Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Anna Kruger
vetseun
Op My Ou Ramkietjie ... CDTGE 44 1999 GALLO
1. Kom Terug
2. Oor Die Klowe
3. 'n Liedjie Van Die See
4. Soet Was Ons Drome Saam
5. In Stellenbosch Bloei Weer Die Bome
6. Gister
7. Die Blonde Meisie In Die Gondel
8. Lente Is Hier In Scarborough
9. Op My Ou Ramkietjie
10. Vaarwel My Eie Soetelief
11. Kom Na My
12. Ek Dink Terug (Long Time Boy)
13. Liefde Regdeur Die Jaar
14. Vaarwel My Dierbaar Ouerhuis
15. Terug Na Troika
16. Aan Die Einde Van Die Dag
17. Dan Kom Hy My Haal
18. Groenkoringlande (A Tree By T..)
19. Veelsgeluk Net Vir Jou (Happy Birthday)
20. Vaarwel My Beminde (Blue Hawaii)
21. Liefling Kom Wals Met My
22. As Ek Weer My Hart Verloor
23. Iemand Soos Jy
24. Vrolik En Bly (Come To The Fair)

vetseunvetseun
Veelsgeluk, Net Vir Jou LP . MFP 54501 1970 MUSIC FOR PLEASURE
- Anna Kruger sing die grootste gunstelinge - vetseun
Kant Een:
1. Veelsgeluk, Net Vir Jou (Hill, Blignaut)
2. Soet Was Ons Drome Saam (Gibb, Blignaut)
3. Kom Na My (Bruhn, Buschor, Blignaut)
4. Ek Dink Terug (Layne, Blignaut)
5. Vrolik En Bly (Martin, Blignaut)
6. Vaarwel My Dierbaar Ouerhuis (Muller, Jandrell)
Kant Twee:
1. Vaarwel My Beminde (Watson, Denby, Blignaut)
2. 'n Liedjie Van Die See (Dempsey, Viljoen)
3. Die Lente Is Hier (Trad. Blignaut)
4. Dan Kom Hy My Haal (Meiring)
5. Terug Na Troika (Trad. Nell)
6. Gister (Last, Blignaut)

Sy is skaam, intens, sjarmant... en besonder talentvol. Anna Kruger leef vir en met musiek. Soggends is sy bedrywig as musiekonderwyseres by die Vereenigingse Tegniese en Kommersiële Hoërskool. Gedurende die middae en saans gee sy privaatlesse aan huis terwyl sy self ook al die tyd verder studeer.
Anna het met klavierlesse begin toe sy nege jaar oud was. En daar het haar groot liefde vir die vermaaklikheidswêreld. begin. Op skool reeds het sy 'n lang string eerste pryse begin wen. Later jare het sy sewe keer na mekaar die eerste prys gewen by die Margate Talentwedstryde en in Durban het sy eerste ge-eindig tussen sewentig ander deelnemers.
Maar Anna Kruger se greet kans het gekom toe Rollo Scott, hoof van ligte musiek by die S.A.U.K., haar onder hande geneem het. Met eindlose geduld en besonder baie begrip het hy maande aan Anna se stem ... en sodoende een van S.A. se mees opwindende nuwe vondse gemaak.
Hier is die lieflike stem van Anna Kruger. - omslag

vetseunvetseun
Sing "Oor Die Klowe" En Ander Treffers LP . CPL 232 CAPRIVI
Kant 1:
1. Die Blonde Meisie In Die Gondel (Trad. Woorde D. Steyn)
2. Liefde Regdeur Die Jaar (Rollo Scott)
3. Kom T'rug (Trad. Woorde D. Steyn)
4. As Ek Weer My Hart Verloor (Jack Pappelwell)
5. Groen Koring Lande (Flippie van Vuuren, Anton de Waal)
6. Vaarwel My Eie Soetelief (Verwerk Rollo Scott)
Kant 2:
1. Oor Die Klowe (Trad. Woorde D. Steyn)
2. Op My Ou Ramkietjie (Louis Leipolt, Jan Bouws)
3. In Stellenbosch Bloei Weer Die Bome (Stoltz)
4. Iemand Soos Jy (Tutu Olivier)
5. Liefling Kom Wals Saam Met My (Rollo Scott)
6. Aan Die Einde Van Die Dag (Tommy Roering)

Dit verbaas my werklik dat ons nie meer dikwels die stem van Anna Kruger in ligte musiekprogramme hoor nie. Sy het die potensiaal om sommer 'n groot treffer los te sing. Haar besondere opname van DIE BLONDE MEISIE IN DIE GONDEL het die beste gevaar van al die Afrikaanse liedjies wat in 1974 op TREFFERSPARADE gespeel is.
Musiek het by haar 'n lewenswyse geword... dit is nie net sommer 'n tydverdryf nie. Sy skep ook. Haar talle liedjies, maar veral die musiek en woorde vir die geslaagde rolprent Môre Môre is voldoende voorbeeld daarvan. In die vroeë stadium het sy reeds 'n temalied geskryf vir die T.V.-produksie "Die KIok", en die temalied vir die rolprent "AFSPRAAK IN DIE KALAHARI" self gesing.
Maar sy is nie selfsugtig nie. Haar druk program ten spyt, vind sy ook nog geleentheid om musiek - en sangles aan ons jonger garde te gee. En van haar karaktertrekke gepraat. Hoewel sy bewus is van haar ryke moontlikhede op die gebied van die ligte musiek bly Anna Kruger altyd beskeie. - omslag

Produksie en musiek verwerkings deur Rollo Scott S.A.U.K. Ondernemings
Vervaardig en Versprei deur die SATBEL PLATEMAATSKAPPY


ook op:
Serenata Sangers - Goue Sterre - Nommer Ses: Sy Kitaar En Die See LP - Gister


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )