


















Anita Briel (Anita de Jager) (Die Briels; Boet en Sus; Die Jong Briels)


Anita Briel op haar beste . CDTGE 74 2004 GALLO
1. Hasie En Die Slang
2. Braaivleisaand
3. Eggo Van Die Wye See
4. Sy Leer My Om Te Jodel
5. Ontroue Liefling
6. Hallo-A
7. Seeman
8. Ek Min Hom
9. Skaam Jou Lief
10. Die Rooi Disa Van Tafelberg
11. Ek Min Jou
12. Eiland Van Liefde
13. Appelsmous
14. In Die Groen Vallei
15. Goue Jare
16. Roos Vir Jou
17. Streke Van Die Koe-Koek
18. My Hart Klop Net Vir Jou
19. Eiland Eggo's
20. Maanlig Liefde
21. Wêreld Vol Smart
22. Oupa Uil
23. Sitplekke Asseblief
24. As Anita Jodel (Dan Luister Almal)
25. Somersaande Alleen
26. Meisie So Klein
27. Huistoe
28. Hoor Die Wind
29. Hoor Ons Gebede Heer
30. Seisoenlied
31. My Moeder Is Reeds In Die Hemel
32. Gedagtes Aan Jou
33. Onthou Jy Nog?

As Anita Jodel LP ...,,......... BP 1014 1970 PRET
Kant Een:
1. Braaivleisaand
2. Lieflike Berge
3. Huistoe
4. Ek Min Jou
5. Een Aand Op 'n Dans
6. Die Velde Vlieg
Kant Twee:
1. As Anita Jodel
2. Hasie En Die Slang
3. Ons Wolhaar Hond
4. Sitplekke Asseblief
5. Sy Jodel Weer
6. Silwer Hare Tussen Goud

Die Mooiste Liedjies van die Jong Anita Briel LP . PLS 7182 PÊREL
Kant Een:
1. Een Aand Op 'n Dans (F. Briel)
2. Silwer Hare Tussen Goud (A. de Waal)
3. Boetie En Ek (F. Briel)
4. Braaivleisaand (C. & W. Cooper)
5. Die Storie Van 'n Boerseun (F. Briel)
6. Vra Vir Pappie (F. Briel)
Kant Twee:
1. Huistoe (F. Briel)
2. Hy Leer My Om Te Jodel (F. Briel)
3. Ons Wolhaar-Hond (F. Briel)
4. Ek Min Jou (F. Briel)
5. Hasie En Die Slang (F. Briel)
6. My Voetjies Word Koud (F. Briel)


Die Beste Van Anita Briel LP . PLS 7124 1966 PÊREL
Kant Een:
1. Een Aand Op 'n Dans (F. Briel)
2. Silwer Hare Tussen Goud (A. de Waal)
3. Boetie En Ek (F. Briel)
4. Braaivleisaand (C. & W. Cooper)
5. Die Storie Van 'n Boerseun (F. Briel)
6. Vra Vir Pappie (F. Briel)
Kant Twee:
1. Huistoe (F. Briel)
2. Hy Leer My Om Te Jodel (F. Briel)
3. Ons Wolhaar-Hond (F. Briel)
4. Ek Min Jou (F. Briel)
5. Hasie En Die Slang (F. Briel)
6. My Voetjies Word Koud (F. Briel)
Anita Briel En Frans Briel

Met 'n Glimlag LP ................. PLS 7020 PÊREL
Kant Een:
1. Met 'n Glimlag
2. Ons Wolhaar Hond
3. Vra Vir Pappie
4. Boetie Se Skoentjies
5. Hasie En Die Perdeby
6. Dit Lyk Of Hy Bid
Kant Twee:
1. Boetie En Ek
2. My Voetjies Word Koud
3. Twee Bruin Ogies
4. Sitplekke Asseblief
5. Môre Aand Tienuur
6. Toemaar My Sussie
Die Briel Familie

Die Briel Familie Bied Aan Anita Briel LP . PLS 7014 PÊREL
Kant Een:
1. Enjin No. 5
2. Terug Na Die Berge
3. Droog Af Jou Trane
4. As Ek Sterf
5. My Pleitende Brief
6. Julle Was So Getrou
Kant Twee:
1. Die Myner's Lied
2. Slaap My Kindjie
3. Die Trein Na Pretoria
4. Bootjie Na Kammaland
5. Ek Gaan Nou Weg
6. Die Sterwende Kind Se Boodskap

Die Geliefkoosde Treffers Van Anita Briel LP . PÊREL

'n Roos Vir Jou LP ............ TRL-A 3078 TROUBADOUR
Kant 1:
1. Die Dierbare Moeder Van My
2. 'n Roos Van Jou
3. Die Franse Lied
4. Jy's Die Enigste
5. Wêreld Vol Smart
6. Jou Lokkende Lag
Kant 2:
1. Hartseer Oomblik
2. Singende Voëltjies
3. 'n Brief Van Jou
4. Ontroue Liefling
5. Eiland Van Liedfde
6. Soet Woordjies


Bethlehem Ster / Stille Nag 7" .. P 326 PÊREL
Kant Een:
1. Bethlehem Ster
Kant Twee:
1. Stille Nag (Frans Grobler-Joseph Mohr)


Silwer Hare Tussen Goud / Die Storie Van 'n Boereseun 7" . 45P 262 1962 PÊREL
Kant Een:
1. Silwer Hare Tussen Goud (Silver Threads Among The Gold)
Kant Twee:
1. Die Storie Van 'n Boereseun


Drie Wit Kissies / Boetie Se Speelplek 10" . P.118 PÊREL
Kant Een:
1. Drie Wit Kissies (Briel, Sack) - Frans En Sannie Briel
Kant Twee:
1. Boetie Se Speelplek (F. Briel) - Frans En Anita Briel
ook op :
100 Oorspronklike Afrikaans Treffers Vol. 2 5CD kompilasie - Sy Leer My Om Te Jodel (2009)
Jy Is My Liefling kompilasie - In Die Groen Vallei (2001)
Afrikaanse Goue Jare - Volume 2 kompilasie - In Die Groen Vallei
skakels :