Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
A.G.S. Teologiese Kollege-Koor
vetseun
Kom Skepper Gees LP ....... BCP 1959 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Die Hoogste Lof
2. New Song
3. Heaven And Earth May Pass Away (Dagmar Noome, Jannie Dekas)
4. U Is My Geregtigheid
Kant Twee:
1. Kom Skepper Gees (Jan Lamprecht)
2. I Am The First
3. Ps. 117
4. Kom En Aanbid Hom

Alle liede gekomponeer deur J. Dekas behalwe
"New Song" en "Heaven And Earth May Pass Away" (R. Moser);
"U Is My Geregtigheid" (S. Fry) en
"Kom En Aanbid Hom" (Lied 207 in Deo Gloria Sangbundel)
Produksie: Jannie Dekas
Verwerking: J. Dekas
Klankingenieur: Harry Porter
Kitaar: R. Moser
Dromme: J. Stolz
Meng: H. Porter, G. van Rensburg, D. Noome, F. Smuts, J. Dekas

A.G.S. Teologiese Kollegekoor
vetseun
A.G.S. Teologiese Kollegekoor LP . BCP 1499 1979 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Loof Die Heer My Siel
2. Ho, Everyone That Is Thirstyvetseun
3. If That Isn't Love - André Venter, Dale Kramer, Phillip Grant
4. "Solela" en "Let Us Move"
5. Ek Ken 'n Naam
6. The King Is Coming
Kant Twee:
1. Glory Halleluja
2. Roep Hom Aan - André Venter
3. Onse Vader
4. Medley: Thy Kingdom Come; Vader Ons Aanbid U; Hoe Lief Het Ek Jesus; O, Die Bloed Van Jesus; Kom Nou En Aanbid Hom
5. I Will Rise
6. The Cross Made The Difference - André Venter, Dale Kramer, Phillip Grant

Musiekverwerkings: Pikes Cronjé
Produksie: Pikes Cronjé en Hennie Smit
Opgeneem in Klingel Ateljees Augustus 1979

Ons beste wense vergesel die vrystelling van die derde plaat van die A.G.S. Teologiese Kollegekoor.
Mag dit vir u, soos met die twee vorige opnames, 'n groot seën inhou. - Prinsipaal, Aucklandpark - omslag

vetseunvetseun
Kollegekoor '73 LP ........ BCP 1281 1973 BRIGADIERS MUSIEK
- Sing in hul harte met dankbaarheid tot eer van God -
- Onder leiding van Hennie Smit
Kant Een:
1. Die Heilige Roem (L. von Beethoven/Oxtoby)
2. Take A Moment To Live (L.R. Abernathy)
3. Somuladela (Bantoelied)
4. Great Is Thy Faithfulness (T.O. Chishold/W.N. Runyan)
5. Nome Bom (Precious Nama)vetseun
6. Nader My God By U (S.F. Adams)
7. Hallelluja (Trad.)
Kant Twee:
1. O, Dit Is Wonderlik (C.H. Morris)
2. I Have Been Alone With Jesus (R.R. Forman)
3. Rots Van Die Eeue (B.C. George)
4. Amor Divino (Oh, Love Of Jesus) (J. Do Cerro Guerreiro)
5. I Don't Know Why Jesus Loves Me (A. Grouch)
6. Crimond (D. Grant/W. Baird Ross)

Sing in julle harte met dankbaarheid tot eer van God. - Kol. 3:16

Dit is onder die bekwame leiding van Hennie Smit, dat ons Teologiese Kollege geskiedenis maak met die daarstelling van 'n eerste plaatopname van die A.G.S.T.K. Studentekoor.
Ons inrigting het in die begin van die sewentigerjare nie alleen 'n bloeiende oplewing en belangstelling van 'n oormaat studente beleef nie, maar ook op die gebied van sang en musiek 'n nuwe era betree. Onder die entoesiastiese Ieierskap van ons koorleier, en met die nodige volharding en deursettingsvermoë, onder beperkte omstandighede, is 'n lang gekoesterde ideaal verwesenlik. Die treftende hermonie van die stemme van ons mansstudente is geen selfverheerliking nie, maar 'n lofoffer tot eer van God.
Ons wens ons studente van harte geluk met hierdie mooi opname, en is oortuig dat dit vir alle sang|iefhebbers 'n genot sal wees, om na hierdie opname te luister. - F.H.J. Cronjé PRINSIPAAL

Koorleier: Hennie Smit
Begeleidster: Marlene du Plessis
Kwartet: E. O'Neill, C. Grant, J. Kleynhans, O. Raper
Trio: J. Engelbrecht, O. Raper, W. Deysel


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )