


















Abel Kraamsaal .co.za
2021 03 26-28 - Gifberg Spook: Sunset Sweatshop, Twee, Spoegwolf, Die Melktert Kommissie, Gian Groen, Wouter van de Venter, Glaskas, The Young Folks, Len Muller, Melt Sieberhagen, Lize Mynhardt, Steyn de Wet, Abel Kraamsaal, Herman Kleinhans, Sterre Met Jaques, Vanrhynsdorp



Die Afstand Tussen Tyd . VONK044 2010 VONK MUSIEK
1. Jy Is Oukei
2. Kaap
3. Soos Jy Wegraak
4. Uit Die Blou
5. Blomkind
6. Bybie Vat Dit
7. As Ek Verdwyn
8. Vreemde Engel
9. Reëndans
10. Dit Wat Jy Dink
11. Waardeer Jou Tyd
12. Die Afstand Tussen Tyd

Vasgevang - Die Beste Van Abel Kraamsaal . VONK029 2008 VONK MUSIEK

Sondeval ......................... F1001002 2008 BOWLINE
1. Dans Om Die Vure - MP3 by tuisblad
2. Waar Die Duiwels Dans - MP3 by tuisblad
3. True To You
4. Iewers In Die Maanskyn
5. Rykman Se Blues - MP3 by tuisblad
6. Ontsnap - MP3 by tuisblad
7. As Jy Droom
8. Sing Me To Death
9. Vrees - MP3 by tuisblad
10. You're Impossible - MP3 by tuisblad
11. Nader
12. Saad Van 'n Psigopaat
Sondeval CD LAUNCH
12 Augustus - Drop straat Teater Stellenbosch
18 Augustus - Durbanville Kunskafee
31 Augustus - Steak'n'Ale, Pretoria


Wonder Jy Ook Soms? ..... F1000528 2005 BOWLINE/CABEL
1. Stormweer - MP3 by tuisblad
2. Stormwolke - MP3 by tuisblad
3. Mooiste Persoonlikheid - MP3 by tuisblad
4. Propvol Jou - MP3 by tuisblad
5. Donkermaan
6. Onthou Jy My Naam?
7. Ek Wonder
8. Soos Asem
9. Word Jy Wakker
10. Vir My - MP3 by tuisblad
11. Donkermense
12. Tot Aan Die Einde
13. Kaalgat In Die Reën - MP3 by tuisblad
met Robert Mitchley, Jeremy Schultz, Chris Vinger, Pierre Theron, Anjulie de Vos, Gregg Smith, Alta Joubert, Lucinda Strydom, Jürgen von Wechmar, Tim Lengfield, Nini van der Walt
2005 02 25, Abel Kraamsaal, Wonder Jy Ook Soms? CD LAUNCH, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
neurie aan daardie wysies ou maat want hier is nie plek vir vergeet nie. (ps laat ons weet as ons formaat verander). luidkeelse elektriese kitare groet mens by die dorpstraat teater, en natuurlik is dit donker, so (saam met die kerse) is die stemming perfek.
songs vanaf Woorde op 'n Wynboks en nuwes. skuiwend van ernstig na dansend na tergend en terug word vergemaklik deur die geluk waarmee die band song na song afhandel.
die nuwe album kom na 'n prolific media presence. en belowe om jou hare te laat rys.


Woorde Op 'n Wynboks . AFRIMUSIK28 2004 AFRIMUSIK
1. Horison
2. Rooi Radar
3. Vreemde Strand
4. Kaalgat In Die Reën - MP3 by tuisblad
5. Los My Net Alleen
6. Anderkant Die Hel
7. Storm
8. Saad Van 'n Psigopaat
met produksie Gian Groen, Abel Kraamsaal, Alex Power, Robert Mitchley, Guy Veldman, Jeremy Schultz, Ingenieur, Briers Coetzee, Hein Shultz
"jy breek deur my, jy breek deur my, jy breek deur my ..."
ook op :
Rots 3 kompilasie
40 Grootste Love Songs 2 kompilasie - Kaalgat In Die Reën
Afrikaanse Rock Love Songs kompilasie - Soos Asem
Diep - Musiek Vir Jou Siel - Vol. 4 kompilasie - Tot Aan Die Einde
Gee Vet kompilasie - Stormweer
Laataand kompilasie - Stormweer
MK89 Die DVD Video kompilasie - Storm wolke
Musiek Sonder Grense kompilasie - Vreemde Stad
Musiek vir die langpad 6 kompilasie - Mooiste Persoonlikheid
Ons Eie Loslappies kompilasie - Mooiste Persoonlikheid
Rots DVD kompilasie - Mooiste Persoonlikheid
Rots 2 kompilasie - Mooiste Persoonlikheid, Stormweer
Rots kompilasie - Kaalgat In Die Reën
Stunning Love Songs kompilasie - Storm wolke
beVONKte Afrikaanse Treffers Vol. 2 kompilasie - Storm wolke
beVONKte Afrikaanse Treffers Vol. 1 kompilasie - Kaalgat In Die Reën
skakels : abelkraamsaal.co.za : facebook
2008 03 12 - Abel Kraamsaal Band, Die Boer
2008 03 01 - Abel Kraamsaal Band, Gian Groen, Potters Place, Jeffreysbaai
2008 02 07 - Abel Kraamsaal Band, Steak&Ale, Pretoria

2005 03 12 - Straatfees: Hanru Niemand, Khuboes Mense, Plofmot!, Slagyster, Henri Jack, Livid, Ququlethu Queens, The Merry Melodies, Trompie Is Dood, Kallitz, Malva Centauri, Abel Kraamsaal, Melktertkommissie, Brixton, Skallabrak, Gorki, Zinkplaat, Delta Blue, Bed On Bricks, Fokofpolisiekar, 11:00, Victoria Straat voor Mystic Boer en Bohemia, Gratis

2005 03 12 - Straatfees met great bands soos: Fokofpolisiekar, Melktert Kommissie, Bed On Bricks, Abel Kraamsaal, Trompie Is Dood, Delta Blue, Skallabrak, Victoria Straat voor Mystic Boer & Bohemia, 10h00, Gratis Pasella Free

2005 03 03, 04, 05 - Koos Kombuis, Abel Kraamsaal - www.diekunskafee.co.za

2004 03 - Woordfees 2004:
2004 03 09 - Spinnekop, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 10 - Bed On Bricks, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 11 - Akkedis, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 13 - Woordfees 2004: Lotto Straatfees: Arnie & Elton, Albert de Vos, The Pretty Ladies, Abel Kraamsaal, Elias P. Nel, Melktert Kommissie, Bongi & Vuyo, Seremics, Plofmot, Fokofpolisiekar, David Foster, Alta Joubert, The Stone, Bekgeveg, Hanru Niemand, EM, Roof Bezuidenhout, Naar Tevredenheid, Zinkplaat, Karen Zoid, Voor Mystic Boer En Bohemia, 10:00

2004 - KKNK: Abel Kraamsaal

2003 11 22 - Sirocco's en Yinda Films bied aan en verfilm 'n Afrikaanse Rock Fees: Abel Kraamsaal, Gian Groen, Finjan, Akkedis, Alta Joubert, Myburgh Grobbelaar, Zinkplaat, Carl du Preez en die Padda Blues, Mountain View Sentrum, Sir Lowry's Pass-weg, Gordonsbaai, R40
