


















AD (Albert de Vos)


"Youtube" Live EP ................................ 2020
- Winterboom (R.I.P. Johannes Kerkorrel en ou Hillbrow)
- Langafstandliefde
- Die Oomblik
- No Money No Medicine
- Spierwitblues


This Is My Hometown Bruce met Willem Möller CDS . 2020


5 Star Hospital met Willem Möller CDS . 2020


Strate Van Oudtshoorn (Nuwe Opname met Willem Möller, 2019) CDS . 2019


Vervalle Biblioteek met Willem Möller CDS . 2019


Uit Die Argiewe .................................. 2017
1. Wie's Jy Nou?
2. Wie Weet Waar?
3. Môre
4. Positief
5. Weet Nie Waar Ek Hoort Nie
6. Rooi Reën
7. Diep Karoo
8. Stille Water
9. Wolfman
10. Spierwit Blues
11. Eenuurvrou
12. Hoekom?
13. September 2001
14. Radio
15. Strate Van Oudtshoorn
16. Soek Na Salome
17. Langafstandliefde
18. Een Setlaar, Een Kitaar
19. Weet Jy Hoe Dit Voel?
20. Sewende Straat
21. Judy Het Bottel Blonde Hare
22. Vol Son
23. Krismisdaad


Stories ................................................. 2017
1. No Foolin' Around in Heaven
2. No Money, No Medicine
3. Winterboom
4. Die Handpalmleser Van Swakopmund (Woorde: Andries Bezuidenhout)
5. Vervalle Biblioteek
6. Sweet Day of Nothingness
7. Die Laaste Afrikaanse Liedjie
8. Going To Mars


Wie Weet Waar Hy Woon? CDS ..... 2016
 AUDIO.jpg)

Winterboom met Willem Möller CDS . 2016


Weet Jy Hoe Dit Voel? CDS ........... 2013


Een Setlaar Een Kitaar CDS .......... 2013


Rooi Reën met Willem Möller CDS . 2013


Strate Van Oudtshoorn CDS ........... 2013


Wie's Jy Nou? CDS .......................... 2013


Gemengde Gedagtes ....... ADGG1 2008
1. Langafstandliefde
2. Een Setlaar Een Kitaar - MP3 >>>
3. Weet Jy Hoe Dit Voel? - MP3 >>>
4. Johannesburgnag
5. Sewende Straat
6. Judy
7. Vol Son
8. Ek Wil Jou Hê (Bob Dylan)
9. Duiwel In Haar Oë
10. Krismisdaad
11. Desire
12. Sweet Litle Devil
13. Vreemde Liefde
AD (Albert de Vos)


Wolfman ............................... ADFM 2 2004
1. Wolfman
2. Spierwit Blues - MP3 >>>
3. Eenuur Vrou - MP3 >>>
4. Stem Binne My
5. Hoekom?
6. September 2001
7. Radio
8. Half Mens
9. Aan Die Buitekant
10. Stukkend
11. Strate Van Oudtshoorn
12. Die Oomblik
13. Soek Na Salome - MP3 >>>
sien Info by Litnet


Diep Karoo ........................ ADVDK01 1997
1. Wie's Jy Nou? - MP3 >>>
2. Wie Weet Waar?
3. Môre - MP3 >>>
4. Positief
5. Weet Nie Waar Ek Hoort Nie
6. Ding In Die Gras
7. Ag Nou Ja
8. Rooi Reën
9. Diep Karoo - MP3 >>>
10. Kan Dit Nie Verloor Nie
11. Stille Water - MP3 >>>
MUSIEK EN LIRIEK - A.D. (A.de Vos)
SWART HUMOR verskaf deur die lewe in die ou en nuwe Suid-Afrika.
Albert de Vos word bygestaan deur onder meer Willem Möller en verskillende dromspelers.
'n moet vir enige kranige afrikaner luisteraar of enige iemand wat hul afkeer slash humoursin slash musieklus wil les met amper epiese melodieë en kore wat mens vir dae kan vermaak en laat glimlag slash lag en defnitief saamsing cd. rewinds op wie's jy nou? (die eerste track), positief en meeste van die ander. 1, 2, 3, 'n moet.
die prentjie sê alles. alhoewel die beeld onderstebo en in kleur behoort onthou te word gee die swart en wit plaaskraan presies weer wat mens kry uit hierdie CD.
skakels : https://www.youtube.com/channel/
2020 03 19 - We Are Songwriters: Albert de Vos, The Gecko, New Harbour, 18:00, Gratis

2007 11 14 - Bacchus Nel, Albert de Vos, Bar Zonder Naam
2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100


2007 06 24 Sidewalk Café Close Down: Marcia Moon, Janice (en die Halfjacks), AD, Klopjag, Seeleeu Leipoldt, Anika, Drikus Barnard, Bacchus Nel, Riku Lätti, Swartskaap









2007 04 22 - Marcia Moon, Albert de Vos, Bugattis, 18:30

2006 11 07 - Radio Vryheid/Radio Freedom: Radio Suid-Afrika + Kabous Verwoed + Luna + Henry Steel en geheime gaste AD de Vos + Bacchus Nel + Fritz Blitz, Café Barcelona, Elarduspark
Miskien nie die soort bymekaarkoms wat mens moet probeer verwoord nie. Maar die verkeerde afdraai kan jou nog by die regte plekke uitbring ...
Barcelona se donker tafeltjies en bier is nog dieselfde as vroeër vanjaar saam met Die President, toe was dit Rokkeloses en mense van Brixton, maar die keer is daar geen keer aan die diep ingelegte trots van die taal.
Die aand word afgeskop deur Kabous se woorde, van die bar vol jeugdiges ens. Tweede is Luna se klavierklanke wat haar perfekte stem begelei, met Henry Steel en Leon op kitaar. Radio Suid-Afrika is dan voor die mic en dis 100 Maal, saam met 'n Henry Steel track is die aand in beweging. Henry rock saam met Delta Blue.
Dis mic aflos tussen die Vryheidssingers, Kabous, Luna, Radio, Henry, sonder ophou of verskoning, net meer van "daai goeie goed". Met die sterk bewoorde ritmiese klank van Kabous se verse, Luna se bluesirige melodieë en Radio Suid-Afrika se amper patriotiese amper klaagliedere (ons oordramatiseer vir effek) en dan weer Henry se staalkitaar snare, word die aand diep in gekuier, soos 'n bosveldpad soontoe. Kabous doen nommers vanaf sy Beenkamers CD (www.ritmeplate.co.za!!), Luna doen 'n afrikaanse een (vir die aandele), Radio se Bid, Jy vermy (vir my) en Minder Is Meer is toe alles net nog inleiding ...
En dan is dit die geheime gaste wat uit die skadu's onder die ligte kom, eers Die Wolfman, met nuwe tonginniekies (koppeltekens word vir eers geboikot) nommers in die selfde stemming van sy reeds bekendes. 'n Lekker reminder aan hoe Bang ons mag wees, en daai een van die vrou in die veld ... Volgende is die luilekker droomtoring kitaar begeleide stem van Bacchus, die god van wyn. Daar is nuwe nommers, maar die stemme skree om in die Nag se Arms gevat te word, en hy gee in, met stukkende huis lekkerkry Raam Dit Met Die Son, en na nog skree Oppie Plaas. Hy word bygestaan en gevolg deur Swartskaap Blitz se harmonisering. Fritz speel self so paar songs wat die aand met elipse tot in eweigheid sal laat voortleef, later meer oor die Swartskaap ...
2006 08 30 - Marcia & AD - Vreemde Liefde, Amber

2004 03 - Woordfees 2004:
2004 03 09 - Spinnekop, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 10 - Bed On Bricks, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 11 - Akkedis, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 13 - Woordfees 2004: Lotto Straatfees: Arnie & Elton, Albert de Vos, The Pretty Ladies, Abel Kraamsaal, Elias P. Nel, Melktert Kommissie, Bongi & Vuyo, Seremics, Plofmot, Fokofpolisiekar, David Foster, Alta Joubert, The Stone, Bekgeveg, Hanru Niemand, EM, Roof Bezuidenhout, Naar Tevredenheid, Zinkplaat, Karen Zoid, Voor Mystic Boer En Bohemia, 10:00

