Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Andries-Hendrik (Andries-Hendrik Potgieter)
vetseun
Dink Aan My CDS .............................. 2016

Andries-Hendrik Potgieter met Steve Hofmeyr
vetseunvetseun
Basta ....................................... SYAN213 SYAN PRODUKSIES
1. Trek Die Lyn
2. Waar Pas Ek In
3. Basta
4. Ons Is Afrika
5. O Na Na
6. Tree Vir Tree
7. Ossewaens Vol Hoop
8. Dagdromer
9. Na Die Moederland
10. Voetspore In Die Sand
11. Ons Wonderlike Land
12. Ons Huis Is Hier

Basta is an album by Andries-Hendrik Potgieter, which features a duet with SAMA winner, Steve Hofmeyr, called Ons Is Afrika. The album is a compilation of lyrics written by high school pupils who took part in a competition, hosted by Solidarity, SyAn Productions and Electro Groove. The theme was, Basta, my voetspore is in Afrika. Pupils were encourage to write about their hopes and dreams for the country. The 8 winning songs were chosen from the entries and reworked by Huisgenoot Tempo winner 2010, Waldo Greeff. There are four bonus songs on the album including Basta, the theme song. Basta has also been made into a music video which has been playing on kykNET for some time. Ons Is Afrika's music video will also air within the next week.

vetseunvetseun
Rooiwarm - Andries-Hendrik Sing FAK . SYAN212 SYAN PRODUKSIES
1. Aai Aai Die Wind Wat Waai
2. Sarie Marie
3. Die Bobbejaan Kom Weer
4. Ry Hom Ferreira
5. Hier's Die Alibama
6. Môre Oompie Môre Japie
7. My Hartjie, My Suikerbos
8. Die Trane Dié Rol Oor Jou, Pollie
9. Dis Heerlik, Coetzenburg
10. Dis Te Vêr Om Te Ry
11. Die Vrolike Musikant
12. Ek Soek Na My Afrikaner Nooientjie
13. Al Lê Die Berge Nog So Blou
14. Die Goeie Oue Tyd

Rooiwarm is die nuutste album uit Andries-Hendrik Potgieter se geledere en beloof om jonk en oud weer opnuut 'n warm gevoel onder die hart te gee. Die album is die voorloper van die 75ste viering van die FAK bundel volgende jaar.
Die CD bestaan uit 14 verwerkings van nagenoeg 34 FAK liedjies. Bekende liedjies soos Sarie Marais, Die Alibama en Bobbejaan Klim Die Berg het 'n paar verrassende nuwe klanke bygekry wat by alle generasies aanklank sal vind. Hierdie album sal gesinsvakansies op die langpad verby laat snel. Die Rooiwarm album word amptelik op 19 Oktober by die Voortrekker Monument in Pretoria bekendgestel.

Nedine Blom; Andries-Hendrik Potgieter; Soweto Gospel Choir
vetseunvetseun
Stand As One CD/DVD ........ SYAN211 SYAN PRODUKSIES
- The Stand As One Project -
Disk 1:
1. Stand As One
2. Staan As Een
3. Sibemunye
4. Ons Huis Is Hier
5. Hoor Jy My Stem In Die Nag?
6. Die Gebed
7. Nkosi Sikelel 'iAfrica
Disk 2:
1. Stand As One
2. Ons Huis Is Hier
3. Hoor Jy My Stem In Die Nag?


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)