


















Al Debbo



Ter Nagedagtenis Aan Al Debbo . SELBCD948 2012 SELECT
- 12 Van Sy Grootste Treffers Ooit! -
1. Hasie uit: "Kom Saam Vannaand", 1949
2. Sonbrilletjies
3. Die Trane Die Rol Oor Jou Bokkie uit: "Kom Saam Vannaand", 1949
4. Daar's 'n Wind Wat Waai
5. Die Brakke Van Turffontein
6. Die Tantes Van Nantes uit: "Die Geheim Van Nantes"
7. Diki Diki Daai Daai uit: "Pens En Pootjies", 1947
8. Bolandse Nooi'ntjie uit: "Kom Saam Vannaand", 1949
9. Pens & Pootjies uit: "Pens En Pootjies", 1947
10. Saans As Die Sterre Skyn uit: "Donker Afrika", 1957
11. Waar Is Jy? uit: "Altyd In My Drome", 1952
12. Gebed met Jacques Botes
If South Africa had a Mr. Bean, Al Debbo wouldve fit that position 100%! He was SAs most beloved & humble comedian and actor. Al Debbo made his film debut in Die Kaskenades van Dr. Kwak in 1949 and appeared in over twenty films in a movie career that spanned more than 60 years. In 2011, Al Debbo was awarded the Comics Choice Awards' lifetime achievement honor for his contributions to South Africa's entertainment industry. On July 13, 2011 Al Debbo passed away at the age of 87, but he will always be remembered for his comic songs such as Hasie, Sonbrilletjies, Brakke van Turffonteinand many more that he performed in his movies & shows. This album showcases Al Debbo's greatest hits which made him a legend in SA!
Nico Carstens

Parade Van Suid-Afrikaanse Treffers - CD 1 - Inleiding en Al Debbo . AACD 168 ALFA ATELJEE
1. Skoppelmaai Keurspel
2. Voomba Voom
3. Die Zuurberg Polka
4. Warm Patat
5. Hasie
6. Riksjabooi
7. Die Klokkie Wals
8. Ek Ry Met Die Trein
9. Die Hoender Is
10. Hasie

Ter Nagedagtenis Aan... .................
1. Alibama
2. Ba Ba Pla
3. Baas Jack
4. Ballade Van Balle Jordaan
5. Diki Daai
6. E.T.
7. Gammat Se Naam Was Agmat
8. Gebed
9. Goggabasaar
10. Hasie
11. Hou Die Blinkkant Bo
12. Hy Ba Ba Rie Bab
13. Jys Myne Elke
14. Kiewiet
15. Kootjie Emmer
16. Lekker Om Te Lewe
17. Love Came To Stay
18. My Dolla Is 'n Loskop
19. O Die Koeitjie
20. Ou Kerel Okay
21. Riksja Booi
22. Soetkoekie
23. Sonbrilletjies
24. Stoppie
25. Sylvie Se Ouma
26. Tantes Van Nantes
27. Die Trane Die Rol Oor Jou Bokkie
28. Wie Is Bang Vir Daardie Spoek


"Pieringoog Potpourri" Al Debbo sê dankie... . CAMELUSAL1 2000 CARMELUS MUSIEK.
1. Hasie
2. Die Tantes Van Nantes
3. Waar Is Jy?
4. Pens & Pootjies
5. Daar's 'n Wind Wat Waai
6. Saans As Die Sterre Skyn
7. Diki Diki Daai Daai
8. Bolandse Nooi'ntjie
9. Sonbrilletjies
10. (Die) Brakke Van Turffontein
11. Die Trane Die Rol Oor Jou Bokkie
13. Gebed met Jaques Botes (Koos du Plessis)
"AL DEBBO is in Bloemfontein gebôre op 22 Junie 1924. Sy eerste werk was die van ambagsman. Hy het altyd gesing terwyl hy werk,min wetend dat dit in werklikheid sy loopbaan sou word. Hy ontmoet filmmaker Pierre de Wet en speel in sy eerste rolprent "Die kaskenades van dokter Kwak" in 1949.
in die 1949 rolprent, Kom saam vanaand", word Frederik Burgers sy komedie maat. Hy speel sy eerste hoofrol in 1950 in "Hier;s ons weer".
Vanaf 1949 speel hy in die volgende rolprente:
1948: "Die Kaskenades van Dr. Kwak"
1949: "Kom Saam Vannaand", met Frederik Burgers, Al Debbo, Pierre de Wet, Hendrik Susan, produseer, Hyman Kirstein, Musiek, Jan Pohl, cinematography, Peter Lang, redigeer, Gerald Ehrich, skryf, Pierre de Wet, Franz Engels, regisseur, Pierre de Wet, eerste Afrikaanse musiekrolprent
1950: "Hier's Ons Weer"
1951: "Alles sal regkom", met Al Debbo, regisseur, Pierre de Wet STER-KINEKOR/PRIMEDIA "Two unsuccessful would be politicians become involved in a complicated deal revolving around the sale of a fictitious gold mine with ensuing humorous situations."
1952: "Altyd in my drome"
1954: "Die avonture van Kammie Kamfer"
1957: "Dis Lekker Om Te Lewe"
1957: "Donker Afrika"
1958: "Fratse in die vloot"
1960: "Hou die blink kant bo"
1960: "Boerboel de Wet"
1962: "Gevaarlike Spel"
1962: "Tom, Dirk en Herrie"
1962: "Die geheim van Onderplaas"
1969: "Stadig oor die Klippe"
1974: "Pens en Pootjies"
1975: "Kniediep"
1976: "Haak Vrystaat"
2004: "Oh Shucks I'm Gatvol"
Radiowerk
In 1950 betree hy die omroeperswêreld, eers op die LM Radio met "The Al Debbo Show" en later ook op Springbokradio.
Televisiewerk
Speel onder andere in 'n reeks "Ridders van die grootpad" saam met Bill Flynn as twee boemelaars - Attie en Joos. (1981)
In 1989 tree hy af met pensioen uit die Weermag se vermaaklikheidsgroep. Sedertdien hou hy homself met optredes besig.
2007 - Koning van komedie (King of comedy) dokumentêr, kykNet
Al Debbo is gewis een van die groot en eerste akteurs wat Suid-Afrika opgelewer het, met 'n kleurryke loopbaan soos min.
Goeie nuus!
Glo dit want dis waar, Al Debbo het gedurende Augustus 2000 op die energieke ouderdom van 76 jaar sy nuutste CD opgeneem met die titel "Pieringoog Potpourri" - 'n kleurryke uitbeelding van lekker luister klanke. Musiek wat deur die jare deur Al Debbo bekend gemaak en eie aan hom is, is nuut verwerk en opgeneem: Hasie, Die Tantes Van Nantes, (Die) Brakke Van Turffontein, Bolandse Nooientjie en nog meer.
Die welbekende "Gebed" van Koos du Plessis in duet met Jaques Botes is ook ingesluit.
Ons bring hulde aan Al Debbo, vir sy bydrae en nalentenskap van Afrikaanse musiek en vermaak in die algemeen ... Pieringoog het Volksbesit geword!"
2005 - SAMA Lifetime Achievement
Bekende liedjies:
Daar Kom Die Alibama, Bokkie, Hasie, Stoppie, Tamatiesous En Kerriekos, Sousboontjies, Riksjabooi, Die Brakke Van Turffontein, Baas Jack, Sonbrilletjies, Die Tantes Van Nantes, Ek Ry Met Die Trein, Teddiebeer, Brakkie In Die Venster, Ek Kan My Lag Nie Hou Nie, Bolandse Nooientjie, Hoë Polvy, Ding Dong, Stellenbosch Die Roep My, Boerekos, Koos van der Merwe, Sikkedoema, Hy-Ba-Ba-Rie-Bab, Die Spook, Vlooi, Vlooi, My Dolla Is 'n Loskop, Kiewiet, Kappit Yt, Byt Vissie Byt; Bloubergstrand





Ek Lewe Nog TC/CD . L4VILLA(EZ) 101/CDVILLA(WB) 101 1996 MAC-VILLA MUSIEK
1. Die Aftree-Oord
2. Hoera Vir Die Diereryk
3. As Ek Maar Net
4. Jodellied
5. Nuuskierige Agie
6. Dis Lekker By Die See
7. Ek Lewe Nog
8. Bankrot
9. Oempie Doempie Domkop
10. Harteliefie
11. Snork


Always LP ................................. ALP 141 AL-LONGPLAYING
Side One:
1. Sonny Boy (Da Silva-Brown-Henderson-Jolson)
2. My Hart Verlang Na Die Boland (Anderson-Le Grange)
3. Ol' Man River (Hammerstein-Kern)
4. Always (Berlin)
5. Jy's Myne Elke Dag Van Die Maand (E. Loubser)
6. My Grandfather's Clock (Trad.)
Side Two:
1. If I Give My Heart To You (Crane-Jacobs-Brewster)
2. Seeman (Scharfenberger-Lee)
3. My Yiddische Momma (Yellen-Pollack)
4. This Is My Prayer (Panzeri-Nisa)
5. Mexicali Rose (Stone-Tenney)
6. Kom Na Die Land Van Drome (Roering)
You all know AL - and all of you know most of the evergreens on this LP. They're old favourites. I'm sure you'll love hearing AL in sentimental mood. He sings of Mothers and Babies and Lovers. What more do people want? Here they are - all memorable performances collected for your pleasure. GRAND SONGS by a GRAND GUY. - omslag


Hier's Ek Weer! LP ...... SAFE 3001 1983 GRAFFITI
Kant Een:
1. Brakkie In Die Venster
2. Die Manne Van Die Army
3. Ta' Ralie Laat Oom Alie Wip
4. ET
5. Die Ekstra Tokkelos
6. Hoenderkop Petoos
7. Potpourri Al La Debbo (Deel 1): Tamatiesous En Kerriekos; Sousboontjies; Hasie; Bokkie; Die Alibama; Die Hand Vol Vere; Stoppie
Kant Twee:
1. Die Ballade Van Balle Jordaan
2. Ba Ba Pla
3. Jan van Huysteen
4. 40 Days
5. Manne Van Staal
6. Potpourri Al La Debbo (Deel 2): Brakke Van Turffontein; Sonbrilletjies; Tantes Van Nantes; Riksjabooi; Vlooi Vlooi; Baas Jack
Produksie: GRAFFITI MUSIEK
Regisseur: Anton Goosen
Ingenieur: André Herbst
Albie Dubbelyoo and the Fielders


The Cricket Song / ... 7" . LBW 1 1983 CCP RECORDS/EMI MUSIC S.A.
- Marq Vas (web)
met Nico Carstens


Zulu Warrior LP ............. SRSJ 8089 1978 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Zulu Warrior
2. Kersvet En Konfetti
3. Ek Kan My Lag Nie Hou Nie
4. Kalfiewals
5. Pretty Meraaia (Pretty Belinda)
6a. Tamatiesous En Kerriekos
.b.. Die Manne Van Die Panne
.c.. Sikkedoema
Kant Twee:
1. Hy's Nie Meer By die Huis (Lily Marlene)
2. Die Wange Van 'n Bobbejaan
3. Die Hedendaagse Lewe Van Vandag
4. Een Herrie Kerrie
5. Koekmakranka Brandewyn
6. Water Is Nat
met Nico Carstens



Baas Jack LP .................. MFP 5753 1971 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Baas Jack (D. Marks-N. Carstens)
2. Biela-Biela Samba (Carstens-Segal-De Waal)
3. Hy-Ba-Ba-Rie-Bab (Segal-Styger-De Waal)
4. Warm Snare (Hansie Roodt)
5. Die Spook (A. de Waal)
6. African Stomp (N. Carstens)
Kant 2:
1. Puppet On A String (Tepper-Bennett)
2. Vlooi, Vlooi (G. Snyman)
3. Burger Se Boogie (S. Birger)
4. Hasie (Carstens-De Waal)
5. Kuiken Kwela (N. Carstens)
6. One Hurry Curry (N. Carstens-H. Toerien)
met Nico Carstens

Die Tantes Van Nantes LP . SCXJ 11180 1970 COLUMBIA/EMI
Kant Een:
1. Die Tantes Van Nantes
2. Kuiken Kwela (/Theuns Botes)
3. Die Hedendaagse Lewe Van Vandag (/Martin Vorster)
4. Maan-Toe
5. Die Wange Van Die Bobbejaan (/Jerry Aucamp)
6. Alone Now (/Lisa Speneer)
Kant Twee:
1. Grammadoelas
2. Die Goggabasaar
3. Impi Zulu
4. Water Is Nat
5. Weeping Willow (/Lisa Speneer)
6. Ek Kan My Lag Nie Hou Nie (/Anton de Waal)


Sylvie Se Ouma / Die Gammat Se Naam Was Agmat 7" . DE 448 COLUMBIA
Kant Een:
1. Sylvie Se Ouma (Sylvia's Mother)
Kant Twee:
1. Die Gammat Se Naam Was Agmat (The Seagull's Name Was Nelson)
met Nico Carstens


Ou Kêrel Okay / Die Goggabasaar 7" . DE 433 1970 COLUMBIA
Kant Een:
1. Ou Kêrel Okay (Andrews-Parodie deur Nico Carstens)
Kant Twee:
1. Die Goggabasaar (Nico Carstens)


met Nico Carstens


Die Tantes Van Nantes / Die Wange Van Die Bobbejaan 7" . DE 428 COLUMBIA
Kant Een:
1. Die Tantes Van Nantes (Nico Carstens)
Kant Twee:
1. Die Wange Van Die Bobbejaan (Jerry Aucamp)
Al Debbo - O Die Koeitjie VID >>>
met Nico Carstens

Stadig Oor Die Klippe LP . SCXJ(D) 11157 1969 COLUMBIA/EMI
Al Debbo - Wie Is Bang Vir Daardie Spook VID >>> - Uit "Stadig Oor Die Klippe" (1969)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/02/11
met Nico Carstens
Die Beste Van Al En Nico LP . JSX 11142 1969 COLUMBIA/EMI
Kant Een:
1. Vrystaat (Parkin-Martin)
2. Catherine (Carstens-De Waal)
3. Koos van der Merwe (Guantanamera) (Carstens)
4. Wimoweh (Trad. Arr. N. Carstens)
5. Baas Jack (Master Jack) (Marks-Arr. Carstens)
6. Net Nou En Dan (Carstens-Spencer)
7. Sonbrilletjies (Sunglasses) (Loudermilk-Trans. Carstens)
Kant Twee:
1. Lente In Switzerland (Carstens-Arletowicz)
2. Sikkedoema (Carstens-Boonzaaier)
3. Swazi Girl (Esaul)
4. Wie Is Bang Vir Daardie Spook (Van Heerden)
5. Herd Boy (Carstens)
6. Ouma Lisa (Mona Lisa) (Livingstone-Evans-Carstens)
7. Helena Cha-Cha (Carstens)
met Nico Carstens
Meraaia / Who's The Stranger 7" . DE 422 1969 COLUMBIA
Kant Een:
1. Meraaia (Nico Carstens)
Kant Twee:
1. Who's The Stranger (Nico Carstens)
met Nico Carstens
Wie Is Bang Vir Daardie Spook? / Vrystaat 7" . DE 418 1969 COLUMBIA
Kant Een:
1. Wie Is Bang Vir Daardie Spook? (Aubrey van Eeden)
Kant Twee:
1. Vrystaat (M. Parkin-L. Martin)
met Nico Carstens
Sonbrilletjies LP ............ JSX 11135 1968 COLUMBIA/EMI
Kant Een:
1. Sonbrilletjies (Loudermilk-Carstens)
2. Luanda (Carstens-Segal-De Waal)
3. Ouma Lisa (Mona Lisa) (Evans-Livingstone-Carstens)
4. Spanish Eyes (Kaempfert-Singleton-Snyder)
5. Tamatiesous En Kerriekos (Carstens-Boonzaaier)
6. Mieliepap (Carstens-De Waal)
Kant Twee:
1. Sikkedoema (Carstens-Boonzaaier)
2. Swazi Girl (G. Esaul)
3. Bung'low Bill Swazi Girl (Edmon-Carstens)
4. La Paloma (Carstens-Burger)
5. Die Hoender Is (Denysschen)
6. Casablanca (Carstens-De Waal)
Groep 2 - Ou Oom Klasie / Al Debbo & Nico Carstens - Sonbrilletjies 7" . FP 43 1968 EMI/MUSIC FOR PLEASURE/SURPRISE SURPRISE
Kant Een:
1. Ou Oom Klasie - Groep 2 (Louis Combrinck)
Kant Twee:
1. Sonbrilletjies - Al Debbo & Nico Carstens (J.D. Loudermilk) (Afrik. Nico Carstens)
met Nico Carstens
Baas Jack LP ................. JSX 11124 1968 COLUMBIA/EMI
Kant Een:
1. Baas Jack (David Marks-N. Carstens)
2. Biela-Biela Samba (Carstens-Segal-D e Waal)
3. Hy-Ba-Ba-Rie-Bab (Segal-Styger-D e Waal)
4. Warm Snare (Hansie Roodt)
5. Die Spook (A. de Waal)
6. African Stomp (N. Carstens)
Kant Twee:
1. Puppet On A String (Tepper/Bennett)
2. Vlooi, Vlooi (Gerry Snyman)
3. Burger Se Boogie (S. Burger)
4. Hasie (Carstens-D e Waal)
5. Kuiken Kwela (N. Carstens-Theuns Botes)
6. One Hurry Curry (Carstens-Toerien)
met Nico Carstens
Koos van der Merwe / Adam En Eva En Die Appeltjie 7" . DE 417 1968 COLUMBIA
Kant Een:
1. Koos van der Merwe (Guantanamera) (Nico Carstens)
Kant Twee:
1. Adam En Eva En Die Appeltjie (Carstens-De Waal)
met Nico Carstens
Sonbrilletjies / Tamatiesous En Kerriekos 7" . DE 414 1968 COLUMBIA
Kant Een:
1. Sonbrilletjies (Sunglasses) (Loudermilk, Verwerking Carstens)
Kant Twee:
1. Tamatiesous En Kerriekos (Carstens, Boonzaaier)
Ek het my swemkeppie op .................... I got my eye on the goofers
En my doekie om my kop ...................... But the Fiddler on the roof is
En my picture book ................................. Who I want to meet
Ek het my opgeblaasde pony ............... Ek het my rooi handoekie
En my eau de cologne - y ...................... En my autograph boekie
En my kamera oek .................................. And I look so sweet
Ek het my doedelsakkie vol van ........... Ek het my doedelsakkie vol van
Allerhande snaakse toorgoed om 'n ... Allerhande snaakse toorgoed om 'n
Kerel mee te vang - But in ..................... Kerel mee te vang - But in
Addition to all this .................................... Addition to all this
Like a concientious little miss, I ........... Like a concientious little miss, I
Also brought along so - me ................... Also brought along so - m-y
Sonbrilletjies... Mmmm... ....................... Sonbrilletjies... Mmmm...
Die glas is gekraak! ................................ Die glas is gekraak!
Sonbrilletjies... O gaats ......................... Sonbrilletjies... O gaats
Wat gat ek maak? ................................... Wat gat ek maak?
Sonbrilletjies... Ah well .......................... Sonbrilletjies... Ah well
't maak nie saak... Because dit ............ 't maak nie saak... Because dit
Help tog nie 'cos you don't see ............ Help tog nie 'cos you don't see
How much I want you to want me ........ How much I want you to want me
Jy maak my sommer sad, ..................... Jy maak my sommer sad
sa-d and blue ... ...................................... sa-d and blue ...
Hierdie woorde is van die Sonbrilletjies 7"
met Nico Carstens
Die Hoender Is / Bun'Glow Bill 7" . DE 413 1968 COLUMBIA
Kant Een:
1. Die Hoender Is (S. Denysschen)
Kant Twee:
1. Bun'Glow Bill (J. Edmond-N. Carstens)
met Nico Carstens
Hasie / Baas Jack 7" . 45RPM DE 411 1968 COLUMBIA
Kant Een:
1. Hasie (Nico Carstens-Anton de Waal)
Kant Twee:
1. Baas Jack (Master Jack) (David Marks-Afr. Nico Carstens)
Bolandse Nooientjie / Wiegeliedjie (Slaap, My Kindtjie, Slaap Sag) 7" . ADS 502 AL ENTERPRISES
Kant Een:
1. Bolandse Nooientjie (Jandrell, Foster)
Kant Twee:
1. Wiegeliedjie (Slaap, My Kindtjie, Slaap Sag) (Brahms, Celliers)
Who Killy Cocky Robin? / Billy Boy 7" . TRS-A-806 1962 TROUBADOUR
Side One:
1. Who Killy Cocky Robin? (Snyman)
Side Two:
1. Billy Boy
met Nico Carstens
Die Wonderwêreld Van Kammie Kamfer . 33JSX 11059 COLUMBIA
One Hurry Curry, Two Cold Cats And A Hot Dog
64 Bars
Good Heavens, Mrs. Evans
Mimosa Cha-Cha
Then You Came
Skop, Skiet En Skededdel
Hy-Ba-Ba-Rie-Bab
Vlooi! Vlooi!
Somewhere I'll Find You
Hasie
Die Spook
Sousboontjies
Al Debbo met orkes onder leiding van Taffie Kikilus
Die Nuwe Al Debbo LP ..... UNA 1528 UNIKA
Kant Een:
1. Hasie (Carstens - De Waal)
2. Die Hand Vol Vere En Stoppie (Gerangskik T. Kikillus)
3. Drommels In Nood (P. Schreuder - Gilbert Gibson)
4. Riksjabooi (Carstens - De Waal)
5. Kappit Yt (Nico Carstens)
6. Tamatiesous En Kerriekos (J. Boonzaaier - N. Carstens)
Kant Twee:
1. Voem-Ba-Voem (Carstens - De Waal)
2. Die Brakkie Van Turfontein (Danie Pretorius)
3. Hy-Ba-Ba-Rie-Bab (Segal, Styger, De Waal)
4. Saans As Die Sterre (Taffie Kikillus)
5. Paddatjie (Carstens - De Waal)
6. Dieng-Dong (Taffie Kikillus)
Al Debbo met George Esaul
Woeps Spring / Hou Die Blinkkant Altyd Bo 7" . JA.207 UNIKA
Kant Een:
1. Woeps Spring (Taffy Kikillus) (Carstens-De Waal)
Kant Twee:
1. Hou Die Blinkkant Altyd Bo (Taffy Kikillus) (Carstens-De Waal)
Al Debbo En Frikkie Burgers, Yvonne Theron
Dis Lekker Om Te Lewe LP . PLS 109 PÊREL
Kant Een:
1. Dis Lekker Om Te Lewe (Jan Pohl)
2. Een Dag In Die Army (Lief-Schultz-Conner)
3. Jy's Myn Elke Dag Van Die Maand (Jan Pohl)
4. As Jy Wil Lekker Eet (Jan Pohl)
Kant Twee:
1. Army Galo (Fanagalo) (T. Roering)
2. Staan Ek Op Die Stasie (Debbo-Burgers-Kikillus)
3. Ding Dong (T. Kikillus)
4. Soldate Lied (Jan Pohl)
'n Man wat al vir ses jaar lank getroud is, twee dogters het, deur die
hele Unie en sommige ander lande getoer het, 'n ernstige normale
mens in alledaagse lewe - dit is AL DEBBO. Eienaardige naam
né? Volgens Al is dit hoe hy aan sy naam gekom het: ,,My ouers
het ses kinders gehad, en ek was die jongste. Toe ek gebore is, het
my ma vir pa gesé ,,Kyk hier ou kérel, dit is nou die sesde kind - en dis Al!'"
Op die verhoog is Al heeltemal 'n ander persoon. Hy besit weliswaar
die gawe om 'n mens te laat skater van die lag, en om sy gehore in
die palm van sy hand te hou. 'n Mens wat so 'n gawe besit moet 'n sukses wees, en dat Al 'n sukses is, is nie aan te twyfel nie.
U onthou seker sy eerste rolprent ,,Kom Saam Vanaand", wat
terloops ook die eerste Afrikaanse musiekprent was. Nouja, Al het nie sommer by die ateljee ingestap, 'n kontrak geëis, en die
rolprent gemaak nie. Moenie glo nie! Daar het baie dinge in Al se lewe gebeur voor hy ooit 'n kontrak aangebied is.
Toe Al in Bloemfontein gebore is, was hy onbekend. . . Toe Al laerskool toe is, was hy nog steeds onbekend. . . Toe Al by die hoërskool
instap was hy net so onbekend. . . Maar om nou weer ernstig te
wees; Al het sy skoolopleiding te Greys Kollege ontvang, en daarna 'n loodgieter-vakleerlingskap ondergaan. .
Gedurende Al se skooldae in Bloemfontein het die eienskap om
mense te vermaak alreeds begin kop uitsteek. Al het met allerhande
manewales voor die dag gekom, o.a. het hy vir hom 'n pop aangeskaf en 'n ieder en 'n elk laat skaterlag vir sy buiksprekery.
Na Al se skooldae en vakleerlingskap het hy in Bloemfontein 'n
talentwedstryd, wat deur African Theatres gereël is, gewen. Na sy
sukses in Bloemfontein is hy na Port Elizabeth waar hy aan nog 'ntalentwedstryd deelgeneem het. Ook hier het hy met die leuere weggestap en vandaar ook sy kontrak em die hoofrel in 'n rolprent te
vertolk. Van hierdie stadium af ken baie mense sy geskiedenis byna net so goed soos hyself.
Al het etlike maande saam met Hendrik Susan getoer, en ongeveer
teen die tyd toe ,,Kom Saam Vanaand" vrygestel is, het hy na
Engeland gegaan. Hier het hy byna op sy rug geval toe gelyktydig
verskillende kontrakte om rolprente te maak en aan televisieprogramme deel te neem hom aangebied is. Al het egter verkies
om tetug te keer na Suid-Afrika, waar hy in die tussentyd 'n aantreklike aanbod aanvaar het asgevolg van die groot sukses van
,,Kom Saam Vanaand". Terug in Suid-Afrika was Al toe weer
doenig met ,,Crazy Show", en daarna het hy 'n toer onderneem
met sy eie geselskap deur die Unie en ook Suid-Wes Afrika.
Films waaraan Al deelgeneem het sluit in ,,Hier's Ons Weer", ,,Dr.
Kwak", ,,Alles Sal Regkom", en ,,DIS LEKKER OM TE LEWE".
Laasgeneemde is heelmoontlik sy grootste prestasie sover, aangesien
hy daagliks verbeter en meer leer omtrent die kuns van grapmakery.
Ons meet byvoeg dat Al altyd wonderlik bygestaan word deur sy
vrou, Dolcé van der Merwe, wie terloops onder die naam Dolcé
Day saam met die orkes van Roy Martin gesing het. Sy twee
dogters Marguirite en Melody, het soos ons verstaan, nog nooit
vir Al in die nag laat marsjeer soos in sy jongste rolprent ,,DIS
LEKKER OM TE LEWE" nie.
Die nommers wat op die klankbaan van ,,DIS LEKKER OM TE
LEWE" gebruik is, is op hierdie Pêrel plaat vir u blywende genot
vasgelê. Daarbenewens is hier nog 'n paar ander nommers wat
u baie luistergenot sal verskaf.
Hondjies Is Hondjies / Hasie 7" . Nommer 44 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Hondjies Is Hondjies - Groep Twee
Kant Twee:
1. Hasie - Al Debbo en Nico Carstens
Al Debbo bied aan sy jongste treffer!
Brakkie / ... 7" ............................................ HIS MASTER'S VOICE
- Met Nico Carstens se puik orkes .
Kant Een:
1. Brakkie
Kant Twee:
1. ...
Circus Parade LP/boek .......................... HIS MASTER'S VOICE
- Al Debbo with Nico Carstens and his orchestra present "Circus Parade" on H.M.V.
- 22 fascinating stand up cutouts to be coloured in
flyers :
1997-03. Kaktus Op Die Vlaktes, Oudtshoorn Die Saai Lewe - Die Naaimasjiene se re-release, 'n huge show met Amanda Strydom, Mynie Grové, Nico Carstens, Al Debbo, Worsie Visser, Miriam Makeba, Piet Botha, Johannes Kerkorrel, Valiant Swart en die Nude Girls.
skakels : hands-on.co.za/..