanaand
3. Ek Sien!
4. A New Song
5. Immanuel
6. Brood En Wyn
7. Hou U Hand Oor My
8. Olive Tree
9. Die Seisoen Draai
10. Silwer Draadjie
11. Jesus Leef!
12. Die Wêreld Sing

Christa Steyn, Johan Heystek, Mauritz Lötz, Dennis Lalouette, Rob Watson, Susan Mouton, Paul Bagshaw, Valery Andreev, jahn beukes, produksie-- Christa Steyn, Jannie du Toit, Johan Heystek

vetseunvetseun
Kaalvoet .................... CD AS(WL) 01 1993 ANNIE'S SONG
1. Verlore Seun
2. Hoor My Gebed
3. In Your Light
4. Vertel Die Volke
5. Prophets Of Peace
6. Wees Stil
7. Maria
8. John's Song
9. Versterk Jouself
10. Bly By My
11. Kaalvoet
12. The Land Shall Be Glad!

met Andy Silver, Christa Steyn, Gerhard Niemand, Dennis Lalouette, Mauritz Lötz, Rob Watson, Graham Curry, Sergio Zampolli, Amarille Brink, Paul Bagshaw, Susan Mouton, Laurie Howe, Jannie du Toit, produksie-- Jannie du Toit

vetseun
Dis weer Daai Kat! .............

vetseun
Abjater is 'n Kuierkat .............


ook op :
my ouma het 'n Skeffie Beffel - met Helena Conradie
Dorpe, Stede, Streke - Niks Hang So Rooi Soos 'n Wingerdblaar By Hexrivier - met Helena Conradie



skakels : annalisewiid.co.za

















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)