Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Abraham Kriel Kinderhuis
Abraham Kriel Kinderkoor En SAUK Koor
vetseun
Liefste Suid-Afrika LP ......... BR/136 1962 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Lied Van Jong Suid-Afrika (S.A.U.K.-koor)
2. Die Staatspresident, Mnr. C.R. Swart
3. O Boereplaas (Kinderkoor)
4. Die Onterfdes
5. Hoe Ry Die Boere (Kinderkoor)
6. Slaap Piekanienie (Kleuterkoor)
7. Geloftedag - geskryf op versoek van die Geloftedagkomitee en voorgelees by Paardekraal op 16.12.61.
8. Liewe Maan (Kinderkoor)
9. Dierbaar Suid-Afrika (Doris Brasch)
Kant Twee:
1. Oranje, Blanje, Blou (S.A.U.K.-koor)
2. Geroepe Volk
3. My Hartebeeshuisie
4. Reën In Die Voorwinter
5. Kom Dans Klaradyn
6. Wiegeliedjie (Meisiekoor)
7. Volkshandel
8. Alles Swyg Nou (Kinderkoor)
9. Stadsaanvaarding
10. Heimweë (Mimi Coertse)
11. In Die Sneeuberge

Abraham Kriel-Kinderkoor En SAUK-koor onder leiding van JOHAN VAN DER MERWE
Volksverse van G.A. WATERMEYER
Voorgedra deur PIETER DE BRUYN
Solos deur MIMI COERTSE en DORIS BRASCH
Stemmingsboodskap deur die Staatspresident Mnr. C.R. SWART

'n Albie Venter - Henk Oosthuizen - Produksie

vetseunvetseun
Kersfees LP ............................. BR /111 BRIGADIERS MUSIEK
- Dankbare kinders van Die Abraham Kriel Kinderhuis sind die vreugdeliedere van Kersfees -
- Ten bate van die Langlaagte Weeshuis -

vetseunvetseun
Yoti - It's Christmas Day / Yoti met Die Abraham Kriel Kinderhuis Koor (Langlaagte) - In Bethlehem 7" . YOTI 1989 DECIBEL


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)