Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ambisieblok
dis nie die covervetseun
DEMO CD ............................................ 2005 MYSOUND
1. Inleiding
2. EMK
3. Varkie
4. Hoop - MP3 by website
5. As Jy Met God Speel Sal Jy Braai
6. Saal C
7. Suikerwater

"al my onderdrukte hoop ..."


skakels : ambisieblok.mysound.co.za : undergroundnetwork.co.za/ambisieblok/credo









2005 07 22, DF Malan Hoërskool, Bellville Grassneier + Plofmot + Ambisieblok, R20

2005 06 24 - School's Out breakup party: Growded Solitude, Golden Parol, Stronger Than, Ambisieblok, Panorama NG Kerk, 19:00, R15 - five8five.co.za
vetseun

2005 02 12, Ambiorix, Stellenbosch Plofmot + Ambisieblok flyer plofmot.i8.com

2005 02 11, De Lapa, Stellenbosch Plofmot + Emokidjosh + Ambisieblok flyer plofmot.i8.com

2005 02 12 - Plofmot met Ambisieblok, Ambiorix, R10
vetseun
daar's nuwe paaie stellenbosch toe en spragga benz vir moed ... anyway, pragtige weer en prentjieboek sonsondergang na die regterkant, met uitgeknipte bome op die horison. mooi. stadig ry as jy binnekom, daar's'n kamera, en almal weet wat hulle beteken. en dan sonder volksverraad of voorkoms is daar mense oral, en glimlaggende studente vol praat en ruil. meisies oral.
anyway. ons wagwoord ... die grom van bass en amper grillend lekker lead kitaar se instem word die fokus en Ambisieblok trek los met heerlike afrikaanse rock. live is enige iets beter, soos se ... anyway, die aaneenhoudende geselsskappe en soontoe en terug loop van almal, doelloos ... is amper meer cool as die bands, nee, nee dis nie waar nie, die band rock. drie kitare, 'n viool, dromme, lead en backup vocals, lekker hard. effense klank probleme het die een song (3 of 4 keer) soos 'n remix laat klink met groot bas geluide en almal wat hulle instrumente bekyk ... bef..! so na 'n klomp melodieuse songs verdwyn almal vanaf die verhoog en verskyn oomblikke later in pakke, met dasse? later meer
Plofmot ..



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )