Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Alabama Studentegeselskap
vetseunvetseun
Die Lewenslied Van 2CD . CDREDD655 2001 GALLO
Disk 1:
1. Dorstyd
2. Radetsky Mars; Die Ou Kraalliedjie
3. Born Free
4. Seventy-Six Trombones
5. Tritch Tratch Polka
6. Jy Is My Liefling; Die Mannetjie
7. Chim Chim Cheree
8. Die Brug Op Ons Plaas
9. Chitty Chitty Bang Bang
10. Das Ist Die Liebe Der Matrosen
11. Wandrin' Star
12. This Ol' Riverboat
13. Mooifontein
14. Die Drinklied
15. Keurspel: Horlosie In Die Sak
16. Aangename Kennis
17. Love Story
18. Anything You Can Do
19. Somersdag
20. Ben
21. Dink Jy Darem Nog Aan My?
22. Sing
23. Harmony
24. Hoe Lyk Dit Meisie?
25. Daar's 'n Tyd In Jou Lewe
26. Slaaptyd
Disk 2:
1. Kom Jy Saam?
2. Studentetyd
3. Lied Van Die Boland
4. Droomliedjie
5. Ons Professor Is Verlief
6. Nuwejaar
7. Waterblommetjies
8. Ipi Tombi
9. Korbosha
10. Ek Is 'n Bok Vir Liefde
11. Groot Meneer
12. Die Dag Is So Skoon
13. Môre Môre
14. Ek Sien 'n Ster
15. Early In The Morning
16. In Die Môre Sonskyn
17. Vrydagaande
18. Home On The Range
19. Soos My Skadu
20. Maak Musiek In Die Môre
21. Op Ons Musikante!
22. Die Sneeukoningin
23. Onder My Kêrel Se Reënsambreel
24. Somewhere My Love
25. Vergeet Om My Te Vergeet

Alabama Studentegeselskap
vetseunvetseun
kinetic .................................. JNSD92 2000 JNS MUSIEK
1. Turn The Beat Around (P Jackson Jnr/G Jackson/ E Garcia/ G Estefan/ J. Defaria/ J Casas/ C Ostwald)
2. Victoriabaai (Lucas Maree)
3. Bring It All Back To You (S Club 7)
4. Die Mense Wat Ek Lief Het (Anton Goosen/Bouwer)
5. Dream A Little Dream (W Schwandt/F André/G Kahn)
6. Seize The Day (Alan Menken/Jack Feldman)
7. Stille Waters (Cristopher Torr)
8. That's The Way (M Martin/K Lundin/A Carlsson)
9. Yster (Pieter de Bruin)
10. Saltwater (Julian Lennon/L Spiro)
11. Choo Choo Ch'Boogie (Vaughn Horton/Denver Darling)
12. Volgende Winter (Jannie du Toit)
13. When You Believe: Trashin' The Camp; At The Beginning; A Whole New World; You'll Be In My Heart; Go The Distance; One Jump Ahead; Shooting Star; Colours Of The Wind; Deliver Us; When You Believe
14. We Are The World (L Richie/M Jackson)

Alabama
vetseun
Quantum ............................................. 1997
1. Music & Sing
2. Meisie Van My Drome
3. Ek Wil Vir Jou
4. Hit The Road Jack
5. Vat Nou 'n Kans
6. Friends
7. '63 Plymouth
8. Reënjaar
9. Master Of The House
10. Dagbreek
11. Skipskop
12. River Of Dreams
13. Granada
14. Blikkiesdorp Se Meisie
15. Hoog Bo Die Wolke
16. Running On Faith
17. Let The River Run
18. I Dreamed A Dream; Do You Hear The People Sing
19. The Way Old Friends Do
20. Let The River Run

vetseun
Fyngoud ............................ JNSD042 1996 JNS MUSIEK

Alabama Studentegeselskap
vetseunvetseun
Portfolio 1994 ..................................... 1994

Alabama Studentegeselskap
vetseunvetseun
Deel Jou Glimlag ............................... 1992
1. Deel Jou Glimlag
2. Eenvoud
3. The Bassman Song
4. Pa Sê
5. Achter De Horizon
6. Sixties Medley: He Ain't Heavy...
7. Kring Om Die Maan
8. Maestro
9. The Glory Of Love
10. Dagbreek
11. Rosie (1944)
12. Kleintyd Verby
13. American Trilogy Dixieland...

Die Potchefstroomse Universiteit Studente Geselskap 1991
vetseun
Resolusies LP .................... DC 250 1991 DECIBEL
Kant Een:
1. Koop Die Tyd Die
2. Straatmusikant
3. Let Me Light Up Your Dream
4. Kierangtjies
5. Hier By My
6. Breaking Out Of My World
Kant Twee:
1. Hierdie Aand
2. Resolusie
3. Let The River Run
4. Nagvlug
5. Die Houtgeweer
6. Friends

vetseunvetseun
Pitkos LP ............................... ALA 89 1989 ALABAMA
Kant Een:
1. Hier's My Hand
2. Pringlebaai
3. Sulke Weelde
4. Cent Mille Chanson
5. Plonkie Donkie
6. Siyawé
7. Liechtensteiner Polka
Kant Twee:
1. Meisie Van My Droom
2. Jy's My Troos
3. An'marie
4. Honkietonk-Onthouvetseun
5. Op Blouberg Se Strand
6. Let's Twist Again
7. Ek Wil Vir Jou

In sy Twaalfde Nag sê William Shakespeare "As musiek die spyse van die liefde is, speel, man, speel!"
en speel sal ons, dwars teen die toenemende chaos in die wêreld maar sonder ligsinnige oppervlakkigheid.
Ons jongmense worstel met vraagstukke van
ons tyd,
met die hart,
met die verstand,
en ons styg met vreugde en hoop bo alle probleme uit
met musiek
met liefde wat alles oorwin.
Dis mos PITKOS! - omslag

Verwerkings, orkestrasie en regie: Pieter de Bruin
Opnameingenieur: Keith Forsyth

vetseunvetseun
Singit! LP ............................... ALA 88 1988 ALABAMA
Kant Een:
1. Welkom By Alabama (Solis: Albert Elliott)
2. Klerekoop
3. Drie Uur In Die Môre (Solis: Heinrich Hamm)
4. The Banjo Song
5. Lago Maggiore Im Schnee (Solis: Chanté Hinds)
6. Potchefstroom
7. La Bamba
Kant Twee:
1. Vat Nou 'n Kans
2. Huisie By Die See
3. Luiaard!vetseun
4. The Boy From New York City (Solis: Caren van Schalkwyk)
5. So Wag Ek Op Jou
6. Dis 'n Land
7. Friends

1988 was 'n jaar waarin die Alabama Studentegeselskap van krag tot krag gegaan het. Met 'n nuwe regisseur en idees het die groep hulle jaarlikse program met die vreugde van studentwees uitgevoer. Die spontane reaksie wat by die gehore ontlok is het bewys dat SINGIT! op 'n wenresep geskoei is. Die nuwe stylrigting van die groep is met entoesiasme ontvang. SINGIT! maak terselfdertyd nuwe bydraes tot die Afrikaanse liedjieskat.
SINGIT! is Pieter de Bruin se eerste produksie saam met die Alabama Studentegeselskap. Aan die einde van 1987 neem hy by Jans Jonker, wat die groep agt jaar suksesvol gelei het, as regisseur oor. Pieter het Honneurs B.Mus. verwerf en was musiekleier van die Dawidsanggroep. - omslag

Alabama
vetseunvetseun
'n dag vol deuntjes LP ............... ALA 85 ALABAMA
Kant A:
1. Sing My Lewe
2. Ek Haat My Wekker!
3. Factory
4. Meneer (Duet: Annatjie van der Merwe & Casper van der Walt)
5. Blou-Maandag
6. Working Girls
7. Ek Haat Die Bestuurder! (Lirieke: Jans Jonker)
8. Bossa Baroque (Verwerking: Hans Babst)
Kant B:
1. Skoppensboer (Solis: Casper van der Walt)
2. Goeiemôre, Goeiedag!
3. Namakwaland
4. Môre Kom Weer (Solis: Heidi van Gass)
5. Sixteen Tons
6. Wat Sê Die Dokter? (Musiek en lirieke: Jans Jonker) vetseun
7. Klap-klap: Die Song
8. Lekker Eet! (Lirieke: Jans Jonker)
9. Johannesburg

Wie van ons is nie onderworpe aan 'n daaglikse werksprogram nie? Wie van ons voel nie dikwels dat hy verval het in 'n gejaagde roetine, 'n retoerpaadjie tussen huis en kantoor, 'n tydrooster. met tyd ingeruim vir alles behalwe myself nie?
Alabama het probeer kommentaar lewer op hierdie afdeling van die lewe, in Engels genaamd "All in a day's work". Deur die verhoogaanbieding van 1985 is gepoog om deur musiek die dag te omskrywe vandat die wekker lui tot die laataandliggies flikker en bevestig dat nag 'n dag verby is.
Ons hoop dat " 'n Dag vol deuntjies" 'n bevredigende definisie is van die lastige wekker, 'n Blou-Maandag, die kantoor, die fabriek, die platteland, die trimgim en 'n aandjie uit na die dag se werk.

Verwerkings en produksie: Jans Jonker
Verwerking van "Bossa Baroque": Hans Babst
Lirieke van "Môre Kom Weer": Tientjie de Villiers
Opnames is gedoen by die SAUK, Johannesburg
Klankingenieur: Wynand Welthagen
Foto en omslagontwerp: Piet van Maarleveld Dept. Fotografiese Dienste, PU vir CHO.

vetseun
Vrolikheid Op Note LP ......... ALA 84 1984 ALABAMA

vetseun
Seisoene In Sang LP .. MFP 57024 1982 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Onder My Kêrel Se Reënsambreel
2. Lieflike Lentedag
3. Winterure
4. Lentekoring
5. Simon
6. Autumn Leaves
7. Die Sneeukoningin (Soliste: Karin Hougaard)
Kant Twee:
1. Gee My Sonskyn
2. Der Sommer Fur Uns Beide (Soliste: Heidi van Gass)
3. Snowbird
4. As Die Suidoos Waai
5. Vergeet Om My Te Vergeet
6. Somewhere My Love
7. Hoe Kies Ek Haar?

Alabama Studentegeselskap
vetseunvetseun
Revue '81 LP .................... MFP 57013 1981 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. In Die Môresonskyn
2. Vir Oulaas (Lirieke, Tientjie de Villiers)
3. Kleur (Verwerking, Jan Jonker)
4. Katryn Katryntjie
5. Vrydagaande (Lirieke, Tientjie de Villiers)
6. Home On The Range
7. Soos My Skadu (Verwerking, Jan Jonker, Lirieke, Morkel Steyn)
Kant 2:
1. Maak Musiek In Die Môre
2. Latyns-Amerikaanse Keurspel: Besame Mucho; Perfida; Pepito
3. Somerson En Sand
4. Ring De Banjo
5. Teritomba
6. Op Ons Musikante! (Solo, Jan Jonker, Lirieke, Tientjie de Villiers)
vetseun
Onder leiding van Jans Jonker

DIE ALABAMA STUDENTEGESELSKAP - 'n naam bekend op die oor van die luister- en kykerpubliek van Suid-Afrika. En nou al vir 15 jaar ken ons hulle: Sedert 1967 vermaak hierdie lewende klomp studente van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys ons. Groepe het gekom en gegaan maar ALABAMA bly staan; ons land se grootste amateur-revuegroep, met gesofistikeerde klank- an beligtingsapparaat, kleurvolle kostuums en décor, beweging en sang, 'n grappie en dis blink in die oë van hierdie jong liefhebbers van musiek.
Ook hierdie langspeler, soos alle vorige ALABAMA-langspelers, is 'n uittreksel van nommers uit die jaarlikse verhoogaanbieding. REVUE 81 bestaan uit vier afdelings: lmmergroen treffers, Kleuterklankies vir die jongklomp, 'n Latyns-Amerikaanse afdeling an melodiëe vir die tagtigs. Die Kleuterklankies is egter nie op die langspeler ingesluit nie, maar word net op die verhoog aangebied.
Beluister hierdie langspeler en sing gerus saam waar u nie kán stilbly nie.
ALABAMA hoop u geniet dit!

Krediet gaan aan:
Alle musiekverwerkings; Jans Jonker
Plaatomslagontwerp: Cobus Potgieter
Afrikaanse Iirieke vir 'Vrydagaande', 'Vir Oulaas' en 'Op Ons Musikante!': Tientjie de Villiers
Afrikaanse lirieke vir 'Soos My Skadu': Morkel Steyn.

Alabama
vetseunvetseun vetseun
Sê Dit Met 'n Lied LP ... MFP 55053 1980 MUSIC FOR PLEASURE
- Onder leiding van Jans Jonker -
Kant Een:
1. Die Dag Is So Skoon
2. 'n Keurspel Van die Musiek Uit Die Oorlog: Siegfried Line; Long, Long Trail A-winding; Oh, How I Hate To Get Up In The Morning; K-K-K-Katy
3. Môre, Môre (Leef Vir Vandag)
4. Good Morning Starshine
5. Groen Is Die Land Van Natal
6. Ek Sien 'n Ster
Kant Twee:
1. World Of Our Own
2. Where Is The Love
3. 'n Keurspel Van Drinkliedjies: Klink 'n Glas Met Alabama; Laat Ons Saamsing; Witblits
4. Once Upon A Summertimevetseun
5. 'n Bos Viooltjies
6. Early In The Morning
7. Sarie Marais

Soos die gebruik elke jaar met die verhoogaanbieding deur die Alabama Studentegeselskap bied ons u hier weer 'n uittreksel van nommers uit die program. Die onderwerp waaroor die groep vrolike studente vanjaar sing, is die inspirasiebron wat die mens motiveer tot sang en musiekmaak. Daar word vyf onderwerpe as inspirasiebronne aagevoer: Musiek uit die oorlog, oor die liefde, oor die natuur, drinkliedjies en musiek uit die teater.
Geniet die vrolike sprankel van hierdie studentegroep - hulle sing om u te vermaak, om die genot van musiek met u te deel.

V.L.N.R.
Eerste Ry: Henda Theron, Maryna Weideman, Gerhard Strauss, Mariette Kok
Tweede Ry: Cobus Potgieter, Adrinna Petzer, Driekie Delport, Frans Dreyer, Blikkies V. Rensburg, Danie Enslin, Dawie Fourie
Derde Ry: Arnold Oliver, Seritta V. Rensburg, Heidi V. Gass, Nico V/d. Westhuizen, Peppie Taylor, Theo Bunge
Vierde Ry: Tom Hoffmann, Philip Theunissen, Kowie Steenkamp, Elda Stavast, Nic Hoffman, Marietjie Kok, Mario Smith, Erika Mare, Johannes Opperman
Vyfde Ry: Toerpa Sandra Botha, Marietjie V. Zyl, Fanie Naude, Jans Jonker, Venecia Jonker, Johannes Marais, Esperanza Combrinck, André Bezuidenhout, Piesang V. Rooyen
Sesde Ry: Toerpa Daan Botha, Evantes Joubert, Fish Visser, Delana Roux, Louis Campbell, Lizette Briedenhann, Pieter Venter, Mariska Spoormaker, Deon Barnard, Casper Eloff, Leenster Eloff
Aqter: W.d. Jonker, Gerard Tromp, Kobus Petzer
Afwesig: Lucille du Plessis

Alle musiekverwerkings behalwe Groen Is Die Land Van Natal, deur Jans Jonker

Alabama Studentegeselskap
vetseunvetseun
Suid-Afrika Sing Saam LP .. MFP 54877 1979 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Nuwejaar
2. Na Die Braai
3. Waterblommetjies
4. Hola Hopsasa
5. Keurspel: Aber Bitte Mit Sane; Das Letzte Wanderlied; Humba Tätärä; Das Wasser Van Rhein; Zeig Mir Den Platz; Ein Prosit
6. De Silveren Vloot
7. Summer Nights
Kant Twee:
1. Ipi Tombi
2. Korbosha
3. Bayeza
4. Sesiya Hamba
5. Ta' Mossie Se Sakkie Sakkie Boeredans
6. Ek Is 'n Bok Vir Liefde - MP3 >>>
7. Groot Meneer - MP3 >>>
8. Hoeka Toeka
9. Dit Is Mynevetseun

Baie mense ken die Alabama Studentegeselskap se sprankelende en kleurvolle revue-programme wat sedert 1967 in verskeie sentra van die land aangebied word. Ander het weer nog nooit hierdie skouspel beleef nie en ken die Alabama slegs uit hulle langspeelplate wat gereeld oor die radio gehoor word. Sommige mense het miskien een van die vier TV-programme gesien wat bestaan het uit uittreksels uit die revue-programme.
Hoe dit ookal sy, die Alabama is hoofsaaklik 'n konsertgroep en die plate en TV-programme bly slegs uitvloeisels van die materiaal wat elke jaar se groep instudeer het vir die verhoog.
Hierdie langspeelplaat is geen uitsondering nie. Dit bied vir u uittreksels uit REVUE 79 - SUlD-AFRIKA SING SAAM. Hierdie program is reeds vroeg in 1979 in verskeie dorpe en stede aangebied en word bestempel as die beste produk wat hierdie groep ooit op die planke gebring het. Die tema van die program bied 'n oorsig van die verskillende tipes musiek van verskillende kultuurgroepe in Suid-Afrika. Die langspeelplaat probeer om met slegs 16 liedjies dieselfde gedagte tuis te bring. Ons hoop van harte dat hierdie plaat dieselfde genot en plesier sal verskaf as wat die verhoogprogram kon bied.
Suid-Afrika is ons almal se land. Dis hier waar ons almal sing! - omslag

Verwerkings deur Louis van Rensburg
Verwerkings van Waterblommetjies, De Silveren Vloot en Hoeka Toeka deur Johan van Rensburg
Opnames: Glen Pearce
Produksie: Johan van Rensburg

vetseun
Revue '76 LP ..................................... 1976
Kant Een:
1. Hoe Lyk Dit Meneer?
2. Mooi Is Die Lewe Nou
3. Daar's 'n Tyd In Jou Lewe
4. Sleeptyd
5. Ons Professor Verlief
6. Dis Weer Die Tyd Van Die Jaar
7. Studentelied
Kant Twee:
1. Keurspel: Schutzenliesel; Ratatatata; Karnaval; Ons Is Siek; Dis Weer Die Tyd Van Die Jaar; Die Goue Dae
2. Lied Van Die Boland
3. Tussen Die Pale
4. Droomliedjie
5. Gooi Haar Met Stoker
6. T.S.O.P.

Alabama
vetseunvetseun
Revue '75 LP ................ BRS(L) 407 1975 BRIGADIERS MUSIEK
Kant/Side A:
1. Wys My Die Ster Van Liefde
2. It's A Small World
3. Hoor Hoe Die Snare
4. Harmony
5. Till There Was You
6. Wie Die Tyd Vergeet
7. Vaarwel Potchefstroom
Kant/Side B:
1. It's Not Where You Start
2. Keurspel: Jy Met Die Rooi Das / Haai Bruinoognooi
3. Seesaw
4. Who Will You Buy?
5. Droom Jy Van My
6. Gee My Tog 'n Glimlag
7. Dom-Pah-Pah
8. Wells Fargo Wagon

Musiekverwerkings: Louis van Rensburg, Johan van Rensburg (It's A Small World)
Opnames: Glen Pearce
Produksie: Sias Reynecke

vetseunvetseun
Revue '74 LP ..................................... 1974 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Say Has Anybody Seen My Sweet Gypsey Rose?
2. Lieflike Droom
3. Schöne Droom
4. Top Of The World
5. Hongaarse Rapsodie
Kant Twee:
1. Ich Fang Fur Euch Den Sonnenschein
2. Sing
3. Komm Gib Mir Deine Hand
4. Die Wilgerboom Van Potchefstroom
5. There's No Business Like Show Business

Alabama
vetseunvetseun
Die Liefde Is So Mooi LP . RPM 5022 1973 RPM
Kant Een
1. Somersdag (Slawekoor uit "Nabucco", Verdi, verw, Babs Hugo)
2. Dink Jy Darem Nog Aan My? (Deutcher, Loose, Toerien)
3. Ben (Sharf, Black)
4. Ai, Meisie, Meisie (J. de Wet)
5. The Love In Your Eyes (Newell, Theodorakis)
6. Liefling (Maffay, Kunze, Toerien)
Kant Twee
1. Die Liefde Is So Mooi (J. van Rensburg, Babs Hugo)
2. Wat Maak Oom Kalie Daar? (trad, verw, J. van Rensburg)
3. Feed The Birds (Sherman/Sherman)
4. In 'n Persiese Mark (Ketelby)
5. The Gnu Song (Flanders, Swan)
6. Oklahoma (Rogers/Hammerstein)

Musiekregisseur: Johan van Rensburg
Produksie: Dan Hill
Opname Ingenieur: Meyer van Rensburg

is Johan van Rensburg, Rina van Rensburg, Peter Butow, Soekie van Jaarsveldt, Francois Joubert, Sylvia van Zyl, Roelof Vorster, Joe Malharbe, Rina Dreyer, Peet Ryke, Retha Zietsman, Jo Enslin, Wilma Prinsloo, Charlotte Pitzer, Louis van Rensburg, Johan Potgieter, Egmond Coetzee, Bennie Malherbe, Ada Hough, Christo Beukes, Mariki Lessing, Koos Lessing, Jans Jonker, Karl Rost, Elsie Vermooten, Herman van Niekerk, Wynand Smith, Marianne van der Walt, Ben du Toit, Anton Redelinghuis, Frans Arnoldi, Tinus Nortjé, Truide van der Walt, Marina de Beer, Hercules Swart, Maggie Kruger, Christie van der Westhuizen

vetseunvetseun
Die Beste Van / The Best Of LP . RPM 5019 1973 RPM
Kant Een:
1. Mooifontein (G. van Tonder)
2. Keurspel: Die Jawoord Is Uit (N. Hofmeyer) (Volkswysie); Jy, Jy Is My Klein Hartedief (C.F. Visser); Kom Dans Klaradyn (S. Ie Roux Marais, C.F. Visser); Sy's 'n Perskeblom (M.C. de Villiers)
3. Ek Is 'n Liewe Meisiekind (J. van Rensburg)
4. Kêrels, Kêrels (Verwerk J. van Rensburg) (Volkswysie)
5. Retoriese Vraag (Grove, Osler)
6. To Life (L'Chaim) (S. Harnick, J. Boch)
Kant Twee:
1. Aangename Kennis (J. van Rensburg)
2. Pollenys (L. Combrinck)
3. Die Drinklied (T. Kikillus)
4. Horlosie In Die Sak (Verwerk J. van Rensburg) (Volkswysie)
5. Oom Jakkals (Verwerk J. van Rensburg) (Volkswysie)
6. Bimbambula (J. van Rensburg)
7. Love Story (F. Lai, C. Sigman)
8. Seventy-Six Trombones (M. Wilson)

Laat-Junie. Skeermes en tandeborsel ingepak en wapad word woning na maande se oefen en afrond.
Die manne drom vroeg-oggend saam. Hulle asems maak koue dampies om die vragmotor. Hande gryp en stoot dekorstukke in die pakruim. Die dames staan nader met hulle tasse. Almal groet. Singend ry hulle weg van die wuifende figure agter die Totiussaal.
Spoedig word die bus slaapplek, eetplek, sleepplek, vergadersaal en singplek: Pluk die banjo en Ghitaarsnaar! Melodika gee die wysie - landskappe flits verby.
Dit ry en stop en kyk. Kameras kliek. Die pukke neem oor waar hulle grondvat: Die manne borrel uit die bus vir 'n vinnige sokkerdribbel en die dames gesels oor 'Landlords' en klerewas.
Na 'n paar dae slaan die virusse toe. Toerma snuffel in die noodhulpkissie vir pille en hoesstroop en die rooi-ogige heesstemminges moet maar tuis bly vanaand.
En die liefde! Tweetjies deel 'n sitplek en word met 'n borsel en 'la-Ia-la" as gekysdes ingelyf - dieselfde lot geval die laatslapers. Student bly student: springhaasjag na opvoerings, waatlemoensoek in die landerye.
Sondae draai gemeentelede om en slaan die nuwe voorsangers in kisklere gade. Gisteraand was hulle dan op die verhoog!
Hulle maak vriende van die Kaap tot in Transvaal - op die verhoog en van die verhoog af, want hulle is so spontaan soos hulle liedjies, so vol lewenslus soos hulle ritme, so gevat soos hulle humor.
Dit alles is saamgevat in hierdie album: 'n keur uit die
Alabama Studentegeselskap se voltreffers sedert 1968.

The Alabama Musical Society of the Potchefstroom University for C.H.E. is a student organisation with typical student zeal, creativeness, spontaneity and sprightliness.
Like the old wandering minstrels they roam the country with their revue. You still get your harlequins and pierrots, but the big attraction is the Alabama Sound a sound that takes time to mature in a festive, musical spectacle that charms people all over the republic.
And the Alabama has much to remember too: The backstage life of student fun and hard work, the minutes before curtain up, finishing touches to make-up, the tuning of instruments, a spot that fails, torches and fuses ...... Then: No more giggles on stage ...... drum roll .... overture .... curtain up!
They smile, sing, move with charm over the stage, give their student spontaneity to another appreciative audience.
These are some of their memories. With this album you can share it; Memories of Alabama revues since 1968.
- Abri le Roux. - omslag

Produksie en Verwerkings - Johan van Rensburg

Alabama
vetseunvetseun
Revue '72 LP .................. RPM 5017 1972 RPM
Kant Een:
1. Aangename Kennis (Johan van Rensburg)
2. Kalwerliefde:
.... Droomverlore (J. Edmond, G. Esaul);
.... Roe Koekoe (Herman Nell);
.... Ek Smaak Vir Sannie (H. Lauder, Grafton);
.... Sal Jy My Nooi Wees? (Johan van Rensburg)
3. Where's The Playground Suzie? (J. Webb)
4. Keurspel uit "Aggenee Bettie":
.... Die Wawieldans;
.... 'n Sirkel Beginloos En Eindloos;
.... Aggenee Bettie (Nesco du Toit)
5. I Remember It Well (Solo: Engela Malherbe, Philip Naudé) (Lerner And Loewe)
6. Retoriese Vraag (Grové, Osler)
7. Fill The World With Love (Solo: Philip Naudé) (Bircusse)
Kant Twee:
1. Ek Is 'n Bruidjie Vandag (Johan van Rensburg)
2. Love Story (F. Lai, C. Sigman)
3. Anything You Can Do (Solo: Rina Hugo; Philip Naudé) (Irving Berlin)
4. Herrinneringe In E Mineur (Grové, Osler)
5. It Was A Very Good Year (E. Drake)
6. Thank You Very Much (Bircusse)
vetseun
Onder Leiding van Johan van Rensburg

OPNAMES
Donderdagaand. Johannesburg. Motors jaag buite. Ateljee. Binne koel. Luidsprekers. Figure doenig agter dubbele glas. Kontrolebank. Musiekstaanders. Blaai om. Regte afstand? Mikrofoon. Koor nader. Druk sigaret dood. Snare word gestem. Studente. Spanning. lemand giggel. "Hou op stamp aan my." Ons begin. Lugreëling af. Haal skaars asem. "Running! " lnleiding. Skuiftrompet. Stop Basghitaar vals. Sug. "Kan monitor nie harder nie?" "Nee! " Begin Oor. Koor sing. Klaar. Luister terug. Dit werk. Ontspan. Lag. Skryf Maandag Chemie. Masjienkoffie in die gang. Johan en Dan bespreek. Meer eggo. Uitspraak. Balans? Volgende nommer. Still Sing. Gedagtes dwaal na

VERHOOGAANBIEDING
Gehoor wag al. Tegnici gereed. Oorfone. Wag vir teken. Paar laatkommers. Saalligte doof. Ouverture. Stem eggo "Die Alabama Studentegeselskap van die Potchefstroomse Universiteit in Revue 72". Nog 'n toeraand. Nog 'n "show". Op hulle stukke vanaand. Uitgerus - vir 'n verandering. Gesigte lag en speel. Monde sing. Verteller gee elke emosie Jo en Louwtjie snaakser as ooit. Sweet. Vinnige kostuumverwisseling. Musiek en woord. Verhaal van lewenseisoene. Johan tevrede. Kleurwiele draai. Goeie aand. Applous oorverdowend. Geselskap moeg - alles gegee. Bekende en nuwe gesigte kom loer agter in. Sê dankie Pak dekor in. Trek na volgende dorp. Nog 'n gehoor laat lag, huil - sommer net geniet. Lekker.
Alabama.
- ABRl LE ROUX

TEGNIESE VERSORGING:
Verwerklngs : Johan van Rensburg
Produksieleier : Dan Hill
Opnames : Meyer van Rensburg en Geoff Tucker
Fotos : Fotokuns, Potchefstroom A
Omslagontwerp : Abri le Roux
Opgeneem in die Johannesburg Ateljee van RPM

vetseunvetseunvetseun
Revue '71 LP .............. RPM 5016/S 1971 RPM
Kant Een:
1. Mooifontein
2. Die Dae Toe Ons Nog Kinders Was
3. Fyn Soos 'n Vlinder
4. Adele Se Laglied uit "Die Fledermaus"
5. Ons Gaan Trou, Ek Met Jou
6. Horlosie In Die Sak; Oom Jakkals
7. Mali, Die Slaaf, Se Lied
Kant Twee:
1. Ek Is 'n Noointjie Onskuldig
2. Die Drinklied
3. Bimbambula
4. Kêrels, Kêrels
5. Kokkewiete
6. Suid-Afrika
7. Blaartjie Blaartjie Sê My Gou
8. Concerto

vetseunvetseunvetseun
Revue '70 LP .............. RPM 5014/S 1970 RPM
Kant Een:
1. Consider Yourself (L. Bart)
2. If I Were A Rich Man (S. Harnick/J. Boch)
3. To Life (L'Chaim) (S. Harnick/J. Boch)
4. Sunrise Sunset (S. Harnick/J. Boch)
5. Veertien Rooies (Trad. Arr. J. van Rensburg); Daar Was Eenmaal 'n Wewenaar (Trad. Arr. J. van Rensburg)
6. Chitty Chitty Bang Bang (Sherman/Sherman)
Kant Twee:
1. Das Ist Die Liebe Der Matrosen (Heymann/Gilbert)
2. This Ol' Riverboat (R. Sparks)
3. Some Ol' Huckleberry Finn (R. Sparks/J. Wechter)
4. Winde Weh'n (Trad. Arr. J. van Rensburg)
5. Boom Bang-A-Bang (P. Warne/A. Moorhouse)
6. Wandrin' Star (Lerner/Loewe)
7. Heute Am Bord (Trad. Arr. J. van Rensburg); Ein Prosit (Trad. Arr. J. van Rensburg)

Musiek verwerk en afgerig deur Johan van Rensburg

vetseunvetseun
Revue '69 - Deel Twee LP . RPM 5011-S 1969 RPM
Kant Een:
1. Alma Mater
2. Everybody Loves Saturday Night
3. Jolly Holiday
4. The King And I: Oriental Chant; Getting To Know You; I Whistle A Happy Tune; Shall We Dance; Hello Young Lovers
5. Can You Do The Can Can
Kant Twee:
1. Yomao Toko No Uta
2. Song Of The Wandering Minstrels
3. Die Mier
4. Reprise: Hello Young Lovers; Jolly Holiday; Jy Is My Liefling; Die Mannetjie; Chim Chim Cherree; Die Mier; Die Brug Op Die Plaas; The Good, The Bad & The Ugly; Everybody Loves Saturday Night
5. Auf Wiedersehnvetseun

Die verhoogaanbieding. REVUE 69 is iets van die verlede, maar vir die Alabama Studentegeselskap (1969) en vir taIIe konsertgangers wat hierdie program gesien het, sal dit nog Iank in dis geheue bestaan. Daar is gelukklg een troos - die heerllke spontane sang van hierdie groe studente is vir altyd op die twee Iangspeelplate REVUE 69 DEEL EEN en DEEL TWEE vasgelê.
Hierdie groep studente het reeds vir hulself 'n eie styl en onmiskenbare klank in die musiekwêreld geskep. Hierdie is hulle derde vrystelling. Deur te Iuister na die uitbundige CAN-CAN kan mens jou die manevvales van die mans op die verhoog goed voorstel. Vanaf die gesofistikeerde uittreksels uit THE KING AND I en die mlsterieuse aanbieding van YAMIAO TOKO, tot die komiese MIER en spontane SATURDAY NIGHT, is mens bewus van die buigbaarheid van hierdie sanggroep. Ook die orkes vertoon sy vaardigheid op hierdie plaat in die OUVERTURE van REVUE 69. Die insluiting van die universiteitslied, die ALMA MATER, is die Alabama Studentegeselskap se bydrae tot dis viering van die P.U. vir C.H.O. se honderdjarige bestaan in 1969.
AI die nommers op hierdie plaat is hoogtepunte uit hierdie revue en dit behoort 'n kosbare besitting te wees vir elke teaterganger wat die groep in aksie gesisn het. - omslag

'n Republiek Plate-Maatskappy-Produksie

vetseunvetseun
Revue '69 - Deel Een LP . RPM 5008/S 1969 RPM
Kant Een:
1. Tritch Tratch Polka
2a. Jy Is My Liefling
..b. Die Mannetjie
3. The Good, The Bad And The Ugly
4. As Ek En Jy In Die Maanlig Ry
5. Chim Chim Cheree
6. Die Brug Op Ons Plaas
Kant Twee:
1. My Ryperd, My Brakkie En Ek
2. Happiness Is
3. Ek Is 'n Lawwe Meisiekind
4. I'll Tell Ma
5. Dorstyd
6. I've Never Seen A Straight Banana

Die sukses vvat die Alabama Studentegeselskap verlede jaar met REVUE 68 behaal het, is nog vars in die geheue. En nou - REVUE 69 DEEL EEN. Maar vanvvaar die benaming, revue? Dlt is die naam van hulle verhoogaanbiedings vvaarvan die revue-plate slegs uittreksels bevat.
REVUE 69 is 'n vrolike en romantiese teateraanbieding met dekor "uit die jaar 2,000"; komies-satirlese toneeltjles spesiaal deur Fanus Rautenbach en David Matheson vir hierdie program geskryf, en natuurlik-die onmiskenbare Alabama-klank. Hulle is lewendig-hierdie klomp studente! Vorm allerhande interessante groeperings op die verhoog, doen ongevvone bevvegings in alle rigtlngs, en intussen vverk die beligtingsmanne oortyd om 'n wonderwêreld van kleur op die verhoog te skep. Inderdaad dis studentsprogram wat anders is en getuig van maandelangs arbeid. Die nommers varieër. Hulle vryf Strauss blink in DIE TRITSCH-TRATSCH-POLKA en gaan kuier by die lerse koket in l'LL TELL ME MA. So tusssndeur die "Iagga sjagga-sjagga doef" van dis dorsmasjien klink dis glashelder stemme van Rina en Andriëtte in DORSTYD.vetseun
Die koor kombineer DIE MANNETJIE met JY IS MY LIEFLING in 'n komiese verwerking, en raak eksperimsnteel in DIE BRUG OP ONS PLAAS, maar erken darem hulle stuitighsid as hulle aan die einde van die Iiedjie vra: "Where did we go wrong?"
Die musiekregisseur en pianis van REVUE 69, Johan van Rensburg, ontluik vanjaar ook as komponis. Twee van sy komposisies, AS EK EN JY IN DIE MAANLIG RY en EK IS 'N LAWWE MEISIEKIND, verskyn op hierdie plaat. As verwerker is hy bekend vir sy verrassende temakombinasies. In MY RYPERD, MY BRAKKIE, EN EK hoor ons byvoorbeeld temas uit DIE TOWERFLUIT en DIE JUPITER-SIMFONIE van Mozart. So is hierdie plaat en die program vol aangename verrassings.
Verder vertel ons nie. Dis nuwe klank in die Suid-Afrikaanse musiekwêreld spreek vir homself. - omslag

'n Republlek PIate-Maatskappy-Produksie

vetseunvetseun
Revue '68 LP .............. RPM 5002/S 1968 RPM
Kant Een:
1. Pollenys (L. Combrinck)
2. Student's Marching Song (Sigmund Romberg)
3. Love Is Blue (A. Popp/P. Cour/B. Blackburn)
4a. Radetzy-Mars (Strauss)
...b. Die Oukraal-liedjie (Dirkie de Villiers/Manas en Amie de Villiers)
5. Wonderful World (Weiss/Douglas)
6. Born Free (John Barry/Don Black)
Kant Twee:
1. Supercalifragilisticespialidocious (Sherman/Sherman)
2. Keurspel:
.a. Die Jawoord Is Uit (Nico Hofmeyer-Volkwysie 1820)
.b. Jy, Jy Is My Klein Hartedief (C.F. Visser)
.c. Kom Dans Klaradyn (S. le Roux Marais/C.F. Visser)
.d. Sy's 'n Perskeblom (M.C. de Villiers)
3. Delilah (B. Mason/L. Reed)
4. I Enjoy Being A Girl (Rodgers & Hammersmith)vetseun
5. The Sweetheart Tree (H. Mancini/J. Mercer)
6. Seventy-Six Trombones (Proloog: Abri le Roux) (Meredith Wilson)

Die Alabama Studentegeselskap van die Potchefstroomse Universiteit is, soos olie naam aanolui, 'n suiwer studenteorganisasie. Die doel van die geselskap is om jaarliks 'n musiekprogram in te studeer en daarmee te toer om sodoehde die naam van die universiteit uit te dra.
Die musiek-nommers op hierdie plaat bevat uittreksels van "Revue 68", soos die program vanjaar geheet het. "Revue 68" was 'n baie vrolike, aanskoulike en aaneenlopende verhoogstuk wat geborrel het van studentepret en humor. Die musiek is in 'n tipiese revue-styl aangebied en is afgewissel met kort komiessatiriese toneeltjies wat spesiaal vir hierdie program geskryf is. Op versoek is hierdie langspeelplaat beskikbaar gestel om honderde konsertgangers te herinner aan 'n baie genoeglike aand wat hulle saam met die vrolike en talentvolle studente van die Potchefstroomse universiteit geniet het. - omslag

Die Alabama Studentegeselskap
vetseun
Revue LP ................................... LSS 18 SOUNDS SUPERB


ook op :
Jy Is My Liefling kompilasie - Dink Jy Darem Nog Aan My?
Potpourri Van Afrikaanse Treffers kompilasie - Dink Jy Darem Nog Aan My?
Afrikaanse Treffers kompilasie - In Die Reën (1995)
Ein Prosit kompilasie - verskeie
Skittersterre kompilasie - Kom Jy Saam? (1980)
Trefferliedjies kompilasie LP - Bimbambula; Kêrels Kêrels (1976)
Trefferliedjies kompilasie LP - Aangename Kennis


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)